Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: -5c to 37c in two days  (Read 2817 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Goose

  • NAPIER Country life is great!
  • Shop Mods
  • Forum Whore
  • *
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,158
  • Thanked: 10 times
Re: -5c to 37c in two days
« Reply #20 on: September 15, 2008, 08:54:12 pm »
Dis hoe -5 lyk 8)

Waar stoor jy dan daai kougom...  :-\  nogals oppie rev-counter... sies!!!  :deal:
"Life is a Waste of Time..... Time is a Waste of Life........ Get Wasted all the Time and have the Time of your Life"  ‹(•¿•)›
 

Offline Hondsekierie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,564
  • Thanked: 37 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: -5c to 37c in two days
« Reply #21 on: September 15, 2008, 09:08:16 pm »
As jy jou maag ingetrek het was dit die perfekte foto maar, unfortunately, gaan jy 2de prys kry.

Alhoewel dit maar my 2de keer was om saam jou te ry kan ek net se: Respek :Was al saam baie malkoppe en wannabees maar nog nooit soveel 'perfect balance' op n bike gesien.

Wie hoef te kan spel as jy bike kan ry.
\
Gharrabatfanagalaremie
“There is a pleasure in the pathless woods,
There is a rapture on the lonely shore,
There is society, where none intrudes,
By the deep Sea, and music in its roar:
I love not Man the less, but Nature more"
 

Offline Scalpel

Re: -5c to 37c in two days
« Reply #22 on: September 16, 2008, 01:24:28 pm »
On-RNR the watch is ticking!! I hear you are working on a masterpiece of a RR!! :lamer:

When will we see it?

Tick tock!! Tick tock!! :deal:
BMW R80G/S PD is the original DS bike!!
 

Offline ON-RNR

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Gauteng
  • Posts: 497
  • NC whats to C when the new CRF 1000 arrive!
Re: -5c to 37c in two days
« Reply #23 on: September 18, 2008, 09:18:35 pm »
Net buite Seshlabathebe besluit ons om houd te koop vir ons braai later die aand by ons tente. Ook om ons warm te hou in die koue. Behalwe dat die BMW die petrol bowser is moes ek nog al die houd oplaai ook want my kid is netjies weggepak in my boxse. Die anner ouens het nie nog plek vir n muis nie en moes so elke drie km stop om die sakke net weer mooi vas te maak en bo-op die bike te kry.
Min het ons geweet daar gaan n huis wees, n lieflike lodge waar ons elkeen in n dubbel bed kon slaap en R5 betaal vir n kaggel vuur in die sitkamer en n braai vuur buite.
Ons het ons vleis gebraai pap by ons hostes gekry (sop vir sous)en heerlik om n tafel met sitplek vir 14 mense gesit en eet.
Go hard or go home se voet!! ons kamp in weelde....
Silence is golden ..duck tape is silver
 

Offline ON-RNR

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Gauteng
  • Posts: 497
  • NC whats to C when the new CRF 1000 arrive!
Re: -5c to 37c in two days
« Reply #24 on: September 18, 2008, 09:28:31 pm »
Hondsekierie het n megafter by hom wat jy ernste in pug en siedaar die BMW word n petrol pomp. Hier sien julle hoe die BMW die KTM moet help met much needed juice to make it to the next fuel stop. We full our 33l feul tanks so we can all do the distance!! en sodat party bikes dit teen sanies op kan maak sonder om om te val
Silence is golden ..duck tape is silver
 

Offline ON-RNR

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Gauteng
  • Posts: 497
  • NC whats to C when the new CRF 1000 arrive!
Re: -5c to 37c in two days
« Reply #25 on: September 18, 2008, 09:41:10 pm »
Hay ouks!! Whatâ??s up with the rest of the group?? You suppose to help me here by posting some pics. If you have to ask yr laaitie to helpâ?¦ do that, we will never know! The fotoâ??s of Hondsekierie doing a saddle stand up wheelie and Dazed crashing his bike will come in good time. To keep quiet is not going to make it all go away!
The two baby bikeâ??s mmm nothing to report.
Silence is golden ..duck tape is silver
 

Offline ON-RNR

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Gauteng
  • Posts: 497
  • NC whats to C when the new CRF 1000 arrive!
Re: -5c to 37c in two days
« Reply #26 on: September 18, 2008, 09:47:39 pm »
Die kougom storie...
As jy in die army was sal jy weet dat jy altyd kougom by jou moet he. Nee nie n knipmes of n kondoom nie "kougom" Jy kan jou tolgeld daarop plak jou GPS met hom vasplak en self die spoed waarteen jou bike kilometers optel vertraag . Daar is lewe na duck tape
Silence is golden ..duck tape is silver
 

Offline Hondsekierie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,564
  • Thanked: 37 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: -5c to 37c in two days
« Reply #27 on: September 20, 2008, 06:00:13 pm »
Volgens my het die trip planning begin met my wat altyd nog die KZN countryside wou explore.  Die idee aan Dazed genoem en siedaar ons was binne n maand vyf hionde wat die trip aanpak.  Laat ek dit egter mooi stel - die ander vyf is seriously hardcore offroaders wat almal min of meer super fiks en 'mean' is wanneer dit kom by offroading.

Dit het my half in n panic gelaat, so kort en lank, ek boek myself n offroad course by Uncle Roger se Off Road Academy buite Weenen, hopende ek gaan ophou.

Die volgende was hoofsaaklik my tydverdryf
“There is a pleasure in the pathless woods,
There is a rapture on the lonely shore,
There is society, where none intrudes,
By the deep Sea, and music in its roar:
I love not Man the less, but Nature more"
 

Offline ON-RNR

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Gauteng
  • Posts: 497
  • NC whats to C when the new CRF 1000 arrive!
Re: -5c to 37c in two days
« Reply #28 on: September 21, 2008, 07:43:17 am »
o! o! 0! wiet vir jou sit en wag vir daai ene?
Silence is golden ..duck tape is silver
 

Offline Hondsekierie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,564
  • Thanked: 37 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: -5c to 37c in two days
« Reply #29 on: September 21, 2008, 12:42:13 pm »
Sand, watse sand??  Die training gaan oenskynlik goed en klaar ek as suksesvolle kursusganger uit. 

Enigste probleem nou is dat ek Mooirivier voor een uur moes maak om Dazed en ander nie-hond Francois te ontmoet vir die scenic drive na Sani's, die f0k0p - my splinternuwe TKC agterband het besluit hy speel nie saam en puncture so sleg dat ek hom moet vervang - needless to say, 3uur met n spoed by oom Roger se plasie weg.

Nou vir twee KTM manne om vir my te wag sal mos nou te veel gevra wees, so ja, ek vang toe alleen die pad na Himeville met n GPS wat nie wil charge nie.  Na n paar verkeerde afdraaie en laaste 2ure in die donker was hierdie stuk grondpad een van die hoogtepunte van die trip (solo bly ma lekker).

By die camp site was al die manne reeds in-gesettle met Kiepie die enigste een wat nog moet tent opslaan.  Vuil en moeg het ek die aftog geblaas en in n warm bed gaan slaap
“There is a pleasure in the pathless woods,
There is a rapture on the lonely shore,
There is society, where none intrudes,
By the deep Sea, and music in its roar:
I love not Man the less, but Nature more"
 

Offline Hondsekierie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,564
  • Thanked: 37 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: -5c to 37c in two days
« Reply #30 on: September 21, 2008, 01:08:33 pm »
Die volgende oggend dou voor dag het Dazed ons trakteer met heerlike Cappucinos - (vir die wat nie weet, die hond is n restauranteur par excellance en n travel companion 1000 - jy hoef niks te vat hy't ALLES)

Yskoue oggend is ons deur die grenspos - mense dis mooi - en toe kom my ou glipsie in die snotgladde Sanis.  Heeltemal oortuig dat die kursus my op als voorberei het en twee switchbacks voor die top trip ek toe nou oor die gekamoefleerde rotsie in die pad.  Glo my, ek het my merk daar tussen die klippe gelos.

Bo in Sani's se hoogste kroeg in Afrika was die twee KTM manne so bly hulle het die pas sonder voorval deurgemaak dat hulle mekaar daar en dan omhels en gelukwens.  Foeitog, nogal n roerende oomblikkie gewees
“There is a pleasure in the pathless woods,
There is a rapture on the lonely shore,
There is society, where none intrudes,
By the deep Sea, and music in its roar:
I love not Man the less, but Nature more"
 

Offline Hondsekierie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,564
  • Thanked: 37 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: -5c to 37c in two days
« Reply #31 on: September 21, 2008, 01:10:52 pm »
Skuus, hoe kon ek die fotos vergeet
“There is a pleasure in the pathless woods,
There is a rapture on the lonely shore,
There is society, where none intrudes,
By the deep Sea, and music in its roar:
I love not Man the less, but Nature more"
 

Offline Hondsekierie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,564
  • Thanked: 37 times
  • Away we go!!! Bikes: 690RFR, 950SE, 990Adv
Re: -5c to 37c in two days
« Reply #32 on: September 21, 2008, 01:16:17 pm »
En die foto waaroor die omhelsing in die kroeg eintlik gegaan het Sanis 1 - BMW 0

Maar nou ja, n hond se humorsin kan hom seker maar daar deurtrek
“There is a pleasure in the pathless woods,
There is a rapture on the lonely shore,
There is society, where none intrudes,
By the deep Sea, and music in its roar:
I love not Man the less, but Nature more"