Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: TYRE WAREHOUSE IN MIDRAND - MY OPINION - RESOLVED XXXXX  (Read 11352 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Other
  • Posts: 10,280
  • Thanked: 579 times
Re: BEWARE OF BIKE TYRE WAREHOUSE IN MIDRAND - MY OPINION
« Reply #140 on: April 12, 2018, 12:20:25 pm »
You are quite right of course! I already bought a new Metzler Karoo 3. Its on the way to me! But if you use this type of marketing and you get caught out you have to make a business decision. If I can convince just 1 other person not to fall for this and not support BTW he would have lost 2 customers. Including me!

Having said that - BTW still has the opportunity to man up and I will make all of this disappear!

If it makes you feel any better they have now lost 3 including you. I dont mind paying the extra elsewhere.

Ja, but they have gained me.  I will go there and after listening to their sales pitch I will ask about Ouman's experience and watch the squirm while they explain.  Then, I buy the tyre there anyway, as I would be too lazy to go elsewhere!   >:D
#33 #BRADICAL!
 

Offline Dwerg

Re: BEWARE OF BIKE TYRE WAREHOUSE IN MIDRAND - MY OPINION
« Reply #141 on: April 12, 2018, 12:33:04 pm »
I am going to start supporting BTW because of this thread
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline Ouman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 879
  • Thanked: 26 times
Re: BEWARE OF BIKE TYRE WAREHOUSE IN MIDRAND - MY OPINION
« Reply #142 on: April 12, 2018, 12:38:26 pm »
I am going to start supporting BTW because of this thread

Elke man vir homself Dwerg! Dan skuld hulle my nog aangesien ek kliente werf vir hom!
The more bugs in the  teeth....the happier I get!!!!!
 

Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Other
  • Posts: 10,280
  • Thanked: 579 times
Re: BEWARE OF BIKE TYRE WAREHOUSE IN MIDRAND - MY OPINION
« Reply #143 on: April 12, 2018, 12:39:49 pm »
I am going to start supporting BTW because of this thread

Elke man vir homself Dwerg! Dan skuld hulle my nog aangesien ek kliente werf vir hom!

Ek stem!  Hulle kan vir jou 'n pakkie .... nee, maak dit twee pakkies snot wurms stuur!   :lol8:







Okay!  Okay!  Ek soek sommer skoor.  Roep terug die aanvalshonde en ninjas! 
« Last Edit: April 12, 2018, 12:40:28 pm by TheBear »
#33 #BRADICAL!
 

Offline >Herman<

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,695
  • Thanked: 15 times
  • If not now, when?
Re: BEWARE OF BIKE TYRE WAREHOUSE IN MIDRAND - MY OPINION
« Reply #144 on: April 12, 2018, 12:41:23 pm »
I bought from them, and because of their good prices I will buy again.

I know about the insurance they offer, and quite frankly I am not that much interested in the insurance. I buy good quality tyres (no Mitas, Heidenau, Fong-Kong for my precious bike  >:D), which I know will not delaminate or similar IF I do my bit by checking pressure etc. regularly.

For punctures, I carry Rema Tip-Top plugs, blue glue and CO2 canisters. So far so good.

But Ouman, sterkte vir jou. Dit is nie lekker om so te baklei nie. Hoop jy word gesort.  :thumleft:

Offline Ouman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 879
  • Thanked: 26 times
Re: BEWARE OF BIKE TYRE WAREHOUSE IN MIDRAND - MY OPINION
« Reply #145 on: April 12, 2018, 12:41:50 pm »
Sal my Great Dane kat op jou sit!!! :lol8:
The more bugs in the  teeth....the happier I get!!!!!
 

Offline >Herman<

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,695
  • Thanked: 15 times
  • If not now, when?
Re: BEWARE OF BIKE TYRE WAREHOUSE IN MIDRAND - MY OPINION
« Reply #146 on: April 12, 2018, 12:43:56 pm »
For interest sake, which plugs did you use Ouman?

Nothing to do with OP - net nuuskierig

Offline Ouman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 879
  • Thanked: 26 times
Re: BEWARE OF BIKE TYRE WAREHOUSE IN MIDRAND - MY OPINION
« Reply #147 on: April 12, 2018, 12:44:38 pm »
I bought from them, and because of their good prices I will buy again.

I know about the insurance they offer, and quite frankly I am not that much interested in the insurance. I buy good quality tyres (no Mitas, Heidenau, Fong-Kong for my precious bike  >:D), which I know will not delaminate or similar IF I do my bit by checking pressure etc. regularly.

For punctures, I carry Rema Tip-Top plugs, blue glue and CO2 canisters. So far so good.

But Ouman, sterkte vir jou. Dit is nie lekker om so te baklei nie. Hoop jy word gesort.  :thumleft:

Dankie Herman! Dit was die 1ste keer dat ek nou die Karoo 3 gebruik en ek is impressed. Vir my beter as die TKC80. Maar die sny was net te lank! Nie die Karoo 3 se skuld nie, maar wel die Tankwa Karoo! Nie 'n ryding se speelmaat nie!
The more bugs in the  teeth....the happier I get!!!!!
 

Offline >Herman<

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,695
  • Thanked: 15 times
  • If not now, when?
Re: BEWARE OF BIKE TYRE WAREHOUSE IN MIDRAND - MY OPINION
« Reply #148 on: April 12, 2018, 12:44:51 pm »
Sal my Great Dane kat op jou sit!!! :lol8:

 :o Ek is allergies vir katte  ???

 :spitcoffee:

Offline Dwerg

Re: BEWARE OF BIKE TYRE WAREHOUSE IN MIDRAND - MY OPINION
« Reply #149 on: April 12, 2018, 12:44:57 pm »
Ek verstaan jou frustrasie maar ek verwag niks meer van 'n band winkel anders as om aan my bande te verskaf en hulle op te sit nie. Die res is die risiko wat ek self neem. Ek sit al bande op by Just Bike Tyre vir amper 'n dekade maar hulle pryse ruk bietjie die hoender deesdae
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline >Herman<

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,695
  • Thanked: 15 times
  • If not now, when?
Re: BEWARE OF BIKE TYRE WAREHOUSE IN MIDRAND - MY OPINION
« Reply #150 on: April 12, 2018, 12:47:15 pm »
Dankie Herman! Dit was die 1ste keer dat ek nou die Karoo 3 gebruik en ek is impressed. Vir my beter as die TKC80. Maar die sny was net te lank! Nie die Karoo 3 se skuld nie, maar wel die Tankwa Karoo! Nie 'n ryding se speelmaat nie!

Ek is ook op die Karoo 3's, en ek vind hulle beter as die TKC80 en Anakee Wild. Daai Tankwa paaie het al BAIE mense se trips gekortwiek met pap wiele. Selfs 4x4s sukkel daar.

Watse plugs gebruik jy? Ek weet van sidewall cuts ens wat suksesvol met Rema Tip-Top plugs geseel het. Maar party snye is nie jou maat nie.

Offline Ouman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 879
  • Thanked: 26 times
Re: BEWARE OF BIKE TYRE WAREHOUSE IN MIDRAND - MY OPINION
« Reply #151 on: April 12, 2018, 12:48:29 pm »
For interest sake, which plugs did you use Ouman?

Nothing to do with OP - net nuuskierig

Daai gewone snotstokke! Al wat ek gehad het. Ons het Enzo en sy croud 'n paar keer raakgery op die trip, maar by Ganaka Lodge het een van hulle 'n plug tipe ding gegee. Die probleem was dat die band blykbaar 24 uur moes staan na die fix. En hierdie sny was so groot dat met die snotstokkies in die band na buite begin bulge het onder pressure. Regtig nie gedink 'n snotsambok sal soveel marakkas maak nie!
The more bugs in the  teeth....the happier I get!!!!!
 

Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Other
  • Posts: 10,280
  • Thanked: 579 times
Re: BEWARE OF BIKE TYRE WAREHOUSE IN MIDRAND - MY OPINION
« Reply #152 on: April 12, 2018, 12:50:46 pm »
Sal my Great Dane kat op jou sit!!! :lol8:

Sal dit help as ek jou vertel van my Anakee 3.  Spliternuut opgesit by Bavarian BMW.  Daai tyd R1400.  35km verder, oppad werk toe 'n 5cm sny!!!  Kry gou nog 'n nuwe Anakee 3 vir R1400!  Ek het dae later nog gehuil! 
#33 #BRADICAL!
 

Offline Ouman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 879
  • Thanked: 26 times
Re: BEWARE OF BIKE TYRE WAREHOUSE IN MIDRAND - MY OPINION
« Reply #153 on: April 12, 2018, 12:53:24 pm »
Ek verstaan jou frustrasie maar ek verwag niks meer van 'n band winkel anders as om aan my bande te verskaf en hulle op te sit nie. Die res is die risiko wat ek self neem. Ek sit al bande op by Just Bike Tyre vir amper 'n dekade maar hulle pryse ruk bietjie die hoender deesdae

Jaco ek vestaan die risikos! En ek het al 'n nuwe band so verloor nog voor ons by die 1 ste slaapplek gekom het oppad Verneukpan toe. Die kostes was myne! Maar in hierdie geval was die prys goed en omdat ek geweet het ons 7 dae lank op grondpaaie wees, het ek vir die verskaffer wat die versekering gee gekies. En dis hoekom ek se - indien BTW hierdie foeofie gebruik om kliente te lok en hulle geld te vat MOET hulle pa staan! Dis 'n Karoo 3! En waar sy mens met dit? Tussen die klippe! BTW moet weet wat die risiko is!
The more bugs in the  teeth....the happier I get!!!!!
 

Offline >Herman<

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,695
  • Thanked: 15 times
  • If not now, when?
Re: BEWARE OF BIKE TYRE WAREHOUSE IN MIDRAND - MY OPINION
« Reply #154 on: April 12, 2018, 12:57:52 pm »
Daai gewone snotstokke! Al wat ek gehad het.

Probeer die Rema Tip-Top plugs kry, hulle werk BAIE GOED. Die plug en sement "vulcanise" in die band se rubber in, dit sit vir altyd!

https://www.gps4africa.co.za/tyre-care-products/786-rema-tip-top-plugs-super-sealastic-tt-660-5-plug-pack

https://www.gps4africa.co.za/tyre-care-products/787-rema-tip-top-special-cement-bl-30-grams

Die plug en gom loop saam soos kettie en klip.  :thumleft:


Offline >Herman<

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,695
  • Thanked: 15 times
  • If not now, when?
Re: BEWARE OF BIKE TYRE WAREHOUSE IN MIDRAND - MY OPINION
« Reply #155 on: April 12, 2018, 12:59:17 pm »
Sal dit help as ek jou vertel van my Anakee 3.  Spliternuut opgesit by Bavarian BMW.  Daai tyd R1400.  35km verder, oppad werk toe 'n 5cm sny!!!  Kry gou nog 'n nuwe Anakee 3 vir R1400!  Ek het dae later nog gehuil!

Great band, maar sagte karkas. Sny maklik en puncture nog maklikker.  :-\

Offline Blou Zebu

  • Alika voalohoany eto i'Madagasikara
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 1,061
  • Thanked: 171 times
  • Justice, mercy and humble obedience.
Re: BEWARE OF BIKE TYRE WAREHOUSE IN MIDRAND - MY OPINION
« Reply #156 on: April 12, 2018, 12:59:59 pm »


For sure - The owner of the business is Bruce de Kock and the tel. no. is 011 - 2050216
Bruce runs a very neat, well stocked shop and is very active in the promotion of all facets of motorcycling ( or biking  ;D )
Lets hope we can get to a proper solution.
I have spoken to Bruce and they will issuse a Statement shortly  :thumleft:

@bronzy  Did I miss the statement?
« Last Edit: April 12, 2018, 01:09:22 pm by Blou Zebu »
XT 350 STOLEN!!!!
DR650SE 2006 Ek en die Dominee gaan orals!

Let me know if youre ever in Madagascar.
Die paaie is lank, wild en woes!
 

Offline >Herman<

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,695
  • Thanked: 15 times
  • If not now, when?
Re: BEWARE OF BIKE TYRE WAREHOUSE IN MIDRAND - MY OPINION
« Reply #157 on: April 12, 2018, 01:00:34 pm »
O ja, jy gaan die outjie ook nodig kry om die plug in te sit - https://www.gps4africa.co.za/tyre-care-products/583-rema-tip-top-insertion-tool

Offline Dwerg

Re: BEWARE OF BIKE TYRE WAREHOUSE IN MIDRAND - MY OPINION
« Reply #158 on: April 12, 2018, 01:07:13 pm »
Jaco ek vestaan die risikos! En ek het al 'n nuwe band so verloor nog voor ons by die 1 ste slaapplek gekom het oppad Verneukpan toe. Die kostes was myne! Maar in hierdie geval was die prys goed en omdat ek geweet het ons 7 dae lank op grondpaaie wees, het ek vir die verskaffer wat die versekering gee gekies. En dis hoekom ek se - indien BTW hierdie foeofie gebruik om kliente te lok en hulle geld te vat MOET hulle pa staan! Dis 'n Karoo 3! En waar sy mens met dit? Tussen die klippe! BTW moet weet wat die risiko is!

Soos ek s ek verstaan jou frustrasie. Ek het net laer verwagtinge  :lol8:

Ek het self al 'n band lelik gesny erens tussen Middelpos en Sutherland. Daar wreld is hard op bande.
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline BiG DoM

  • A Grahamstown Greyhound!
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 18,069
  • Thanked: 275 times
  • License Plates: GSpot EC and HUSKY EC
Re: BEWARE OF BIKE TYRE WAREHOUSE IN MIDRAND - MY OPINION
« Reply #159 on: April 12, 2018, 01:10:12 pm »
I bought from them, and because of their good prices I will buy again.

I know about the insurance they offer, and quite frankly I am not that much interested in the insurance. I buy good quality tyres (no Mitas, Heidenau, Fong-Kong for my precious bike  >:D), which I know will not delaminate or similar IF I do my bit by checking pressure etc. regularly.

For punctures, I carry Rema Tip-Top plugs, blue glue and CO2 canisters. So far so good.

But Ouman, sterkte vir jou. Dit is nie lekker om so te baklei nie. Hoop jy word gesort.  :thumleft:

You funny man - Especially as you buying from Mr Batt tyres 😂 Mitas as good as anything else out there.
"Love is the feeling you get when you like something as much as your motorcycle" - Hunter S. Thompson

Scoots: BMW HP2E  Husky 701E  BMW R100S

 :ricky: