Verneukpan T-shirts

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hinksding

Race Dog
Joined
Sep 12, 2010
Messages
2,990
Reaction score
202
Location
LOERIESFONTEIN
Bike
Honda XR125L
Ons wil kyk of daar genoeg belangstelling is vir Tshirts vir vanjaar

Die ontwerp vd logo is onderweg. Ons gaan nie ñ datum op die hemp sit nie. Die T-shirt sal van goeie gehalte materiaal wees.

Die kleur sal nie belaglik wees nie. Prys rondom R150

Sit asb jou naam en grootte op asb (waak asb daarteen om duidelik size en hoeveelheid te onderskei. Bv. As jy 3 large hemde soek, moenie dit opsit as 3 XL, dan gaan jy 1 grooot tshirt kry ipv drie large t-s.  ;D )

Hinksding -Large
 
Top