Presies wat ek gedink het Dawie......so...wanneer is die braai?
Hier is die view, dis ons vakansiehuis ek bly in Potch.. btw Superdave I was previously Superdave66, changed it when I saw yours
Ek reel maklik 'n naweek! Ek braai graag...en daars moerse nice plekke om te gaan ry in Transkei, veral met plastics!! daars plek vir so 20 mense...

