Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Farmjam 2018 (New DS Class)  (Read 1303 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,031
  • Thanked: 57 times
Re: Farmjam 2018 (New DS Class)
« Reply #20 on: June 03, 2018, 01:35:46 pm »
Ek gaan op n vliegtuig wees. My laaitie is dikbek omdat hy nie kan gaan nie. Geniet dit.

Sent from my SM-A510F using Tapatalk
Gelukkig was ek vroeer by die huis so ek en my seun het gery.

Hy was 4de in 2 smokers en ek 4de in seniors. Was n lekker baan en niks rerig tegnies vir die plastieks nie maar kan dink daar was paar tricky plekke vir DS bikes.

Sent from my SM-A510F using Tapatalk
Wat 'n voorreg om saam jou seun dit te doen. Julle altwee sal dit onthou vir ewig. Geniet jou kinders so lank jy kan  :thumleft:
Jip, dis regtig n ongelooflike voorreg.

Net jammer hy is soveel vinniger as ek

Sent from my SM-A510F using Tapatalk

 

Offline Minxy

Re: Farmjam 2018 (New DS Class)
« Reply #21 on: June 03, 2018, 07:03:18 pm »
Ek gaan op n vliegtuig wees. My laaitie is dikbek omdat hy nie kan gaan nie. Geniet dit.

Sent from my SM-A510F using Tapatalk
Gelukkig was ek vroeer by die huis so ek en my seun het gery.

Hy was 4de in 2 smokers en ek 4de in seniors. Was n lekker baan en niks rerig tegnies vir die plastieks nie maar kan dink daar was paar tricky plekke vir DS bikes.

Sent from my SM-A510F using Tapatalk
Wat 'n voorreg om saam jou seun dit te doen. Julle altwee sal dit onthou vir ewig. Geniet jou kinders so lank jy kan  :thumleft:

Wow, well done to your son Serf  :thumleft:

And SchalkL, come join us next time, you'll enjoy it big time :D
*              ★.`.★   "I'm in love with a strict machine"  ★.`.★               *
www.facebook.com/barbara.muszynski/ Hit follow!
Current: KTM 950SE, Husqvarna 701, KTM 500, Honda LS 125 Previous: Honda Africa Twin CRF 1000 DCT, KTM 950 SE, KTM 950 Adv, Aprilia 650 Pegaso Trail, BMW G450X, Husqvarna 350FE, KTM 690RFR
Ride Reports:
Xmas Xtreme - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=233018.0 Hearts in the Desert -  http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=241236.0