NFSW Help my asb met die 2 stroke se klank en aankoop

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Meteor

Pack Dog
Joined
Apr 2, 2018
Messages
291
Reaction score
15
Bike
Gas Gas (all models)
Goeie middag vriende. Ek het asb hulp nodig van julle af. Ek wil baie graag 'n dirtbike koop en soek al lank na 'n mooi een. Toe ek die een sien het hy my onmiddelik vasgevang is sy orange kloue en nou is ek besig om al courier quotes te kry maar daar is 'n probleem.
Alles op die advertensie is mooi, die prys, kilos, voorkoms lyk goed. Hy het papiere, die plastiek is blykbaar van die begin af op ens ens.
Ek vra toe vir die man net vir die lekkerte om 'n video te stuur, want ek is in die kaap en dis ver ry, en die is wat hy stuur.


Ek weet niks van die 2 strokes af en kan nie eers die verskil tussen n tappet en gat in die muffler uitken maar iets klink vir my anders op die fiets. Dit is asof iemand n blokntackle egalig optrek. Die klank klink asof dit van voor by die engine kom.

Wees asb gaaf en gee my julle opinies oor die klank want ek gaan vas maak vanaand om 8. Help my asb om die besluit te maak ouens.

[youtube]https://youtu.be/hK8_70F6yu4[/youtube]




As jy enigiets wil byvoeg oor sy kondisie voel welkom. Hy  is een eienaar, met papiere, fmf , onder 5000 kilos, 2004 , vir R27 000.
Dankie en groete
Uwe
 
Top