Oasis Spit

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

DirtRebell

Grey Hound
Joined
Feb 4, 2009
Messages
8,382
Reaction score
2
Location
Melkbosstrand
Bike
BMW R1200GS Adventure
Raait, ons was ook toe nou spitbraai toe die afgelope naweek.
Lekker gery en geëet en weer gery en weer geëet en weer gery.

Dit was bedoel om grotendeels 'n pa en seun naweek te gewees het, en dit was spot-on.
Saterdag oggend uit Melkbosstrand vertrek om met Rob en sy seun in Wellington te ontmoet en vandaar verder te ry.

Pad gevat deur Bainskloof, brekvis in Ceres, wiele op en afgeblaas in Op die Berg en vandaar reguit Oasis toe.

Sondag oggend na brekvis vertrek Wuppertal toe, die pad oor Eselbank is ongelooflik mooi. En min sand.  :biggrin:

Op Wuppertal gestop vir 'n rus en met McCrackin opgelink.
Net anderkant Wuppertal het ons afgedraai om die pad oor Heuningklip na Clanwilliam te ry.

As ek 'n bobbejaan met met 'n kierie en Merrel stapskoene was sou dit dalk beter kon werk - die roete was inderdaad iets om my, met pillion en op 'n aircraft carrier, tot die uiterste te beproef.

Maar is ons daardeur en die sukses was soet.
Soveel sodat ons van Clanwilliam af maar weer deur die Sederberg tot by Oasis gery het vir middagete - lekker vark ribbetjie en so paar ligte Kaptein stearing dampners.

Laatmiddag weer daar weg en vroegaand weer veilig tuis.

Dit was lekker.

Die fotos kan die res vertel.

 

Attachments

  • 20180424_230804-507x658.jpg
    20180424_230804-507x658.jpg
    81.3 KB · Views: 623
  • 20180421_093736-1008x756.jpg
    20180421_093736-1008x756.jpg
    108.6 KB · Views: 646
  • 20180421_110521-1008x756.jpg
    20180421_110521-1008x756.jpg
    103.7 KB · Views: 616
  • 20180421_115855-1008x756.jpg
    20180421_115855-1008x756.jpg
    96.6 KB · Views: 618
  • 20180421_115639-1008x756.jpg
    20180421_115639-1008x756.jpg
    75.5 KB · Views: 620
  • 20180421_081424-1008x1462.jpg
    20180421_081424-1008x1462.jpg
    49.9 KB · Views: 628
Top