Wie kan help - ou Honda 400 2 silinder

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

SmartyPants

Pack Dog
Joined
Nov 16, 2011
Messages
280
Reaction score
1
Location
Gauteng
Bike
Yamaha Super Tenere
Naand brakke,
Wie kan my help hier in Gauteng. Kollega het mfiets gekoop, Maar ek sien die vorige eienaar was cowboy. Die fiets kort goeie deurcheck, Die fiets tans wil nie idle nie. Praat van fiets overhet

My kenniis is bietjie skaraps, so soek expert. Of vir my kontakbesonderhede gee van iemand, dat die 2 kan chitty chat en iets reel.

Dankie
 
Top