Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: My AT wil nie lekke start nie.  (Read 394 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Haboob

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 460
  • Thanked: 11 times
My AT wil nie lekke start nie.
« on: May 04, 2018, 02:17:35 pm »
Gaan hierdie in Afrikaans doen.

So Dinsdag het ek lekker draai gaan ry. Die middag het ek die bakkie gewas en goed af gespuit met die high pressure. Was en spuit toe sommer die AT ook af met die high pressure. Iets wat ek nooit normaalweg sal doen nie, maar ai, die spuit was uit en die bike baie vuil...

Woensdag is ek werk toe en terug, no problem.
Donderdag oggend start ek die bike. Swaai so bietjie meer as normaal en toe hy vat en ek los die throttle, vrek hy dadelik. Try toe maar weer. Bietjie meer gesukkel, maar vat toe eventually met n gehoes en gepoepery.
Die middag sukkel ek my gat af om hom gestart te kry. Swaai, en swaai, en swaai net. So nou en dan sal hy vat; weer met n groot gehoes en gepoepery. Arme ding later gefloud, maar elke keer as hy vat en ek los die throttle, dan vrek hy dadelik. Eventually kry ek hom aan die gang en ry huistoe.

As hy eers vat en hou, dan idle hy mooi, asof daar niks fout is nie.

Toe ek die middag by die huis kom, sit ek af en try weer. Gedink dis dalk omdat hy koud is of te lank staan, maar nee, selfde kak. Sukkel om hom aan die gang te kry en as hy vat, vrek hy dadelik weer.

Vanoggend try ek toe maar weer, en dinge nog dieselfde. Wat ek wel oplet is dat as jy eers die oortjie draai en dan die start druk, vat hy maklikker, dan moet jy hom daar hou tot die hele buurt wakker is, voor jy weer die throttle los. Dan hou hy en as hy eers loop, idle hy asof daar niks issues is nie.

Eers het gedink dis die battery, maar al die ligte brand mooi helder en hy swaai sterk.

Toe dog ek dis dalk n fueling probleem. Dalk hak die throttle kabel, vuil fuel, of so iets, maar as hy eers gevat het, idle hy tog mooi.

Miskien het hy bietjie water gekry met die high pressure was. Dalk nattigheid in die plugs? Maar met 2 keer se werktoe en terug, moet die chamber seker al droog wees?


Enige idees?

Dankie
Eagles may soar, but weasels don't get sucked into jet engines ...
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,524
  • Thanked: 908 times
    • dustriders.co.za
Re: My AT wil nie lekke start nie.
« Reply #1 on: May 04, 2018, 02:32:30 pm »
Haboeb het jy die bike na jy hom vrek gespuit het gaan droog ry of net so nat in die goerage getrek?
Indien net so nat in die gradge getrek dan kan dit coil sticks wees.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Haboob

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 460
  • Thanked: 11 times
Re: My AT wil nie lekke start nie.
« Reply #2 on: May 04, 2018, 02:43:59 pm »
Chris, gewoonlik doen ek, sommer so met pt broek en t-shirt. Lekker man! (no ATGAT comments please  :deal:). Maar het dit nie hierdie keer gedoen nie. Dit het laat geword ek moes klaar maak.

Hoe gaan ek weet of dit is, en hoe maak ek dit reg?
Eagles may soar, but weasels don't get sucked into jet engines ...
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,524
  • Thanked: 908 times
    • dustriders.co.za
Re: My AT wil nie lekke start nie.
« Reply #3 on: May 04, 2018, 02:49:21 pm »
Chris, gewoonlik doen ek, sommer so met pt broek en t-shirt. Lekker man! (no ATGAT comments please  :deal:). Maar het dit nie hierdie keer gedoen nie. Dit het laat geword ek moes klaar maak.

Hoe gaan ek weet of dit is, en hoe maak ek dit reg?
as dit die coil sticks is het jy net n dealer en geld nodig om dit reg te maak :deal: ;) :'(
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Haboob

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 460
  • Thanked: 11 times
Re: My AT wil nie lekke start nie.
« Reply #4 on: May 04, 2018, 02:58:56 pm »
as dit die coil sticks is het jy net n dealer en geld nodig om dit reg te maak :deal: ;) :'(

Aaa frikkin hell! Alles op een slag alweer! Gewonder waarop ek my bonus gaan moet uitgee.  :dousing:
Eagles may soar, but weasels don't get sucked into jet engines ...
 

Offline Tom van Brits

Re: My AT wil nie lekke start nie.
« Reply #5 on: May 04, 2018, 03:46:39 pm »
As ek eerste was om hier te andwoord sou ek presies se wat Chris geskryf het. Ek het gelees van manne se S10's wat dieselfde gemaak het na hoe druk spuit. Ek weet dis maklik maar baie manne het al groot skade gekry agv daai goed, vernaam die shafts op die Beemers.

Jare terug was ek as n jong junior brandweerman lekker in die kak agv n WAP. Spuit sommer n stuk verf van n brandweerwa af....dit was die dae toe hulle jou nog gestraf het as jy kak aanjaag. Ek moes met 2 x skuim kanne (20 liter) op en af die toring n paar keer. Daarna het ek die hoe druk spuit gehaat soos kak in die koffie  :deal:
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,524
  • Thanked: 908 times
    • dustriders.co.za
Re: My AT wil nie lekke start nie.
« Reply #6 on: May 04, 2018, 03:54:35 pm »
 kak in die koffie
 :laughing4: :laughing4: :lol8: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Gold Wheels

  • Puppy
  • *
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 38
  • Thanked: 1 times
Re: My AT wil nie lekke start nie.
« Reply #7 on: May 25, 2018, 08:58:02 am »
Trek jou sparkplug doppe af en maak dit skoon. Daar is nog steeds vog in dit en sal nie droog word met n geryery nie.
Jaaaa....Ek weet Gold Wheels is n kak naam!