Proudly Meerkat

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

SchalkL

Race Dog
Joined
Feb 10, 2009
Messages
3,201
Reaction score
2
Location
East Cape
Bike
Kawasaki KLR 650
------ Pluimpie vir die Katte -------  
Vanoggend gesien Proudly Meerkat het nou die 10,000 lede merk verby gesteek. Ek het voorheen my nie veel aan die klomp katte gesteur nie maar het so tussen die magdom rides wat Wilddogs organise so tydjie afgeknyp en na die Gariep byeenkoms gegaan.
Wat 'n verrassing - moerse nice bikers sonder te veel hangups. Hulle is ook altyd betrokke by liefdadigheid alhoewel ek altyd alleen ry nogal goed om so baie "partners" te sien saamry. 100+ Bikes het opgedaag.
Met slegs 'n facebook page is RR bietjie beperk maar wat 'n seēning - Geen plek vir R&P

(Ek is heel onder op die A se linkerbeen  :lol8: - rooi twin seat)

31948286_1236463423123510_3864565702690078720_n.jpg
 
Top