Nuwe lid

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Koringkorrel

Puppy
Joined
May 9, 2018
Messages
16
Reaction score
0
Location
Moorreesburg
Bike
Honda XR400
Hello, ek is nuut op die forum.
Ek geniet die forum baie en is baie interesante artikels wat mens kan help.
Ek bly in die Wes- Kaap, Swartland area om presies te wees en ons het die lekkerste plekke om te ry met dual bikes of off road bikes.
Al wat ek nog kan sê is "Ride More and Stress Less",  Braaaaaaaaaaaaap!!!!
 
Top