Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS  (Read 8824 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 35,228
  • Thanked: 1083 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS
« Reply #60 on: May 15, 2018, 12:21:43 pm »
Sounds like a good time was had by all...    :)
Nice pics... keep posting for us non-attendees' benefit.  :thumleft:

I believe some WC dogs are still on the road home today - having a real "ATventure" (to quote one of the participants)  :pot: :pot:   :biggrin:
Looking forward to their story!  :deal:


Die ATventure-span het dit ook gemaak. Die AT ook

Sal fotos laai


Sent from my iPhone using Tapatalk

Was dit toe die vuil connectors wat die fout was ?
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Online woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,623
  • Thanked: 391 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS
« Reply #61 on: May 15, 2018, 12:28:49 pm »
Nee seker daai GROOT spots wat die ou batterytjie doodtrek.

Maar as mens middernag wil eet het jy seker LIG nodig.  :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 35,228
  • Thanked: 1083 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS
« Reply #62 on: May 15, 2018, 12:40:34 pm »
Nee seker daai GROOT spots wat die ou batterytjie doodtrek.

Maar as mens middernag wil eet het jy seker LIG nodig.  :imaposer:

Eish ! Daar het ek nou bietjie opgeslip. Nie eers gekyk of hulle darem kos gekry het nie.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Online woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,623
  • Thanked: 391 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS
« Reply #63 on: May 15, 2018, 12:43:43 pm »
Moenie oor hulle worry nie... hulle is LIG op kos as dit by kuier kom....ek WEET  :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Hitman

Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS
« Reply #64 on: May 15, 2018, 12:50:20 pm »
Sounds like a good time was had by all...    :)
Nice pics... keep posting for us non-attendees' benefit.  :thumleft:

I believe some WC dogs are still on the road home today - having a real "ATventure" (to quote one of the participants)  :pot: :pot:   :biggrin:
Looking forward to their story!  :deal:

Lanklaas gesien. Jy seker gehoor van daai Malmoer neef van jou se night ride soontoe ?

 :lol8:  Ek het gehoor... en wag nou vir die pics.
Bietjie solo gery, maar soek nou iemand wat die "side entry" roete lekker goed ken en lus is om hom weer te doen...  :pot:
Honda MBX 50 "sold"
Yamaha XT 250 "sold"
Bajaj XCD 125
BMW 1200 GS
 

Offline Clooney

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 101
  • Thanked: 1 times
  • The Unprofessional
Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS
« Reply #65 on: May 15, 2018, 12:56:09 pm »
 :laughing4: Daai issie ek nie!
Yamaha XTZ660 (1996)

Die duiwel woon in modder...
 

Online woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,623
  • Thanked: 391 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS
« Reply #66 on: May 15, 2018, 12:56:54 pm »
 :imaposer: :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 35,228
  • Thanked: 1083 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS
« Reply #67 on: May 15, 2018, 01:04:39 pm »
Sounds like a good time was had by all...    :)
Nice pics... keep posting for us non-attendees' benefit.  :thumleft:

I believe some WC dogs are still on the road home today - having a real "ATventure" (to quote one of the participants)  :pot: :pot:   :biggrin:
Looking forward to their story!  :deal:

Lanklaas gesien. Jy seker gehoor van daai Malmoer neef van jou se night ride soontoe ?

 :lol8:  Ek het gehoor... en wag nou vir die pics.
Bietjie solo gery, maar soek nou iemand wat die "side entry" roete lekker goed ken en lus is om hom weer te doen...  :pot:

Norrefok  :eek7:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline eSKaPe

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 1,009
  • Thanked: 28 times
  • As in "The Great Escape"
Re: Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS
« Reply #68 on: May 15, 2018, 01:15:15 pm »
Looking forward to some more pics here!
"Of all the paths you take in life, make sure a few of them are dirt' John Muir
 

Offline DogBreath

Re: Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS
« Reply #69 on: May 15, 2018, 02:08:22 pm »
Looking forward to some more pics here!

Here you go...
"Without data you're just another person with an opinion" - W. Edwards Deming
 

Offline DogBreath

Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS
« Reply #70 on: May 15, 2018, 02:10:40 pm »
And a few more...
"Without data you're just another person with an opinion" - W. Edwards Deming
 
The following users thanked this post: eSKaPe, eberhard

Offline Odd Dog

Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS
« Reply #71 on: May 15, 2018, 03:52:56 pm »
Once again a well organised Bash in a fantastic setting, and a well deserved big "thank you" to Gerrard, the live music was a great addition. To the caterers and the farm owners, Chris and Barend and families many thanks as well.

Tony, Ri and myself rode from MB to Kleinbrak and then dirt roads to the bash, via the Kammanassie road, a few pics.

If You're going through hell, keep going.
 

Offline VaalBaas

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,813
  • Thanked: 307 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS
« Reply #72 on: May 15, 2018, 08:57:39 pm »
Sounds like a good time was had by all...    :)
Nice pics... keep posting for us non-attendees' benefit.  :thumleft:

I believe some WC dogs are still on the road home today - having a real "ATventure" (to quote one of the participants)  :pot: :pot:   :biggrin:
Looking forward to their story!  :deal:

Lanklaas gesien. Jy seker gehoor van daai Malmoer neef van jou se night ride soontoe ?

 :lol8:  Ek het gehoor... en wag nou vir die pics.
Bietjie solo gery, maar soek nou iemand wat die "side entry" roete lekker goed ken en lus is om hom weer te doen...  :pot:

Malmoer se moer man. Die trip was lekker en die tyd het opgeraak en kos moes ons kry.

Op die einde was dit ons target :imaposer: :lol8:

Ons ATventure span het n 1800 odd km van pure fun gehad

Vir AT het ek 70km ver getou, en weer in die donker opgeindig, maar weer het hy lewe gekry en op die einde( n dag laat) huis gehaal op eie stoom

Dink ons moet maar ons "ATventure" trip met so bietie Hp moeligheid eenkant, op n eie thread begin :thumleft:

Wat ek hier wil sę: Dankie Gerhard en die span. Ons het nou wel nie baie van die EC bash self meegemaak nie. Daai skaap was heerlik(ons was net net betyds om in die ry in te val), die kuier daarna met die paar mense wat kon wakker bly lekkerer. En dankie aan die Klowers(dink ek) wat die reels kon breek om darem nog vir ons so n versnapperingtjie verskaf het na ligte uit.

En dan laastens tussen hakkies

"Julle het Wors in n panic gehad oor daai sementstroke en self na ons bo gestop het was hy nog steed opgesike om die goed aan te vat met vol moed en vaart"  :imaposer: :imaposer:

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 

Offline ultraflight

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 390 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 243
  • Thanked: 28 times
  • Always keen to ride.
    • Xplorer
Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS
« Reply #73 on: May 16, 2018, 10:07:41 am »
My eerste EC Bash, en eerste keer deur Baviaanskloof, asook vir Kai en Anwar wat saam soontoe gery het.
Ons het teerpad van die Kaap gery tot by George, dan deur Montagu Pas, Potjiesberg Pas, Uniondale, Baviaans.
12 ure op die pad maar dit was 12 lekker ure, pure genot.
Die weer was perfek. Die kuier baie lekker. Die kos absoluut uitstekend. Die musiek het ons terdee geniet.
Die mense almal besonders vriendelik.
Saturdag het ons rustig gery tot by Smitskraal vir n bietjie verkenning, met Ri, Sonja en Frikkie. 7 ure uitsappie.
Sonday net voor 8vm vertrek. Ri besluit sy ry saam met ons terug Kaap toe, so n los formasie van vier.
Smitskraal was glad nie so moeilik as wat ons verwag het nie, maar dankie aan Gérrard wat ons gewarsku het oor die groot lip op die ver kant. Ons her daar ‘n bietjie vertoef om die sports aantekyk.
Ongelukkig op Holgat Pas, het Anwar geval by die sement spoor.
Die R1200GS se regtekant tappet-cover is gebreek en die olie stroom uit.
Anwar se regte skouer is beseer. Ek sien onmiddelik dit is ontwrig, en moontlik ook die sleutelbeen gebreuk.
‘n Kar wat agter ons was, offer Anwar ‘n geleenheid saam met al sy bagassie.
Ons skuif sy GS so ver van die pad af as moontlik sodat verkeer veilig verby kan ry, en neem die GPS lat/lon vir die recovery crew. Anwar het saamgery tot PE en daarvan terug Kaap toe gevlieg. Sy Bike was sommer verbasend gou  gehaal.
In die Kaap meld hy by Rondebosch hospitaal aan vir X-strale wat bevestig die sleutelbeen is gebreuk. Maandag aand opereer hulle en Dinsdag oggend  is hy verslaan, sonder baie pyn.
Die wonders van moderne medisyne.
Die res van ons, Kai, Ri en myself ry toe wye draaie tot by ons oornag by ilita lodge in Groot Brak, nog ‘n 12 uur dag op die pad.
Na twee aande se koue tent, was ‘n lekker warm bed besonders welkom.
Maandag ry ons net gryspad tot by Touwsrivier, deur Botlierskop, Dagbreek Pas, Moordkuilrivier Pas, Haelkraal, n koue bier gedrink by Bonniedale Holiday Farm in die Attequaskloof, deur na Jan Mullers Pas oor die Gouritz Rivier, verby Van Wyksdorp, warm sop en koffie by Algerynskraal, deur Prinspoort Pas, Outol Pas, Klein Swartberg Pas, deur Anysberg reservaat.
Anysberg was vir my die heel moeilikste deel van die hele naweek, al was ek voorheen daar deur.
Dit was kort voor sononder en verblindend reg van voor.
Alles was in uitgesnyde silhoeët en onmoontlik om die grond te sien. Ons ry blind oor skerp klippe, oor rotse, deur dik sand, om draaie wat skielik voorkom, teen spoed, want nou is ons nogal laat. Ek is verbaas dat ek die pad net drie keer verlaat het.
Ri ry asof die duiwel haar jaag en ons kan haar nie inhaal nie. Ongelooflik!
Eers toe die son heeltemal verdwyn, kon ons weer rustig ry tot by Touwsrivier.
Daarna net teer langs die N1. Ons wou graag oor Dutoitskloof Pas ry maar dit was al pik donker end ons was honger en koud, toe gaan ons maar deur die tonnel.
Om half-nege by die huis aangekom. Weer eens net oor 12 ure op die pad.
Altesame 43 ure op die pad oor 4 dae.
Anwar herstel sterk aan. Hy ry seker weer binne etlike weke.
Ons kom volgende jaar weer!
Fotos kom binnekort.
« Last Edit: May 16, 2018, 10:15:27 am by ultraflight »
 
The following users thanked this post: Ri

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 35,228
  • Thanked: 1083 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS
« Reply #74 on: May 16, 2018, 10:23:59 am »
Altyd lekker om nuwe gesigte te ontmoet en bly julle is Ok ander kant uit. Maak nie saak wat enigeen van Baviaans sę nie... jy moet dit nooit lig vat nie. Hy byt jou gou.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline Tony the Boney

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,224
  • Thanked: 139 times
  • Threw away the key and locked the door
Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS
« Reply #75 on: May 16, 2018, 10:49:24 am »
Looking down on the Kammanasie....dry this time of the year
From Paardepoort past Esselpoort on the way to Uniondale following the Kammanasie River.
The older I get, the earlier it gets late
 

Offline André 660

Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS
« Reply #76 on: May 16, 2018, 10:56:28 am »
Baie dankie Gerrard, soos gewoonlik was dit flippen lekker.
 

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 35,228
  • Thanked: 1083 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS
« Reply #77 on: May 16, 2018, 10:57:43 am »
Baie dankie Gerrard, soos gewoonlik was dit flippen lekker.

Waar's daai foto's  :lol8:  :sip:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,780
  • Thanked: 1338 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS
« Reply #78 on: May 16, 2018, 10:57:51 am »
.dry this time of the year

Tony tha area has had no rain in the last three years, or what you could call rain. :(
Bought some calves there last year in the winter. Seller had to sell all his cattle because he could not afford to feed them anymore.
Stunning piece of road though dry or wet. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Mikie

  • Kyalami - Jozi
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,703
  • Thanked: 277 times
Re: EC BASH 2018 - DORINGKLOOF BAVIAANS
« Reply #79 on: May 16, 2018, 11:57:23 am »
Kom Ri, jy't seker al teen die tyd jou foto's ge-edit  :lol8: Laat ons sien.

I am led to believe that Ri will not be able to post all her photos, she made the fatal error of leaving her camera lying around   :imaposer: :imaposer:
:paw:

Pronounciation:
M-aai-kie
My-Key