Naand sê

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Dec 7, 2017
Messages
479
Reaction score
345
Location
Wellington, Western Cape
Bike
Honda CRF-1100L Africa Twin
Hallo almal,

Ek kruip nou al 'n rukkie hier op die forum weg :peepwall:, maar dis seker tyd om myself te voor te stel.  :wave:

My naam is Adriaan en ek bevind myself in Ceres. Ek was nou vir so +/- 10 jaar bikeloos, maar is baie dankbaar dat ek einde laasjaar weer my been oor een kon gooi. Ek ry 'n BMW f800GS en sal hom vir geen ander bike verruil nie!

Ek vind die forum top klas en kan nie vir beter vra nie. Dis 'n goeie plek om te leer en dis lekker om soveel "like-minded" mense op een plek te kry. :thumright:

Cheers
Adriaan

 
Top