riders for farmers initiative

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ButchH

Race Dog
Joined
Feb 16, 2009
Messages
3,686
Reaction score
12
Môre julle,

Ek sien vanoggend hierdie post van Burre Burger en my hart breek. Ek weet daar is baie van julle wat hierdie doel support, ek wil vandag elke Advendture ryer challenge! Hier is my idee, kom ons organize ’n outride, die grootste VIRTUAL get togher in SA ooit. Een in elke dorp, stad provinsie. Ons ry n paar plaas / grondpaaie en stop dalk vir ’n braai iewers, elkeen van ons geniet ’n vleisie, maar sonder die boer is dit nie moontlik nie. Ek wil dan vra dat elke ryer net R50 sal skenk. Julle kan die geld direk in Burre se rekening inbetaal (onder op die post), dit maak dit makliker en dan is daar geen vingers wat na enige iemand gewys kan word nie.
Dalk is daar ’n paar boere wat hulle hekke sal oopmaak vir ’n dag en sodoende kan daar ’n unieke experience gekry word.
Ek daag elke StofKat, Proudly Meerkat, Adventure Riders SA, Gravel Travel, StofOtter, Adventure Rides, Adventure Riders etc. uit om te help. As daar enige iemand is wat ’n ride wil reël dan doen julle dit, share julle Pics van die ride en betaal julle geld direk in. Kom ons wys ons boere ons waardeer hulle.
Ps. indien jy inbetaal het, post ’n copy, ons maak alles bymekaar en plaas dit op hulle blad?
Kom met idees en kom met hulp, ek weet ons is ’n community wat kan saamstaan.

Post van Burre
“Ons probeer al meer as n jaar net boere help. Hierdie foto's is 'n boer van 87 jaar oud wat net bietjie HOOP bymekaar skraap vir sy diere...
Wat is HOOP?
en

Wat as HOOP al is wat oor is?

Help deel HOOP uit asb.
As jy vandag iets inbetaal in die DROOGTEHULP FONDS gebruik asb die verwysing HOOP, want dis al wat ons probeer uitdeel. Maar dis VRYDAG, daag net een of twee vriende uit om dieselfe te doen as jy.
Kom ons gee boere HOOP!
DROOGTE HULP MET BURRE
FNB ACCOUNT(cheque)
ACCOUNT: 62721858522
BRANCH: 200406
REF: HOOP
VIR OORSEE SE SKENKINGS GEBRUIK ASB:
SWIFT/IBAN: FIRNZAJJ”
 

Attachments

  • farmer.png
    farmer.png
    532.4 KB · Views: 114
Top