Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Thumper bash 2018: 10 to 12 August 2018  (Read 9507 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dutchman81

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,093
  • Thanked: 5 times
    • View Profile
Re: Thumper bash 2018: 10 to 12 August 2018
« Reply #80 on: June 13, 2018, 07:05:40 pm »
Mense die ry pla my...
Klink my na n lekker bymekaar kom

Sent from my S30 using Tapatalk

2008 Klr650
2008 R1200GS Adv
''In the end , its not going to matter how many breaths you took , but how many moments took your breath away.''
 
Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 29,660
  • Thanked: 159 times
  • WAT KYK JY
    • View Profile
Re: Thumper bash 2018: 10 to 12 August 2018
« Reply #81 on: June 14, 2018, 06:55:12 am »
Mense die ry pla my...
Klink my na n lekker bymekaar kom

Sent from my S30 using Tapatalk

Moenie dat dit jou pla nie. Een van die lekkerste trips wat jy sal doen. Sal my 6de een wees
A F'ugly is a different sort of bike, the 1150 is boring and the 1100s makes me smile. The RT ?... Once you ride one, there is no explanation necessary.

...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,493
  • Thanked: 71 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
    • View Profile
Re: Thumper bash 2018: 10 to 12 August 2018
« Reply #82 on: June 14, 2018, 07:24:06 am »
Kom wys ons jou bike dit kan  maak tot hier.. :ricky: :imaposer:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 29,660
  • Thanked: 159 times
  • WAT KYK JY
    • View Profile
Re: Thumper bash 2018: 10 to 12 August 2018
« Reply #83 on: June 14, 2018, 08:37:35 am »
Kom wys ons jou bike dit kan  maak tot hier.. :ricky: :imaposer:

Hy't 'n F'ugly
A F'ugly is a different sort of bike, the 1150 is boring and the 1100s makes me smile. The RT ?... Once you ride one, there is no explanation necessary.

...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
 
Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,493
  • Thanked: 71 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
    • View Profile
Re: Thumper bash 2018: 10 to 12 August 2018
« Reply #84 on: June 14, 2018, 10:35:42 am »
Ok ek is in die buurt met 'n sleepwa .... :peepwall: :pot: :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   

Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
Offline Dutchman81

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,093
  • Thanked: 5 times
    • View Profile
Re: Thumper bash 2018: 10 to 12 August 2018
« Reply #85 on: June 14, 2018, 10:48:14 am »
Ja nee ek het eintlik geen verskoning nie...
Al wat sal ingee is jou agter wereld op die fugly

Sent from my S30 using Tapatalk

2008 Klr650
2008 R1200GS Adv
''In the end , its not going to matter how many breaths you took , but how many moments took your breath away.''
 
Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 29,660
  • Thanked: 159 times
  • WAT KYK JY
    • View Profile
Re: Thumper bash 2018: 10 to 12 August 2018
« Reply #86 on: June 14, 2018, 02:25:15 pm »
Ja nee ek het eintlik geen verskoning nie...
Al wat sal ingee is jou agter wereld op die fugly

Sent from my S30 using Tapatalk

Jy het mos crashbars. Sit cruiser pegs aan.

A F'ugly is a different sort of bike, the 1150 is boring and the 1100s makes me smile. The RT ?... Once you ride one, there is no explanation necessary.

...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
 
Offline Dutchman81

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,093
  • Thanked: 5 times
    • View Profile
Re: Thumper bash 2018: 10 to 12 August 2018
« Reply #87 on: June 14, 2018, 05:52:38 pm »
Oom Jup , ek het daardie idee lank terug by oom gesteel op Oom se Tenerre , hy het op en werk soos n bom....

Sent from my S30 using Tapatalk

2008 Klr650
2008 R1200GS Adv
''In the end , its not going to matter how many breaths you took , but how many moments took your breath away.''
 
Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 29,660
  • Thanked: 159 times
  • WAT KYK JY
    • View Profile
Re: Thumper bash 2018: 10 to 12 August 2018
« Reply #88 on: June 26, 2018, 02:46:31 pm »
 :peepwall:
A F'ugly is a different sort of bike, the 1150 is boring and the 1100s makes me smile. The RT ?... Once you ride one, there is no explanation necessary.

...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,686
  • Thanked: 210 times
  • Opsaal kerels!
    • View Profile
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Thumper bash 2018: 10 to 12 August 2018
« Reply #89 on: June 26, 2018, 02:48:20 pm »
Jy loer verniet, ek gaan nogsteeds daar wees.  >:D
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,686
  • Thanked: 210 times
  • Opsaal kerels!
    • View Profile
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Thumper bash 2018: 10 to 12 August 2018
« Reply #90 on: June 26, 2018, 02:49:00 pm »
En ek ry langpad soëntoe en langpad huistoe. Vatso!
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 29,660
  • Thanked: 159 times
  • WAT KYK JY
    • View Profile
Re: Thumper bash 2018: 10 to 12 August 2018
« Reply #91 on: June 26, 2018, 02:52:32 pm »
Jy loer verniet, ek gaan nogsteeds daar wees.  >:D

Oppie is so besig om te troll in R&P lyk hy vergeet van die belangrike goed, soos om die bash te reël
A F'ugly is a different sort of bike, the 1150 is boring and the 1100s makes me smile. The RT ?... Once you ride one, there is no explanation necessary.

...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,686
  • Thanked: 210 times
  • Opsaal kerels!
    • View Profile
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Thumper bash 2018: 10 to 12 August 2018
« Reply #92 on: June 26, 2018, 02:54:51 pm »
Ek sę maar niks omdat ek op sy genade aangewese is om sy kamer met hom te deel.  Ek weet nie of dit 'n seën of 'n straf gaan wees nie.  Ek vat maar my SWAT spuit saam ingeval die knaap lastig wil raak na 'n paar knertsies.  :pot: :ricky:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,349
  • Thanked: 73 times
  • Official Vendor
    • View Profile
    • Vendor
Re: Thumper bash 2018: 10 to 12 August 2018
« Reply #93 on: June 26, 2018, 03:00:53 pm »
Jy loer verniet, ek gaan nogsteeds daar wees.  >:D

Oppie is so besig om te troll in R&P lyk hy vergeet van die belangrike goed, soos om die bash te reël

Daar is niks te reel nie.  Soos die EC Bash reel hierdie ding homself.  :pot:
Ek admin maar net die betalings  ;)
 
Offline Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,349
  • Thanked: 73 times
  • Official Vendor
    • View Profile
    • Vendor
Re: Thumper bash 2018: 10 to 12 August 2018
« Reply #94 on: June 26, 2018, 03:01:37 pm »
Ek sę maar niks omdat ek op sy genade aangewese is om sy kamer met hom te deel.  Ek weet nie of dit 'n seën of 'n straf gaan wees nie.  Ek vat maar my SWAT spuit saam ingeval die knaap lastig wil raak na 'n paar knertsies.  :pot: :ricky:

 :spitcoffee:
 
Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 29,660
  • Thanked: 159 times
  • WAT KYK JY
    • View Profile
Re: Thumper bash 2018: 10 to 12 August 2018
« Reply #95 on: June 26, 2018, 03:03:28 pm »
Ek sę maar niks omdat ek op sy genade aangewese is om sy kamer met hom te deel.  Ek weet nie of dit 'n seën of 'n straf gaan wees nie.  Ek vat maar my SWAT spuit saam ingeval die knaap lastig wil raak na 'n paar knertsies.  :pot: :ricky:

 :spitcoffee:

Oorpluisies  :lol8:
A F'ugly is a different sort of bike, the 1150 is boring and the 1100s makes me smile. The RT ?... Once you ride one, there is no explanation necessary.

...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
 
Offline Ri

  • Stray DR Collector
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,203
  • Thanked: 243 times
  • DR650 Fleet Owner
    • View Profile
Re: Thumper bash 2018: 10 to 12 August 2018
« Reply #96 on: June 26, 2018, 07:00:51 pm »
Ek sę maar niks omdat ek op sy genade aangewese is om sy kamer met hom te deel.  Ek weet nie of dit 'n seën of 'n straf gaan wees nie.  Ek vat maar my SWAT spuit saam ingeval die knaap lastig wil raak na 'n paar knertsies.  :pot: :ricky:

Watwou dalk is dit nog Oppie wat moet keer vir sy wickets na 'n paar knertsies  :imaposer:
Tales of the Purple Turtles: Ride Reports
PROJECT SAS WILDEHOND III Contributions: R Snyman Capitec Savings Account 1545860511 Balance (2017/12/07): R3005,00 - R1,600 for steel purchase
 
Offline boere

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,432
  • Thanked: 23 times
    • View Profile
Re: Thumper bash 2018: 10 to 12 August 2018
« Reply #97 on: June 26, 2018, 07:18:35 pm »
Hou 'n bietjie trug asb.

Ek is 'n gesiene man van "postuur" en sal nie ongeruimdhede en jagsgeit duld nie :patch: :patch:

Gepetaal :thumleft: :thumleft:
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,686
  • Thanked: 210 times
  • Opsaal kerels!
    • View Profile
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Thumper bash 2018: 10 to 12 August 2018
« Reply #98 on: June 26, 2018, 07:20:27 pm »
Dit gaan nou gaaf wees om vir jou weer vir 'n slag ęrens raak te loop.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,686
  • Thanked: 210 times
  • Opsaal kerels!
    • View Profile
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Thumper bash 2018: 10 to 12 August 2018
« Reply #99 on: June 26, 2018, 07:22:09 pm »
Ek sę maar niks omdat ek op sy genade aangewese is om sy kamer met hom te deel.  Ek weet nie of dit 'n seën of 'n straf gaan wees nie.  Ek vat maar my SWAT spuit saam ingeval die knaap lastig wil raak na 'n paar knertsies.  :pot: :ricky:

Watwou dalk is dit nog Oppie wat moet keer vir sy wickets na 'n paar knertsies  :imaposer:

 :eek7: stel jy my nou teleur dat jy my so laag kan vat Ri, ai, die skande daarvan. :deal: