Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Verneukpan 2018  (Read 2891 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Jacobsroodt

  • vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,800
  • Thanked: 63 times
  • Carpe Diem (in Afrikaans: Life's short, Ride hard)
    • West Coast Parts
Re: Verneukpan 2018
« Reply #60 on: August 07, 2018, 02:52:00 pm »
Ai! Eendag kom ek weer saam. Ek loer elke keer wanneer ek Verneukpan in "planning 'n ride" sien. Maar hierdie jaar is ek en Lance ongeluksvoŽls - altwee operasies gehad om gewrigligamente weer vas te maak. Die klein motorfietsies is blykbaar meer gevaarlik as die grotes...

Lekker herrineringe:

Ai toggie. Hoop julle is gou weer reg!
BoosterPlug, LED Spots, Tool Tubes, RustStop, Kappa Screens, Top boxes, Tank Bags, ATG Gear - whatever works for me.
 

Offline Hinksding

  • is beslaan met ligte hoefysters
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,547
  • Thanked: 47 times
  • Die aai van Loeriesbaai
Re: Verneukpan 2018
« Reply #61 on: August 17, 2018, 06:56:50 am »
Ek het 'n nuwe TKC opgesit voor die trip, en van die 10mm tread is daar nou 7mm oor.

 :eek7: :eek7: :eek7:
My Pa sou iets kwytraak in die lyn van: 'n Tyre wat so gou afloop is seker van popstront gemaak.  :imaposer:
Eet vleis! 'n 1 000 000 jakkalse kan nie verkeerd wees nie.