Mooi hub wat jy daar het. Is dit die fiberglass een?
Gaan jy hom op die 1150 hak?
Ons het sopas 'n langnaweek trippie met ons sin gedoen, so 2 500km. King William's Town, Zastron, Clarens, Kokstad en weer terug na King. Al wat ek kan sê, dit was bevange lekker gewees. So bietjie koud op plekke maar ander heerlik.
Geniet jou nuwe rig, dis iets anders maar moer lekker.

'n Foto of twee vir 'n lusmaker.