Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: KLE 500 float bowl o-ring gesoek  (Read 369 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Ragbert

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 378
  • Thanked: 13 times
  • It's never to late!
KLE 500 float bowl o-ring gesoek
« on: June 22, 2018, 01:09:30 pm »
Kan iemand dalk help met 'n goeie tweedehandse float bowl o-ring, part# 92055-1222? Gauteng area verkieslik.

Dis 'n tydelike oplossing om my seun se bike te maak loop terwyl ons vir 'n nuwe een wag. Kawasaki het net een in voorraad en die tweede een gaan eers teen einde Julie hier wees.
BMW F650GS Dakar '03
 

Offline the_BOBNOB

  • is not a
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,668
  • Thanked: 199 times
Re: KLE 500 float bowl o-ring gesoek
« Reply #1 on: June 22, 2018, 01:24:29 pm »
ek koop nooit daai goed nie

maak jou eie een

kry vir jou oring cord - kyk vir viton - dis petrol bestand
 

Offline Shaun500

Re: KLE 500 float bowl o-ring gesoek
« Reply #2 on: June 22, 2018, 01:36:13 pm »
Kan iemand dalk help met 'n goeie tweedehandse float bowl o-ring, part# 92055-1222? Gauteng area verkieslik.

Dis 'n tydelike oplossing om my seun se bike te maak loop terwyl ons vir 'n nuwe een wag. Kawasaki het net een in voorraad en die tweede een gaan eers teen einde Julie hier wees.
Try using a thin bead of Sikaflex sealant.
 

Offline Ragbert

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 378
  • Thanked: 13 times
  • It's never to late!
Re: KLE 500 float bowl o-ring gesoek
« Reply #3 on: June 22, 2018, 02:09:08 pm »
Shaun500 : Bietjie versigtig vir die Sikaflex oplossing.

the_BOBNOB : Waarmee plak jy die oring cord aanmekaar? en sal die oring cord die kinkels mooi seel?


BMW F650GS Dakar '03
 

Offline the_BOBNOB

  • is not a
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,668
  • Thanked: 199 times
Re: KLE 500 float bowl o-ring gesoek
« Reply #4 on: June 22, 2018, 02:54:18 pm »
Shaun500 : Bietjie versigtig vir die Sikaflex oplossing.

the_BOBNOB : Waarmee plak jy die oring cord aanmekaar? en sal die oring cord die kinkels mooi seel?

Jy le die cord neer in die groove - en dan 1 drop super glue by die draaie en kinkels en waar die 2 ends mekaar ontmoet weer 'n drop super glue.

My CB400SF het ek so gedoen - 4 carbs in parallel en no issues, no leaks.
 
The following users thanked this post: RobC