Canz werk nou net 'n link onder jou profile in vir jou RR's in plaas van - 2018 KTM 1090 R 2017 HUSQVARNA FE 501 OF by hulle

Dan sak jou RR weg, maar is altyd byderhand

Ek was al lus en maak 'n "interest" thread ook onder my profile op selfde manier met al die links na goed wat ek gedoen / gesien het op technical ens - mens soek elke keer om iemand te help