Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Goeie diens van BikeGear in die Baai  (Read 266 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,379
  • Thanked: 157 times
  • Opsaal kerels!
    • View Profile
    • Patriot Boerbokstoet
Goeie diens van BikeGear in die Baai
« on: July 11, 2018, 01:47:17 pm »
Ek gaan binnekort, voor die Thumper BÍsh, 'n nuwe agterband kort.  Kyk toe bietjie rond vir Capra agente (het tans Capra X agter) op die internet en bel uiteindelik vir BikeGear in die Baai.  Vra vir Attie 'n paar vrae oor grotes ens.  Hy laat weet toe oor die "Bundle Special" wat hulle op die voor en agterbande het.  Ek koop en betaal toe sommer dadelik.  Woeps, nie 'n uur later nie, kry ek 'n epos dat die pakkie reeds per koerier versend is.  Vandag op die dorp gaan afhaal.

Dankie Attie en BikeGear, mag julle die voorspoed geniet wat goeie diens vir julle sal bring. 

Dis nie die eerste keer dat ek iets by hulle koop nie en ook nie die eerste keer dat ek uitstaande diens kry nie.  Doe so voort  :thumleft:

My Tenerť gaan nou binnekort spoggerig lyk met sy nuwe bande.
Die manteldraaier maak vriende al in die rondte, totdat hy op die end al in die rondte vyande het.

CJ Langenhoven
 
The following users thanked this post: RobC

Offline Knucklhead

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,940
  • Thanked: 28 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles
    • View Profile
Re: Goeie diens van BikeGear in die Baai
« Reply #1 on: July 11, 2018, 04:57:07 pm »
Ek gaan binnekort, voor die Thumper BÍsh, 'n nuwe agterband kort.  Kyk toe bietjie rond vir Capra agente (het tans Capra X agter) op die internet en bel uiteindelik vir BikeGear in die Baai.  Vra vir Attie 'n paar vrae oor grotes ens.  Hy laat weet toe oor die "Bundle Special" wat hulle op die voor en agterbande het.  Ek koop en betaal toe sommer dadelik.  Woeps, nie 'n uur later nie, kry ek 'n epos dat die pakkie reeds per koerier versend is.  Vandag op die dorp gaan afhaal.

Dankie Attie en BikeGear, mag julle die voorspoed geniet wat goeie diens vir julle sal bring. 

Dis nie die eerste keer dat ek iets by hulle koop nie en ook nie die eerste keer dat ek uitstaande diens kry nie.  Doe so voort  :thumleft:

My Tenerť gaan nou binnekort spoggerig lyk met sy nuwe bande.

moet n bietjie ons wys hoe lyk hulle asb dors..looking for something mooi for jason's(my son) 800GS.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,379
  • Thanked: 157 times
  • Opsaal kerels!
    • View Profile
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Goeie diens van BikeGear in die Baai
« Reply #2 on: July 11, 2018, 05:23:50 pm »
Had one on the back since I bought the bike Knuckle. Nice looking tyre, Iíve got about 5500km on it now, it should do another 1000km or so easily. I donít ride like a hooligan so canít comment on extreme grip. It does well on snotty roads, tar, gravel and dirt.



Die manteldraaier maak vriende al in die rondte, totdat hy op die end al in die rondte vyande het.

CJ Langenhoven
 

Offline DakarDirk

Re: Goeie diens van BikeGear in die Baai
« Reply #3 on: July 12, 2018, 12:20:12 pm »
I've only had good service from BikeGear when I stayed in PE. Bought a lot of stuff from them. Good blokes, good service!
 

Offline Clint_G

Re: Goeie diens van BikeGear in die Baai
« Reply #4 on: July 12, 2018, 12:34:53 pm »
I've been meanign to post something, but I keep forgetting.

I had amazing service from BikeGear. I started looking around for bluetooth headsets. Found the Sena 20S Evo on their site for a good R300 less than anyone else's "Specials".

Paid for it on Monday afternoon, it was delivered by Wednesday morning.

To put this into perspective, I live in Lichtenburg. Close to the Botswana border. Anything sent from Joburg usually takes 3 days minimum, because for some reason most things sent out here go to the hub in Mafeking first, which i past us, and then come back.

BikeGear delivered a package over 1000mk away within 48 hours of me placing my order and paying. Excellent service, and great price for the product too.
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,379
  • Thanked: 157 times
  • Opsaal kerels!
    • View Profile
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Goeie diens van BikeGear in die Baai
« Reply #5 on: July 12, 2018, 03:01:18 pm »
It's always good to hear of persistent good service in a sea of poor service.  As I said, they will reap the rewards.
Die manteldraaier maak vriende al in die rondte, totdat hy op die end al in die rondte vyande het.

CJ Langenhoven