alwyn_gs
Race Dog
Beplan so ietsie groot in Augustus, so bietjie beplanning nodig en natuurlik bietjie oefen...
Gister saam Michelle n draai gaan ry, saaltyd en hoof fokus - sand. Net eers om gewoond te raak. Moet erken Michelle het redelik goed gedoen en sal volgende week dit n notch opvat.
En was baie spesiaal om weer saam haar die dag te spandeer :love4: