Ek het nou niks fancy nie, mar dit hou my besig.

1ste een by Gerrard oorgekoop, Ebenhardt. so ver ek kan onthou.
2de een voor die Ebenhardt.is een wat ek al donkie jare het, weet nie eens watse maak nie. Ek dink ek het daai ding al van 1983 af.

3de foto van al my pype saam, dis drie Xhosa pype. Jy moet hare op jou borskas he om hulle te rook.

En dan my "rookstasie" wat my vrou vir my uit leer gemaak het. Hy is vir my meer werd as al die pype saam.