0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
Die nuwe pyp so bietjie TLC gegee. Daai lelike blou varnish afgeskuur dat die hout kan asemhaal en hom sy natuurlike hout kleur te gee. Oor tyd word die hout nou behandel met natuurlike velolie.
Quote from: Gérrard on February 04, 2021, 10:12:20 amDie nuwe pyp so bietjie TLC gegee. Daai lelike blou varnish afgeskuur dat die hout kan asemhaal en hom sy natuurlike hout kleur te gee. Oor tyd word die hout nou behandel met natuurlike velolie.Dit lyk mooi. Laat my ook wonder oor skuur aan n pyp of twee.
Quote from: bud500 on February 04, 2021, 10:23:12 amQuote from: Gérrard on February 04, 2021, 10:12:20 amDie nuwe pyp so bietjie TLC gegee. Daai lelike blou varnish afgeskuur dat die hout kan asemhaal en hom sy natuurlike hout kleur te gee. Oor tyd word die hout nou behandel met natuurlike velolie.Dit lyk mooi. Laat my ook wonder oor skuur aan n pyp of twee.Ek gebruik 600 en 800 grit papier. Polish die hout mooi en bring dan die natuurlike kleur mooi uit as jy hom vryf met die olie van jou vel af. Moenie hare was vir so week of twee nie. Vryf hand deur hare en vryf pyp
Quote from: Gérrard on February 04, 2021, 10:31:22 amQuote from: bud500 on February 04, 2021, 10:23:12 amQuote from: Gérrard on February 04, 2021, 10:12:20 amDie nuwe pyp so bietjie TLC gegee. Daai lelike blou varnish afgeskuur dat die hout kan asemhaal en hom sy natuurlike hout kleur te gee. Oor tyd word die hout nou behandel met natuurlike velolie.Dit lyk mooi. Laat my ook wonder oor skuur aan n pyp of twee.Ek gebruik 600 en 800 grit papier. Polish die hout mooi en bring dan die natuurlike kleur mooi uit as jy hom vryf met die olie van jou vel af. Moenie hare was vir so week of twee nie. Vryf hand deur hare en vryf pyp Die verwysing na "velolie" het my aanvanklik laat wonder, maar ek het darem opgevang.Al hare wat ek kan gebruik is baard.
Quote from: Gérrard on February 04, 2021, 10:31:22 amQuote from: bud500 on February 04, 2021, 10:23:12 amQuote from: Gérrard on February 04, 2021, 10:12:20 amDie nuwe pyp so bietjie TLC gegee. Daai lelike blou varnish afgeskuur dat die hout kan asemhaal en hom sy natuurlike hout kleur te gee. Oor tyd word die hout nou behandel met natuurlike velolie.Dit lyk mooi. Laat my ook wonder oor skuur aan n pyp of twee.Ek gebruik 600 en 800 grit papier. Polish die hout mooi en bring dan die natuurlike kleur mooi uit as jy hom vryf met die olie van jou vel af. Moenie hare was vir so week of twee nie. Vryf hand deur hare en vryf pyp Wonder wat sal daai homemade paste wat Woody maak aan pyp hout doen? Hyt my al gewys wat dit aan plain Sabie "geelhout" doen!!
Neus olie is die ding vir ʼn pyp. Vryf teen jou neus of voorkop as die pyp warm gerook is. Gaan lees op daaroor. Dis selfs gebruik om optiese lense te poleer.
Julle klomp ou boggers gan nog maak lat ek ve my n stoeppyp kry!!!
Jy skrop nogal mooi skoon, nč?
Quote from: ChrisL - DUSTRIDERS on February 04, 2021, 11:00:32 amJulle klomp ou boggers gan nog maak lat ek ve my n stoeppyp kry!!! Om jou te help smag
Die een wat ek het is No.1 - Is kleiner.
Quote from: Gérrard on February 04, 2021, 12:06:22 pmQuote from: ChrisL - DUSTRIDERS on February 04, 2021, 11:00:32 amJulle klomp ou boggers gan nog maak lat ek ve my n stoeppyp kry!!! Om jou te help smag Ek met my vetkop. Ek praat van die pyp julle donners.
Quote from: Vintage_Mania on February 04, 2021, 12:30:36 pmDie een wat ek het is No.1 - Is kleiner.Maar apple bowl ? My no 1 is straight bowl. Ek onthou ons het nog gewik en weeg oor die keuse.
Quote from: Gérrard on February 04, 2021, 12:35:19 pmQuote from: Vintage_Mania on February 04, 2021, 12:30:36 pmDie een wat ek het is No.1 - Is kleiner.Maar apple bowl ? My no 1 is straight bowl. Ek onthou ons het nog gewik en weeg oor die keuse.Nee, reguit.@Heimer wat het met die mop gebeur?