Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Wys jou pyp  (Read 2633 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,300
  • Thanked: 1226 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Wys jou pyp
« Reply #20 on: July 25, 2018, 01:40:32 pm »
Ek begin sommer weer rook. Rum en maple bly maar 'n heerlike geur :whip2:
As rook ons niks skade gedoen het het ons nog almal gerook, ek verseker. :deal: :drif:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Knucklhead

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,568
  • Thanked: 189 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles/philistine
Re: Wys jou pyp
« Reply #21 on: July 25, 2018, 02:18:28 pm »
my late old mans stuff...

still have a puff every now and then  :'(
 
The following users thanked this post: Meteor

Offline blackbird

Re: Wys jou pyp
« Reply #22 on: August 16, 2018, 12:44:47 pm »
Glad nie n roker nie maar ou Janna, n pel van my geniet sy pyp om weg te kom van cherrie sigare! Nou die aand sien ek hy het vir hom so oulike leer megaftirkie gekoop waarin die pyp ewe regop staan en voor hy ry tel hy hom op, druk hom plat en sit hom saam met die pyp innie sakkie. Nogal oulik. Ek stuur vir Rusty van cullinun n foto, hy werk mos met leer, vir n iedee en hy antwoord; nooit gedink jy sal pyp vat nie :imaposer:
Jaag en vat kanse, moenie indruk nie, die boek is klaar geskryf!
 
Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,300
  • Thanked: 1226 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Wys jou pyp
« Reply #23 on: August 16, 2018, 02:09:52 pm »
 cherrie sigare!

Lank terug op n trip Swakopmund toe koop iemand n pakkie van vyf cherry sigaartjies. Kan onthou dit was hond duur vir daai tyd.
Dêmmit daai goed het lekker gerook.!!! Swakopmund gekoop toe koop ons weer. Was net gehou vir spesiaal langs die vuur saans.
Ek het tuis nog een keer gekoop daarvan toe kom ek agter my budget klop nie met die lekkerte :(
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline blackbird

Re: Wys jou pyp
« Reply #24 on: August 16, 2018, 03:12:28 pm »
Ek verkoop hulle by die garage by die honderde! Love die reuk
Jaag en vat kanse, moenie indruk nie, die boek is klaar geskryf!
 
Offline Snafu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,005
  • Thanked: 92 times
  • Brackenfell Bricket
Re: Wys jou pyp
« Reply #25 on: August 16, 2018, 03:56:28 pm »
SNAFU

komin

Jy gaan my laat huil!!!!!!!!!!!!

Ek het laasjaar Januarie opgehou rook! As iemand dink dit is makliker om op te hou rook as jy pyp rook, maar jy n baie groot fout
Ek mis die smaak, die reuk, die proses. Om pyp skoon te maak vir n nuwe tabak mengsel wat jy wil probeer... aaaarg *&&^&^%*^%$%^ man. DInk ek moet net weer my pyp opstart!

Ek het net Savinelli pype gehad, maar was in die proses om my eerste Ebenhart's te koop. Nou sal ek nooit weet hoe hy rook nie :)
Rimtape: Sounds like something in the first-aid kit of a gay-porn movie set. - Jaco
 
The following users thanked this post: Meteor

Offline Snafu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,005
  • Thanked: 92 times
  • Brackenfell Bricket
Re: Wys jou pyp
« Reply #26 on: August 16, 2018, 04:02:15 pm »
Waar kan mens goeie kwaliteit tabak kry?

Naaste aan jou is die tabaconist in N1 stad. Hulle hou Wesley's se tabak aan en jy kan dit koop in 50g sakkies. Hulle het baie geure, so probeer n paar. Ek het gehou van hulle Cherry Lite
Rimtape: Sounds like something in the first-aid kit of a gay-porn movie set. - Jaco
 
Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,827
  • Thanked: 1008 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Wys jou pyp
« Reply #27 on: December 15, 2020, 01:44:37 pm »
Om op te hou rook het ek begin pyp rook want ek dog die ding gaan makliker wees om neer te sit maar ek is nou bietjie te diep in die ding en het intussen al 'n paar pype aangekoop. My versameling lyk tans so.

Die outjie het dit begin. My pa het die Keyser gekoop by CampRoadhouse teen omtrent R70 sover ek kan onthou. Hy het hom nooit rerig gebruik en toe ek hom beetkry toe rook ek die arme ding amper binne sy dinges. Hy is vat nou n ruskans.

Ek rook net Keysers en my No 8 is my gunstelling. Tyd vir 'n nuwe een.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline bud500

  • RIP dear friend
  • Global Moderator
  • Grey hound
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,544
  • Thanked: 168 times
Re: Wys jou pyp
« Reply #28 on: December 15, 2020, 02:31:47 pm »
Ek het juis net gisteraand vir my krismis geshop daar by Ebenhardt.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Live like someone left the gate open.
 
Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,827
  • Thanked: 1008 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Wys jou pyp
« Reply #29 on: December 15, 2020, 02:42:55 pm »
Ek het juis net gisteraand vir my krismis geshop daar by Ebenhardt.

Het self nou vir my nuwe no 8 bestel.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline Oshkosh

Re: Wys jou pyp
« Reply #30 on: December 15, 2020, 03:05:48 pm »
Bought this Hand made Pipe from Link: https://www.facebook.com/PAW-Pipes-106297371105211

Made from Italian Mimmo briar with strawberry ice kirinite and ebonite banding and a hand cut ebonite military mount stem.

It is customs waiting for it to Clear!!  :xxbah:
2017 R1200RS SPORT F#ck Me what an Animal!
2010 R1200GS ADV "The Comfy Chair with GRUNT"(SOLD)
2012 R1200RT "The Wife's Little Tourer"
 
Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,827
  • Thanked: 1008 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Wys jou pyp
« Reply #31 on: December 15, 2020, 03:22:09 pm »
Bought this Hand made Pipe from Link: https://www.facebook.com/PAW-Pipes-106297371105211

Made from Italian Mimmo briar with strawberry ice kirinite and ebonite banding and a hand cut ebonite military mount stem.

It is customs waiting for it to Clear!!  :xxbah:

Very fancy  :thumleft:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
The following users thanked this post: Oshkosh

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,300
  • Thanked: 1226 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Wys jou pyp
« Reply #32 on: December 15, 2020, 06:04:35 pm »
Bought this Hand made Pipe from Link: https://www.facebook.com/PAW-Pipes-106297371105211

Made from Italian Mimmo briar with strawberry ice kirinite and ebonite banding and a hand cut ebonite military mount stem.

It is customs waiting for it to Clear!!  :xxbah:
Damn that is a piece of art!!! :thumleft: :thumleft: :drif: :drif: :drif:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
The following users thanked this post: Oshkosh

Offline Bikerboer1973

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,056
  • Thanked: 146 times
  • Fiets Loos!
Re: Wys jou pyp
« Reply #33 on: December 15, 2020, 10:28:10 pm »
Ek kon nie 'n Keyser bekostig nie toe koop ek maar 'n Peterson. Sal later foto laai.
 
Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,827
  • Thanked: 1008 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Wys jou pyp
« Reply #34 on: December 15, 2020, 11:06:51 pm »
Ek kon nie 'n Keyser bekostig nie toe koop ek maar 'n Peterson. Sal later foto laai.

Wanneer was dit ?
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline Bikerboer1973

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,056
  • Thanked: 146 times
  • Fiets Loos!
Re: Wys jou pyp
« Reply #35 on: December 16, 2020, 01:44:11 pm »
Ek kon nie 'n Keyser bekostig nie toe koop ek maar 'n Peterson. Sal later foto laai.

Wanneer was dit ?

Gérrard ek moet bieg dit was 'n hele klompie jare gelede gewees, ek het geen idee wat pype se pryse deesdae is nie.
 
Offline Vintage_Mania

  • Administrator
  • Grey hound
  • ***
  • Bike: Harley Davidson (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 7,133
  • Thanked: 577 times
Re: Wys jou pyp
« Reply #36 on: December 16, 2020, 02:16:37 pm »
Ek raak nie meer eintlik aan die rook goete nie, maar gister praat @Gérrard met my oor die Keyser pype en toe lees ek nou die draad ook raak en nou sit ek met die mieliestrok pype hier voor my. Ek hou baie van die eenvoudige en goedkoop pype wat @Heimer (Baie dankie...Jan) vir my ge-organise het. Hulle rook baie maklik en baie koel en het 'n unieke smaak.

Baie interessante storie agter die pype - deesdae moet die fabrikaat sy eie "heirloom" variant mielies plant want die moderne geneties gemodifiseerde mielies se stronke is dunner en ook sagter as die oorspronklike variant wat in 1869 gebruik was toe die maatskapy begin is. So die boere in die missouri omgewing skenk die ongebruikte land op hul plase vir die maakers van die pyope om te gebruik vir die plant van hul "old tech" mielies.
People say nothing is impossible, but I do nothing every day. And doing nothing often leads to the very best kind of something.
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,487
  • Thanked: 529 times
Re: Wys jou pyp
« Reply #37 on: December 16, 2020, 02:45:18 pm »
Ek het nou niks fancy nie, mar dit hou my besig.   :biggrin:

1ste een by Gerrard oorgekoop, Ebenhardt. so ver ek kan onthou. 

2de een voor die Ebenhardt.is een wat ek al donkie jare het, weet nie eens watse maak nie.  Ek dink ek het daai ding al van 1983 af.   :patch:

3de foto van al my pype saam, dis drie Xhosa pype.  Jy moet hare op jou borskas he om hulle te rook.   :eek7:

En dan my "rookstasie" wat my vrou vir my uit leer gemaak het.  Hy is vir my meer werd as al die pype saam.   :biggrin:

No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 
Offline Vintage_Mania

  • Administrator
  • Grey hound
  • ***
  • Bike: Harley Davidson (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 7,133
  • Thanked: 577 times
Re: Wys jou pyp
« Reply #38 on: December 16, 2020, 02:49:12 pm »
1ste een by Gerrard oorgekoop, Ebenhardt. so ver ek kan onthou. 

Daai lyk vir my meer na 'n klassieke Savinelli  :thumleft:
« Last Edit: December 16, 2020, 02:49:51 pm by Vintage_Mania »
People say nothing is impossible, but I do nothing every day. And doing nothing often leads to the very best kind of something.
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,487
  • Thanked: 529 times
Re: Wys jou pyp
« Reply #39 on: December 16, 2020, 03:13:39 pm »
1ste een by Gerrard oorgekoop, Ebenhardt. so ver ek kan onthou. 

Daai lyk vir my meer na 'n klassieke Savinelli  :thumleft:

@Gérrard?