Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Wys jou pyp  (Read 2731 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,851
  • Thanked: 1019 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Wys jou pyp
« Reply #80 on: February 04, 2021, 10:12:20 am »
Die nuwe pyp so bietjie TLC gegee. Daai lelike blou varnish afgeskuur dat die hout kan asemhaal en hom sy natuurlike hout kleur te gee. Oor tyd word die hout nou behandel met natuurlike velolie.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline bud500

  • RIP dear friend
  • Global Moderator
  • Grey hound
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,544
  • Thanked: 168 times
Re: Wys jou pyp
« Reply #81 on: February 04, 2021, 10:23:12 am »
Die nuwe pyp so bietjie TLC gegee. Daai lelike blou varnish afgeskuur dat die hout kan asemhaal en hom sy natuurlike hout kleur te gee. Oor tyd word die hout nou behandel met natuurlike velolie.

Dit lyk mooi. Laat my ook wonder oor skuur aan n pyp of twee.
Live like someone left the gate open.
 
Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,851
  • Thanked: 1019 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Wys jou pyp
« Reply #82 on: February 04, 2021, 10:31:22 am »
Die nuwe pyp so bietjie TLC gegee. Daai lelike blou varnish afgeskuur dat die hout kan asemhaal en hom sy natuurlike hout kleur te gee. Oor tyd word die hout nou behandel met natuurlike velolie.

Dit lyk mooi. Laat my ook wonder oor skuur aan n pyp of twee.

Ek gebruik 600 en 800 grit papier. Polish die hout mooi en bring dan die natuurlike kleur mooi uit as jy hom vryf met die olie van jou vel af.

Moenie hare was vir so week of twee nie. Vryf hand deur hare en vryf pyp  :lol8:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline bud500

  • RIP dear friend
  • Global Moderator
  • Grey hound
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,544
  • Thanked: 168 times
Re: Wys jou pyp
« Reply #83 on: February 04, 2021, 10:33:57 am »
Die nuwe pyp so bietjie TLC gegee. Daai lelike blou varnish afgeskuur dat die hout kan asemhaal en hom sy natuurlike hout kleur te gee. Oor tyd word die hout nou behandel met natuurlike velolie.

Dit lyk mooi. Laat my ook wonder oor skuur aan n pyp of twee.

Ek gebruik 600 en 800 grit papier. Polish die hout mooi en bring dan die natuurlike kleur mooi uit as jy hom vryf met die olie van jou vel af.

Moenie hare was vir so week of twee nie. Vryf hand deur hare en vryf pyp  :lol8:

Die verwysing na "velolie" het my aanvanklik laat wonder, maar ek het darem opgevang.
Al hare wat ek kan gebruik is baard.
Live like someone left the gate open.
 
Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,353
  • Thanked: 1233 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Wys jou pyp
« Reply #84 on: February 04, 2021, 10:34:58 am »
Die nuwe pyp so bietjie TLC gegee. Daai lelike blou varnish afgeskuur dat die hout kan asemhaal en hom sy natuurlike hout kleur te gee. Oor tyd word die hout nou behandel met natuurlike velolie.

Dit lyk mooi. Laat my ook wonder oor skuur aan n pyp of twee.

Ek gebruik 600 en 800 grit papier. Polish die hout mooi en bring dan die natuurlike kleur mooi uit as jy hom vryf met die olie van jou vel af.

Moenie hare was vir so week of twee nie. Vryf hand deur hare en vryf pyp  :lol8:
Wonder wat sal daai homemade paste wat Woody maak aan pyp hout doen? Hyt my al gewys wat dit aan plain Sabie "geelhout" doen!! ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,851
  • Thanked: 1019 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Wys jou pyp
« Reply #85 on: February 04, 2021, 10:36:53 am »
Die nuwe pyp so bietjie TLC gegee. Daai lelike blou varnish afgeskuur dat die hout kan asemhaal en hom sy natuurlike hout kleur te gee. Oor tyd word die hout nou behandel met natuurlike velolie.

Dit lyk mooi. Laat my ook wonder oor skuur aan n pyp of twee.

Ek gebruik 600 en 800 grit papier. Polish die hout mooi en bring dan die natuurlike kleur mooi uit as jy hom vryf met die olie van jou vel af.

Moenie hare was vir so week of twee nie. Vryf hand deur hare en vryf pyp  :lol8:

Die verwysing na "velolie" het my aanvanklik laat wonder, maar ek het darem opgevang.
Al hare wat ek kan gebruik is baard.

Deur hom net te hanteer werk net so goed oor tyd. Jy vat tog gedurig aan jou vel en jou hande polish hom.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,851
  • Thanked: 1019 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Wys jou pyp
« Reply #86 on: February 04, 2021, 10:39:18 am »
Die nuwe pyp so bietjie TLC gegee. Daai lelike blou varnish afgeskuur dat die hout kan asemhaal en hom sy natuurlike hout kleur te gee. Oor tyd word die hout nou behandel met natuurlike velolie.

Dit lyk mooi. Laat my ook wonder oor skuur aan n pyp of twee.

Ek gebruik 600 en 800 grit papier. Polish die hout mooi en bring dan die natuurlike kleur mooi uit as jy hom vryf met die olie van jou vel af.

Moenie hare was vir so week of twee nie. Vryf hand deur hare en vryf pyp  :lol8:
Wonder wat sal daai homemade paste wat Woody maak aan pyp hout doen? Hyt my al gewys wat dit aan plain Sabie "geelhout" doen!! ;)

Dit sal mooi werk dink ek. Natturlike middel en reukloos. Ek moet nog vir my kry en sal dit toets op een van my ouer pype. My manier gee die pyp so mooi dowwe glans dat jy die hout sien.

Vat net die romantiek weg van velolie gebruik soos jy sit en rook  :biggrin:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,271
  • Thanked: 236 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: Wys jou pyp
« Reply #87 on: February 04, 2021, 10:43:28 am »
Neus olie is die ding vir ʼn pyp. Vryf teen jou neus of voorkop as die pyp warm gerook is.

Gaan lees op daaroor. Dis selfs gebruik om optiese lense te poleer.

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,851
  • Thanked: 1019 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Wys jou pyp
« Reply #88 on: February 04, 2021, 10:44:47 am »
Neus olie is die ding vir ʼn pyp. Vryf teen jou neus of voorkop as die pyp warm gerook is.

Gaan lees op daaroor. Dis selfs gebruik om optiese lense te poleer.

 :thumleft:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,353
  • Thanked: 1233 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Wys jou pyp
« Reply #89 on: February 04, 2021, 11:00:32 am »
Neus olie is die ding vir ʼn pyp. Vryf teen jou neus of voorkop as die pyp warm gerook is.

Gaan lees op daaroor. Dis selfs gebruik om optiese lense te poleer.
Volgende is seker vryf dit teen jou linkelbal na hy leeg gemaak is!!!? ;) :peepwall: :lol8:
Ekt myne ma gevryf met my vetterige handjies!!! ;) ;D :lol8:
Julle klomp ou boggers gan nog maak lat ek ve my n stoeppyp kry!!! :biggrin:
So lekker Dinglers Cherry twakkie om die longetjies mee in te wei!!! ;) :drif: :drif:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,851
  • Thanked: 1019 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Wys jou pyp
« Reply #90 on: February 04, 2021, 12:06:22 pm »

Julle klomp ou boggers gan nog maak lat ek ve my n stoeppyp kry!!! :biggrin:

Om jou te help smag  :ricky:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Online Vintage_Mania

  • Administrator
  • Grey hound
  • ***
  • Bike: Harley Davidson (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 7,158
  • Thanked: 582 times
Re: Wys jou pyp
« Reply #91 on: February 04, 2021, 12:13:55 pm »
Jy skrop nogal mooi skoon, nè?  :lol8:
People say nothing is impossible, but I do nothing every day. And doing nothing often leads to the very best kind of something.
 
Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,851
  • Thanked: 1019 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Wys jou pyp
« Reply #92 on: February 04, 2021, 12:18:26 pm »
Jy skrop nogal mooi skoon, nè?  :lol8:

 :imaposer: Daai is ook no 6. Nogal 'n groot bowl. Ek verbeel my die een wat jy destyds gekry het was kleiner. Soos die no 2 maar apple. Die een is meer soos reguit steel no 8
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Online Vintage_Mania

  • Administrator
  • Grey hound
  • ***
  • Bike: Harley Davidson (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 7,158
  • Thanked: 582 times
Re: Wys jou pyp
« Reply #93 on: February 04, 2021, 12:30:36 pm »
Die een wat ek het is No.1 - Is kleiner.
People say nothing is impossible, but I do nothing every day. And doing nothing often leads to the very best kind of something.
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,271
  • Thanked: 236 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: Wys jou pyp
« Reply #94 on: February 04, 2021, 12:33:43 pm »

Julle klomp ou boggers gan nog maak lat ek ve my n stoeppyp kry!!! :biggrin:

Om jou te help smag  :ricky:

Ek met my vetkop. Ek praat van die pyp julle donners.

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,851
  • Thanked: 1019 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Wys jou pyp
« Reply #95 on: February 04, 2021, 12:35:19 pm »
Die een wat ek het is No.1 - Is kleiner.

Maar apple bowl ? My no 1 is straight bowl. Ek onthou ons het nog gewik en weeg oor die keuse.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,851
  • Thanked: 1019 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Wys jou pyp
« Reply #96 on: February 04, 2021, 12:36:29 pm »

Julle klomp ou boggers gan nog maak lat ek ve my n stoeppyp kry!!! :biggrin:

Om jou te help smag  :ricky:

Ek met my vetkop. Ek praat van die pyp julle donners.

Daar's altyd daai een pyp wat 'n ou moer toe rook.  :lol8:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Online Vintage_Mania

  • Administrator
  • Grey hound
  • ***
  • Bike: Harley Davidson (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 7,158
  • Thanked: 582 times
Re: Wys jou pyp
« Reply #97 on: February 04, 2021, 12:37:48 pm »
Die een wat ek het is No.1 - Is kleiner.

Maar apple bowl ? My no 1 is straight bowl. Ek onthou ons het nog gewik en weeg oor die keuse.

Nee, reguit.

@Heimer wat het met die mop gebeur?
People say nothing is impossible, but I do nothing every day. And doing nothing often leads to the very best kind of something.
 
Offline Gerrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Teelhond
  • ***
  • Bike: Suzuki DR 800S Big
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 34,851
  • Thanked: 1019 times
  • Wiff a Sidecar... form Kabega
Re: Wys jou pyp
« Reply #98 on: February 04, 2021, 12:42:09 pm »
Die een wat ek het is No.1 - Is kleiner.

Maar apple bowl ? My no 1 is straight bowl. Ek onthou ons het nog gewik en weeg oor die keuse.

Nee, reguit.

@Heimer wat het met die mop gebeur?

Post 'n prentjie.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,271
  • Thanked: 236 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: Wys jou pyp
« Reply #99 on: February 04, 2021, 12:52:16 pm »
Die een wat ek het is No.1 - Is kleiner.

Maar apple bowl ? My no 1 is straight bowl. Ek onthou ons het nog gewik en weeg oor die keuse.

Nee, reguit.

@Heimer wat het met die mop gebeur?

Dis al lank. Ons  temp is bo 40 amper  elke dag  so ek skeer die dop op nommer een. Ek is amper reg vir die volgende knip.