Pretoria na Clarence

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Padkaart

Puppy
Joined
Jul 15, 2016
Messages
11
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
Triumph (all models)
Ek en Ma beplan n trip vanaf Pretoria na Clarence. Graag wil ons van die tol paaie af bly. Die R26 vanaf Villiers oor Reits na Bethlehem lyk n goeie opsie. Maar toe sien ons road reports van verlede jaar wat se daar is baie potholes op die pad sowel as padwerke met stop en ry. Is daar dalk n WD wat weet wat die toestand van die pad is? Graag hoor ons ook van ander moontlike paaie om te ry. Baie dankie :3some:
 
Top