Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Op die spoor van die generaal. The general, the agterryer and the sweep  (Read 2297 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Rotten

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 80
  • Thanked: 2 times
Re: Op die spoor van die generaal. The general, the agterryer and the sweep
« Reply #80 on: August 03, 2018, 01:12:32 pm »
Appreciate the effort put in. Very entertaining,unusual and informative.
 

Offline benreaper

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 545
  • Thanked: 42 times
Re: Op die spoor van die generaal. The general, the agterryer and the sweep
« Reply #81 on: August 04, 2018, 09:16:37 pm »
Dankie vir die meedeel @Armpie. Ek het met die lees van die RR n bietjie geskiedenis aangeleer wat ek nie van tevore van geweet het nie.
Dit klink of julle bonop n baie lekker tyd op die motorfietse gehad het.
 

Offline Samou

Re: Op die spoor van die generaal. The general, the agterryer and the sweep
« Reply #82 on: August 04, 2018, 11:07:54 pm »
Baie dankie vir 'n interessante ride report  ;D
Ego = 1/knowledge
 

Offline Ri

  • Stray DR Collector
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,738
  • Thanked: 432 times
  • DR650 Admirer
Re: Op die spoor van die generaal. The general, the agterryer and the sweep
« Reply #83 on: August 05, 2018, 02:19:57 pm »
My ma se nooiensvan is Serfontein and haar familie het naby Koppies geboer. Dit was so lekker om te lees van die stasie ens.

Baie dankie vir die nostalgie en interessante geskiedenisles :thumleft:

Ongelukkig het ons geskiedenisonnie meer belangestel in toiletgrappies (nie toilethumor nie, maar werklike toiletgrappies) en om gou 'n rokie te vang gedurende klastyd, as om les te gee. :xxbah:
Tales of the Purple Turtles: Ride Reports
PROJECT SAS WILDEHOND III Contributions: R Snyman Capitec Savings Account 1545860511 Balance (2017/12/07): R3,190.23 - R1,600 for steel purchase