Tjoen my ek sê...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
A

Africawim

Guest
Miskien n ou storie wat tot die dood gedoen is, maar hoor my uit.(yes dis dalk n lang storie... :study:)
My bike geskiedenis het nog altyd gejing en gejang tussen of 'n off-road verskriktheid met geen padbike nie, of totale padverskriktheid met geen off-road nie....nikse compromises nie.

Nou jik ek om te DS. Maar ek soek iets wat 90% bos is en 10% teer.Lig. redelike krag. Goeie suspension. So ek kyk bikes uit en narrow dit tot miskien KTM 640 Adv...?? Toe gooi my vrou a spanner in alles en sê sy sal like om soms saam te explore.

Sooo. Nou nodig ek iets met meer horses om my 100kg te dra en haar 50....maar wat steeds oor ernstige walle en gate kan ry en nie n ton weeg nie. BM Adv is nie off-road genoeg nie, en so ook die Katoom. Die 800GS was hoog op my lys en as Hentie weet hoe close hy was om my naam op papier te kry...ooohh...maar op pad terug huis toe bedink ek dat alhoewel die 800 ligter is, dit nie regtig genoeg blokkies tiek nie.....ughhh.

So ouens met Katoom 950 SE's....is die een my perfekte scoot??

en dan...hoe doen hulle op teer??...en vir seriaas off-road??

tjoen my asseblief. :thumleft:
 

Attachments

  • 950SE ADV.jpg
    950SE ADV.jpg
    87.9 KB · Views: 199
Top