Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier  (Read 3320 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,387
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
Mre manne, ek wil sommer net 'n vriendelike waarskuwing daar buite los vir jul. Ek het die 20ste Julie 'n fiets gekoop en betaal nadat ek dit by 'n privaat ou gekoop het in Pretoria. Jeff van Trax KTM (waar ek al 'n fiets vantevore gekoop het) het vir my 'n groot guns gedoen en die fiets deurgegaan/getoets ry en die fiets op 'n pallet vir my verpak sonder om my eers daarvoor te faktureer. As ek ooit eendag 'n 790Adv kan koop sal hulle my tak van voorkeur wees, thanks Jeff. Daarna het ek 'n vervoer kontrakteur/fiets koerier(wat ook al vantevore vir my 'n fiets Vredendal toe gebring het 'n dag laat) gebel om die fiets vir my af Kaap toe te bring. Die fiets sou eers Sat oggend opgetel word. Toe raak dit Maandag. Dinsdag middag het ek hom gebel en ges ek vertrek na Nam toe 4h00 Donderdag oggend of hy dit sal maak na Woensdag vir Kaap?? Vanaf Donderdag tel hy nie sy foon op nie, laat weet my vrou sy bakkie het gebreek op Bloem en hy sal ander plan maak. Vrydag s hy hy het sy bakkie bo-op 'n trok gelaai met my fiets bo-op EN ONS MOET BLY WEES HY HET NIE DIE FIETS LANGS DIE PAD GELOS NIE. Jis manne, die ou het my die donner in gehad. 'n Pel gaan haal toe Sat die fiets vir my in 'n Transport yard in Milnerton waar die fiets heelnag buite/kak vuil gestaan het. As jul iemand wil gebruik, bly weg van hierdie ou. Sy besigheid stink na k@k.. Groete, Dewald 083 653 5989
« Last Edit: July 30, 2018, 12:30:58 pm by weskus »
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline Bus

  • 'Tsek!!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husaberg (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,445
  • Thanked: 21 times
  • Fokken Main Moegoe
Waar is die ou se besigheid gele?
Maak soos Dr Phil s: "Hou op om 'n do0s te wees..."
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,113
  • Thanked: 828 times
    • dustriders.co.za
Watse bike het jy gekoop? ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,374
  • Thanked: 221 times
  • #DTCBM
    • addobackpackers.com
Watse bike het jy gekoop? ;)

n vuil bike wat na kak stink  :biggrin: :peepwall:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 
The following users thanked this post: Meteor

Offline Allegro

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,912
  • Thanked: 49 times
  • a Day without laughter is a day wasted..
Adventure bike and 4x4 insurance specialist.
Pierre - 083 324 4232

Rebel Dog
 

Offline Bikerboer1973

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,840
  • Thanked: 96 times
  • Fiets Loos!
 

Offline Buff

Noted  :thumleft: Bly jy het reg gekom, ek sou self 'n moer of twee gestrip het  :o
Present bikes: BETA 300RR, KTM 690, Yamaha WR250F

If you're dumb you gotta be tough !!!
 

Offline Altie7deLaan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,276
  • Thanked: 100 times
  • Tea 7 for the masses!
Het die man se bakkie regtig gebreek in Bloem, of wou hy nie nog `n 1000km Kaap toe ry met n bike wat na kak stink nie?
xl185  cb750f  gsx600f  fz750  gsxr750  cbr600f2  cbr900rr cbr929rr  cbr954rr  vtr1000f  fzr1000exup  650dakkie gsxr1000k4  lc4 supermoto  bandit1200s   project fartblood (fireblade streetfighter)  f800gs 690 kaboem


Kaboef:  "Ek dink BMW gooi drank in hul koffie en muffins. Want as jy dronk is, koop jy enige kak."
 

Offline Ouman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 880
  • Thanked: 27 times
Weskus jy moet maar versigtig wees om sommer 'n besigheid se naam so te noem! Laas toe ek dit gedoen het was daar 7 miljoen mense op my case! Vanaf prokureurs wat my dreig met punitive damages tot 'n 1%-ter van some bike club wat my gebel en fisies gedreig het! En dit alles van 'n vendor op hierdie forum!
The more bugs in the  teeth....the happier I get!!!!!
 

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,374
  • Thanked: 221 times
  • #DTCBM
    • addobackpackers.com
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline Dwerg

Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #10 on: July 30, 2018, 07:40:13 pm »
Goed om te weet

Jeff is n goeie ou. Eks nou die grootste nuwe bike koper nie maar ek sal hom ondersteun waar ek kan


Sent from my iPhone using Tapatalk
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline Meteor

Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #11 on: July 30, 2018, 09:44:09 pm »
Ai dit is nie lekker maat.

Die ouens wat dit doen kan nie altyd 'n trailer volmaak op die datum wat hulle beplan, een ou kanseleer, een ou verander datums, en dan op die ou einde van die dag sit jy met groot worries oor asof die verkoper hom nog ry of asof hy gesteel gaan word uit jou bike-dom maaitjie se jaard...nog voor jy hom eers besit...dit is maar 'n poef situasie all around en ongelukkig is daar nie 'n superhero tussen die couriers, almal van hulle het al foute gemaak. 
 
Ek het die ander dag my bakkie gelaai, trailer gehak en pel gelaai vir die lang pad Gautenaleng toe om 'n bike op te laai. Ongelukkig was dit nie bedoel en 300km uit het ek 'n bok getref, amper gevrek and my bakkie afgeskryf. Ek moes 2 dae in die huis langs die pad bly en niemand kon my help om die huurtrailer terug te kry. Ek het ALMAL gevra, en dis sommer hang-myself kak want ek help altyd ander, van groot tot klein.
Die ergste though was nie die bakkie verloor, die droom fiets wat toe aan iemand anders verkoop is, die beseerde pel ( sy boetie was ook sommer in 'n hit-n-run binne 2 minute van ons ongeluk) maar die blerrie vrou by die blerrie trailer huur plek wat toe in die grootste pyn in die gat verander wat ek nog gesien het. Sy het die huis waar ek bly 35 keer gebel, my versekering, ma en myself die heeltyd gepester en net die situasie van 'n kak een na 'n unbearable een verander. Op die ou eonde van die dag het die ding net 'n uur later daar beland as wat ek voor betaal het en die vrou het natuurlik gedink dit is als te danke aan haarself. Dit is die goed wat 'n mens nie kan hanteer want in daai moeilike situasie si niemand oor jou welsyn gepla of die groot boelie wat op jou spoor geplaas is maar net oor hulle self en hulle aardse dinge.
Weskus ek ken nie situasie en het nog nie 'n bike courier gebruik. My kennis oor hulle is agv n pel wat baie met hulle te doen kry maar ek wil vir jou se dit is nie maklik om in jou skeone te wees of die courier sin. Ek hoop maar dat jy goeie luck het van hier af, ek dink jy verdien 20 jaar sin, maar wees net bewus dat daar is daai manne daar buite wat een kar ry, 'n zef goose het en net bad luck het most of the time. Om brood van hulle tafel af te haal is nie die manier maat.
« Last Edit: July 30, 2018, 10:19:50 pm by Meteor »
 

Offline eberhard

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Moto Guzzi (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,284
  • Thanked: 507 times
  • Time takes a cigarette...
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #12 on: July 30, 2018, 09:47:50 pm »
Ai dit is nie lekker maat.

Die ouens wat dit doen kan nie altyd 'n trailer volmaak op die datum wat hulle beplan, een ou kanseleer, een ou verander datums, en dan op die ou einde van die dag sit jy met groot worries oor asof die verkoper hom nog ry of asof hy gesteel gaan word uit jou bike-dom maaitjie se jaard nog voor jy hom eers besit.
Dit is maar 'n poef situasie all around en ongelukkig is daar nie 'n superhero tussen die couriers, almal van hulle het al foute gemaak.
In die vervolg reel jou datums vroeer en wees reg vir daai ou wat se enigste bakkie breek en die trailer en/of bike word nie toegelaat agter of op die insleepvoertuig.

F@k my, daai woord lank laas gehoor!
eberhard
Agostini 1000
R90S
R80/7
R75/5 Big Boy 150 Vuka 110
 

Offline boere

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,863
  • Thanked: 68 times
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #13 on: July 31, 2018, 03:11:17 am »
Ai dit is nie lekker maat.

Die ouens wat dit doen kan nie altyd 'n trailer volmaak op die datum wat hulle beplan, een ou kanseleer, een ou verander datums, en dan op die ou einde van die dag sit jy met groot worries oor asof die verkoper hom nog ry of asof hy gesteel gaan word uit jou bike-dom maaitjie se jaard...nog voor jy hom eers besit...dit is maar 'n poef situasie all around en ongelukkig is daar nie 'n superhero tussen die couriers, almal van hulle het al foute gemaak. 
 
Ek het die ander dag my bakkie gelaai, trailer gehak en pel gelaai vir die lang pad Gautenaleng toe om 'n bike op te laai. Ongelukkig was dit nie bedoel en 300km uit het ek 'n bok getref, amper gevrek and my bakkie afgeskryf. Ek moes 2 dae in die huis langs die pad bly en niemand kon my help om die huurtrailer terug te kry. Ek het ALMAL gevra, en dis sommer hang-myself kak want ek help altyd ander, van groot tot klein.
Die ergste though was nie die bakkie verloor, die droom fiets wat toe aan iemand anders verkoop is, die beseerde pel ( sy boetie was ook sommer in 'n hit-n-run binne 2 minute van ons ongeluk) maar die blerrie vrou by die blerrie trailer huur plek wat toe in die grootste pyn in die gat verander wat ek nog gesien het. Sy het die huis waar ek bly 35 keer gebel, my versekering, ma en myself die heeltyd gepester en net die situasie van 'n kak een na 'n unbearable een verander. Op die ou eonde van die dag het die ding net 'n uur later daar beland as wat ek voor betaal het en die vrou het natuurlik gedink dit is als te danke aan haarself. Dit is die goed wat 'n mens nie kan hanteer want in daai moeilike situasie si niemand oor jou welsyn gepla of die groot boelie wat op jou spoor geplaas is maar net oor hulle self en hulle aardse dinge.
Weskus ek ken nie situasie en het nog nie 'n bike courier gebruik. My kennis oor hulle is agv n pel wat baie met hulle te doen kry maar ek wil vir jou se dit is nie maklik om in jou skeone te wees of die courier sin. Ek hoop maar dat jy goeie luck het van hier af, ek dink jy verdien 20 jaar sin, maar wees net bewus dat daar is daai manne daar buite wat een kar ry, 'n zef goose het en net bad luck het most of the time. Om brood van hulle tafel af te haal is nie die manier maat.
Meteor ek stem saam met wat jy se maar die woord is proaktief as die Poef jou tref en speel oop kaarte met jou kliente en hou hulle ten alle tye op datum met wat gebeur en dinge sal baie beter gaan :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
The following users thanked this post: Meteor

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,387
  • Thanked: 22 times
  • Vrek gewerk!!
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #14 on: July 31, 2018, 07:00:28 am »
Weskus jy moet maar versigtig wees om sommer 'n besigheid se naam so te noem! Laas toe ek dit gedoen het was daar 7 miljoen mense op my case! Vanaf prokureurs wat my dreig met punitive damages tot 'n 1%-ter van some bike club wat my gebel en fisies gedreig het! En dit alles van 'n vendor op hierdie forum!
Jy s so, ja ek sien dis snaaks vir die meeste keyboard bikers.. ek gedink ek waarsku my mede bikers..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer,  KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..
 

Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,331
  • Thanked: 100 times
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #15 on: July 31, 2018, 07:05:04 am »
Ai dit is nie lekker maat.

Die ouens wat dit doen kan nie altyd 'n trailer volmaak op die datum wat hulle beplan, een ou kanseleer, een ou verander datums, en dan op die ou einde van die dag sit jy met groot worries oor asof die verkoper hom nog ry of asof hy gesteel gaan word uit jou bike-dom maaitjie se jaard...nog voor jy hom eers besit...dit is maar 'n poef situasie all around en ongelukkig is daar nie 'n superhero tussen die couriers, almal van hulle het al foute gemaak. 
 
Ek het die ander dag my bakkie gelaai, trailer gehak en pel gelaai vir die lang pad Gautenaleng toe om 'n bike op te laai. Ongelukkig was dit nie bedoel en 300km uit het ek 'n bok getref, amper gevrek and my bakkie afgeskryf. Ek moes 2 dae in die huis langs die pad bly en niemand kon my help om die huurtrailer terug te kry. Ek het ALMAL gevra, en dis sommer hang-myself kak want ek help altyd ander, van groot tot klein.
Die ergste though was nie die bakkie verloor, die droom fiets wat toe aan iemand anders verkoop is, die beseerde pel ( sy boetie was ook sommer in 'n hit-n-run binne 2 minute van ons ongeluk) maar die blerrie vrou by die blerrie trailer huur plek wat toe in die grootste pyn in die gat verander wat ek nog gesien het. Sy het die huis waar ek bly 35 keer gebel, my versekering, ma en myself die heeltyd gepester en net die situasie van 'n kak een na 'n unbearable een verander. Op die ou eonde van die dag het die ding net 'n uur later daar beland as wat ek voor betaal het en die vrou het natuurlik gedink dit is als te danke aan haarself. Dit is die goed wat 'n mens nie kan hanteer want in daai moeilike situasie si niemand oor jou welsyn gepla of die groot boelie wat op jou spoor geplaas is maar net oor hulle self en hulle aardse dinge.
Weskus ek ken nie situasie en het nog nie 'n bike courier gebruik. My kennis oor hulle is agv n pel wat baie met hulle te doen kry maar ek wil vir jou se dit is nie maklik om in jou skeone te wees of die courier sin. Ek hoop maar dat jy goeie luck het van hier af, ek dink jy verdien 20 jaar sin, maar wees net bewus dat daar is daai manne daar buite wat een kar ry, 'n zef goose het en net bad luck het most of the time. Om brood van hulle tafel af te haal is nie die manier maat.


Kak kom mos nooit alleen nie, altyd in swerms.

Maar plaas jy hier gevra het daardie tyd - iemand sou jou gehelp het. Guaranteed.
« Last Edit: July 31, 2018, 07:05:25 am by DirtRebell »
 
The following users thanked this post: Meteor

Offline Ouman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 880
  • Thanked: 27 times
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #16 on: July 31, 2018, 07:23:38 am »
Weskus jy moet maar versigtig wees om sommer 'n besigheid se naam so te noem! Laas toe ek dit gedoen het was daar 7 miljoen mense op my case! Vanaf prokureurs wat my dreig met punitive damages tot 'n 1%-ter van some bike club wat my gebel en fisies gedreig het! En dit alles van 'n vendor op hierdie forum!
Jy s so, ja ek sien dis snaaks vir die meeste keyboard bikers.. ek gedink ek waarsku my mede bikers..

Dis maar al wat ek ook wou doen Dewald! Net die manne waarsku teen 'n man wat 'n mens vir n ride vat om jou besigheid te wen! En toe kom al wat 'n donner is op lyn en vertel my hoe uit lyn uit ek is! Om te kla oor kak diens! Hardloop toe vinnig na die man toe en die volgende oomblik toe land die prokureersbrief op my lessenaar! En toe ek besluit om hulle aan te vat toe word ek met geweld gedreig!

Ten minste weet ek nou wat ek weet!
The more bugs in the  teeth....the happier I get!!!!!
 

Offline Coala

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,545
  • Thanked: 6 times
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #17 on: July 31, 2018, 07:27:38 am »
Ek is al so gatvol vir k.k diens dat ek deesdae alles self doen.  Ek is nou n expert op amper alles   :imaposer:
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,644
  • Thanked: 1815 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #18 on: July 31, 2018, 09:08:56 pm »
Een van die belangrikste funksies van die forum is sekerlik om mekaar ingelig te hou oor diens vlakke, ens.

Dankie Dewald.
 

Offline Mapog

Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #19 on: July 31, 2018, 09:33:40 pm »
Dankie Dewald
As sy maters hom wil verdedig vir swak diens, dan se dit tog sekerlik iets oor hulle ook.....?