Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier  (Read 3321 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline jj le roux

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 703
  • Thanked: 6 times
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #20 on: August 01, 2018, 08:17:03 am »
Dankie vir die waarskuwing. Daar's eintlik net een ou en dis Greyling du Preez vir bike transport nasionaal.
1981 BMW R80G/S, BMW R80 GS Kalahari, KTM 790 adventure R
 
Offline BikerJan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,839
  • Thanked: 235 times
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #21 on: August 01, 2018, 08:32:47 am »
Dankie Dewald, dit is goed om ingelig te word oor swak diens, te veel mense kom weg met baie swak diens, en wil dan op hul perdtjie klim as dit bekend word.
 
Offline Bikerboer1973

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,840
  • Thanked: 96 times
  • Fiets Loos!
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #22 on: August 01, 2018, 12:34:41 pm »
Weskus jy moet maar versigtig wees om sommer 'n besigheid se naam so te noem! Laas toe ek dit gedoen het was daar 7 miljoen mense op my case! Vanaf prokureurs wat my dreig met punitive damages tot 'n 1%-ter van some bike club wat my gebel en fisies gedreig het! En dit alles van 'n vendor op hierdie forum!
Jy sÍ so, ja ek sien dis snaaks vir die meeste keyboard bikers.. ek gedink ek waarsku my mede bikers..

Dis maar al wat ek ook wou doen Dewald! Net die manne waarsku teen 'n man wat 'n mens vir n ride vat om jou besigheid te wen! En toe kom al wat 'n donner is op lyn en vertel my hoe uit lyn uit ek is! Om te kla oor kak diens! Hardloop toe vinnig na die man toe en die volgende oomblik toe land die prokureersbrief op my lessenaar! En toe ek besluit om hulle aan te vat toe word ek met geweld gedreig!

Ten minste weet ek nou wat ek weet!

Moet die Vendor nie maar van die forum af verban word nie, onthou daai thread van jou @Ouman . Daar is net te veel mense daar buit wat skelm is en een van die redes hoekom ek 'n WD is juis omdat ons tog "uitkyk" vir mekaar.
 
Offline Ouman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 880
  • Thanked: 27 times
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #23 on: August 01, 2018, 12:45:28 pm »
Nee o bliksem Bikerboer! Die manne hier op die forum wou met met klippe doodkap! Ek het toe maar die ding gelos, want as ek my moer strip gaan ek goed uiter wat kon gebly het!

Ek is in die motorindustrie en wanneer ek besigheid doen met iemand kyk elke flippen Tom, Dick and Harry oor my skouer dat ek tog net nie die klient moet inloop nie! Maar die manne daarbuite in ander industrie kan maak nes hulle wil! En die ergste van alles is dan het hulle altyd maatjies wat lekker vet opinies het!

Ek is 'n firm believer van 1 ding.............ELKE HOND KRY SY DAG!!!  Die blinde sambok moer gewoonlik baie seer!
The more bugs in the  teeth....the happier I get!!!!!
 
The following users thanked this post: Bikerboer1973

Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,374
  • Thanked: 221 times
  • #DTCBM
    • addobackpackers.com
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #24 on: August 01, 2018, 12:50:08 pm »

Ek is 'n firm believer van 1 ding.............ELKE HOND KRY SY DAG!!! mAAR N BRAK SOOS EK KRY N FORTNIGHT Die blinde sambok moer gewoonlik baie seer!

Fixed  :biggrin:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 
Offline Kaboef

  • Jedi Knight
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,645
  • Thanked: 402 times
    • CFO Consult SA
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #25 on: August 01, 2018, 12:53:54 pm »
Nee o bliksem Bikerboer! Die manne hier op die forum wou met met klippe doodkap! Ek het toe maar die ding gelos, want as ek my moer strip gaan ek goed uiter wat kon gebly het!

Ek is in die motorindustrie en wanneer ek besigheid doen met iemand kyk elke flippen Tom, Dick and Harry oor my skouer dat ek tog net nie die klient moet inloop nie! Maar die manne daarbuite in ander industrie kan maak nes hulle wil! En die ergste van alles is dan het hulle altyd maatjies wat lekker vet opinies het!

Ek is 'n firm believer van 1 ding.............ELKE HOND KRY SY DAG!!!  Die blinde sambok moer gewoonlik baie seer!

Ek sien jy is ook in die uitroepteken industrie.

And Saint Attila raised the hand grenade up on high, saying, "O Lord, bless this thy hand grenade, that with it thou mayst blow thine enemies to tiny bits, in thy mercy."

www.cfoconsult.co.za
 
Offline Bikerboer1973

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,840
  • Thanked: 96 times
  • Fiets Loos!
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #26 on: August 01, 2018, 01:02:27 pm »

Ja nee dis 'n jammerte, lyk my hulle wil hulle se skelm maatjies beskerm want hulle is self dan so skelm en oneerlik. Gaan my verstand te bowe hoe mense baie vinnig kan moan en bitch oor iets as dit hulle pas maar as die waarheid uit kom of iets waar van hulle nie hou nie in plaas van die waarheid uitvind tot die aanval oorgaan, dis fokken pateties.

Maar nou ja daai Vendor sal wel sy dag kry soos jy sÍ en sy vrinne ook.
 
Offline Poffmuis

  • aka Newguy
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 6,730
  • Thanked: 35 times
  • Rally rally rally
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #27 on: August 01, 2018, 02:30:35 pm »
jy dink jy kry kak as jy n besigheid sleg se. jy moet sien wat gebeur as jy n huis vir n hond soek.
 
Offline Ouman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 880
  • Thanked: 27 times
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #28 on: August 01, 2018, 02:33:46 pm »
Hom hol Kaboef!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
The more bugs in the  teeth....the happier I get!!!!!
 
Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,374
  • Thanked: 221 times
  • #DTCBM
    • addobackpackers.com
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #29 on: August 01, 2018, 02:37:35 pm »
Nee o bliksem Bikerboer! Die manne hier op die forum wou met met klippe doodkap! Ek het toe maar die ding gelos, want as ek my moer strip gaan ek goed uiter wat kon gebly het!

Ek is in die motorindustrie en wanneer ek besigheid doen met iemand kyk elke flippen Tom, Dick and Harry oor my skouer dat ek tog net nie die klient moet inloop nie! Maar die manne daarbuite in ander industrie kan maak nes hulle wil! En die ergste van alles is dan het hulle altyd maatjies wat lekker vet opinies het!

Ek is 'n firm believer van 1 ding.............ELKE HOND KRY SY DAG!!!  Die blinde sambok moer gewoonlik baie seer!

Ek sien jy is ook in die uitroepteken industrie.

 :spitcoffee:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 
Offline Bikerboer1973

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,840
  • Thanked: 96 times
  • Fiets Loos!
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #30 on: August 01, 2018, 02:43:03 pm »
jy dink jy kry kak as jy n besigheid sleg se. jy moet sien wat gebeur as jy n huis vir n hond soek.

Ja @Poffmuis  mense se preoriteite is heel gefok! Ek sÍ altyd ek het geen hoop vir die mensdom nie maar het tog hoop vir mense.
 
Offline Riebeek

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Vespa (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 579
  • Thanked: 24 times
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #31 on: August 01, 2018, 03:01:24 pm »
Ek het jou mos gesÍ laai die bike by my adres af...  In die toekoms, bel my as jy vasdraai en op 'n trip is.
2017 KTM 690 Enduro R
1980 Vespa P200E
2005 KTM 450 EXC (ex) 1984 Yamaha TT600 (ex) 1983 Yamaha TT600 (ex) 1986 Yamaha DT125 (ex) 1983 Honda MBX50 (ex)
 
Offline Altie7deLaan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,276
  • Thanked: 100 times
  • Tea 7 for the masses!
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #32 on: August 01, 2018, 05:15:42 pm »
Sorry Dewald, partykeer hap ons n man wanneer hy op die grond le, terwyl  die proses seker n groot kopseer en frustrasie  is vir jou,
Vertel bietjie meer van die bike wat jy gekoop het, jy is darem seker opgewonde ten spyte van die drol wat die koerier werk gedoen het?
xl185  cb750f  gsx600f  fz750  gsxr750  cbr600f2  cbr900rr cbr929rr  cbr954rr  vtr1000f  fzr1000exup  650dakkie gsxr1000k4  lc4 supermoto  bandit1200s   project fartblood (fireblade streetfighter)  f800gs 690 kaboem

Kaboef:  "Ek dink BMW gooi drank in hul koffie en muffins. Want as jy dronk is, koop jy enige kak."
 
Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,374
  • Thanked: 221 times
  • #DTCBM
    • addobackpackers.com
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #33 on: August 01, 2018, 07:44:03 pm »
Sorry Dewald, partykeer hap ons n man wanneer hy op die grond le, terwyl  die proses seker n groot kopseer en frustrasie  is vir jou,
Vertel bietjie meer van die bike wat jy gekoop het, jy is darem seker opgewonde ten spyte van die drol wat die koerier werk gedoen het?

Hey

Ek het fokaal gedoen nie
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 
Offline Altie7deLaan

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,276
  • Thanked: 100 times
  • Tea 7 for the masses!
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #34 on: August 01, 2018, 07:49:41 pm »
Sorry Dewald, partykeer hap ons n man wanneer hy op die grond le, terwyl  die proses seker n groot kopseer en frustrasie  is vir jou,
Vertel bietjie meer van die bike wat jy gekoop het, jy is darem seker opgewonde ten spyte van die drol wat die koerier werk gedoen het?

Hey

Ek het fokaal gedoen nie

Ek weet ja.
Jan Bac maak kak.
xl185  cb750f  gsx600f  fz750  gsxr750  cbr600f2  cbr900rr cbr929rr  cbr954rr  vtr1000f  fzr1000exup  650dakkie gsxr1000k4  lc4 supermoto  bandit1200s   project fartblood (fireblade streetfighter)  f800gs 690 kaboem

Kaboef:  "Ek dink BMW gooi drank in hul koffie en muffins. Want as jy dronk is, koop jy enige kak."
 
Offline Ouman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 880
  • Thanked: 27 times
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #35 on: August 02, 2018, 07:12:40 am »
Sooo. Ek is gister ingelig dat die manne oor wie ek so gekla het nie meer vendors op hierdie forum is nie. Dis inderdaad baie goeie nuus. Ongelukkig weet ek nie hoekom nie, maar nouja.

Sien jy Kaboef. Geen uitroeptekens. Dit beteken bloot net dat ek nie meer hard praat nie. Klomp dowe bliksems op hierdie forum.
The more bugs in the  teeth....the happier I get!!!!!
 
The following users thanked this post: Bikerboer1973

Offline Clint_G

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: North West
  • Posts: 553
  • Thanked: 20 times
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #36 on: August 02, 2018, 09:20:43 am »

Klomp bliksems op hierdie forum.

Fixed. 🤣🤣🤣

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Offline TheBear

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Other
  • Posts: 10,301
  • Thanked: 590 times
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #37 on: August 02, 2018, 09:21:56 am »
Sooo. Ek is gister ingelig dat die manne oor wie ek so gekla het nie meer vendors op hierdie forum is nie. Dis inderdaad baie goeie nuus. Ongelukkig weet ek nie hoekom nie, maar nouja.

Sien jy Kaboef. Geen uitroeptekens. Dit beteken bloot net dat ek nie meer hard praat nie. Klomp dowe bliksems op hierdie forum.

Te laat!  Jy gaan lekker tjank as jy jou Uitroeptekenverbruikrekening kry die einde van die maand!   :biggrin:
#33 #BRADICAL!
 
Offline Clint_G

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: North West
  • Posts: 553
  • Thanked: 20 times
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #38 on: August 02, 2018, 09:27:49 am »
Net bygesÍ, hierdie nonsens is 100% jou eie skuld.

Ek het twee maande terug 'n bike in die Kaap gekoop. Toe vlieg ek af en ry hom 1350km huistoe. Jy kon mos 'n vakansie in die deal ingewerk het.

Die courier sou goedkoper gewees het. En ek sou nie my agter band moertoe gery het nie. Maar die trip was awesome.

Ook bygesÍ, toe ek daai Vrydag oggend by OR Thambo opdaag, en hulle se, "Jammer meneer, jy's by die verkeerde lughawe.", het ek amper besluit kak met dit, stuur my bike.

Maar ek het my pakslae soos 'n man gevat, my kaart oorgehandig dat hulle nog R1500 vat vir 'n kaartjie, en my bike gaan haal.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

The following users thanked this post: ETS

Offline Kaboef

  • Jedi Knight
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,645
  • Thanked: 402 times
    • CFO Consult SA
Re: Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier
« Reply #39 on: August 02, 2018, 11:42:39 am »
Sooo. Ek is gister ingelig dat die manne oor wie ek so gekla het nie meer vendors op hierdie forum is nie. Dis inderdaad baie goeie nuus weet ek nie hoekom nie, maar nouja.

Sien jy Kaboef. Geen uitroeptekens. Dit beteken bloot net dat ek nie meer hard praat nie. Klomp dowe bliksems op hierdie forum.

 :biggrin:  :biggrin: