Beware - Patetiese motorfiets-vervoer diens Jan Bac transport/koerier

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

weskus

Race Dog
Joined
Nov 24, 2008
Messages
3,436
Reaction score
16
Location
Riebeek Wes
Bike
KTM 990 Adventure
Môre manne, ek wil sommer net 'n vriendelike waarskuwing daar buite los vir jul. Ek het die 20ste Julie 'n fiets gekoop en betaal nadat ek dit by 'n privaat ou gekoop het in Pretoria. Jeff van Trax KTM (waar ek al 'n fiets vantevore gekoop het) het vir my 'n groot guns gedoen en die fiets deurgegaan/getoets ry en die fiets op 'n pallet vir my verpak sonder om my eers daarvoor te faktureer. As ek ooit eendag 'n 790Adv kan koop sal hulle my tak van voorkeur wees, thanks Jeff. Daarna het ek 'n vervoer kontrakteur/fiets koerier(wat ook al vantevore vir my 'n fiets Vredendal toe gebring het 'n dag laat) gebel om die fiets vir my af Kaap toe te bring. Die fiets sou eers Sat oggend opgetel word. Toe raak dit Maandag. Dinsdag middag het ek hom gebel en gesê ek vertrek na Nam toe 4h00 Donderdag oggend of hy dit sal maak na Woensdag vir Kaap?? Vanaf Donderdag tel hy nie sy foon op nie, laat weet my vrou sy bakkie het gebreek op Bloem en hy sal ander plan maak. Vrydag sê hy hy het sy bakkie bo-op 'n trok gelaai met my fiets bo-op EN ONS MOET BLY WEES HY HET NIE DIE FIETS LANGS DIE PAD GELOS NIE. Jis manne, die ou het my die donner in gehad. 'n Pel gaan haal toe Sat die fiets vir my in 'n Transport yard in Milnerton waar die fiets heelnag buite/kak vuil gestaan het. As jul iemand wil gebruik, bly weg van hierdie ou. Sy besigheid stink na k@k.. Groete, Dewald 083 653 5989
 
Top