Ken iemand my moontlik se wat die padkondisies is van Ganagapas en oubergpas (veral ook na die reen). Was nog nooit daar en enige info sal waardeer word bv. sand, klip ens
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Enter your email address to join: