Triumph 800xc/BMW 800gs for upgrade from 950s.....opinions

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

AAK

Race Dog
Joined
Feb 4, 2010
Messages
543
Reaction score
21
Location
Fraserburg, Northern Cape
Bike
KTM 990 Adventure
Middag ouens

Ek beplan om my 950s te verkoop en 'n 990r aan te skaf. Maar daar is goedkoper opsies ook soos die Triumph XC(nie die xcx modelle) of BMW(2009-2012). Ek ry baie grondpad.

Ek soek opinies oor die 2 bikes asb. Betoubaarheid, suspensie, krag......al daai tipe goed wat saakmaak. Ek het geen kennis van die bikes, ook nog nie self een ge-testdrive nie.

Dankie
 
Top