Royal Hotel

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
E

Extreme Velcro

Guest
I wonder (and this could become a coffee table book, if it hasn't been done already)....

We all know that many little towns in South Africa have a Royal Hotel as made famous by David Kramer - how many of us have pics of us or our bikes or anybody else's bike outside a Royal Hotel?  I'd love to see them.....

Hier sit die manne in die Royal Hotel
Ek ken mos vir almal, ek is almal se pel.
Luister ou vrind, daar agter die bar
Hoe lyk dit met nog so 'n doppie daar.

Ken julle vir Doepie, sy bynaam is Dop
Hy het vir die Springbokke doel geskop.
'n lee bierblik kan hy maklik platdruk
met net een hou teen sy groot voorkop.

Nou stel ek voor my ou vriend Fanie
daar's niks ter wereld wat Fanie pla nie
ontmoet hom in die straat se hoe gaan dit ou maat
se fanie nee ek kan nie kla nie, maar

Hier sit die manne in die Royal hotel
ek ken mos vir almal ek is almal se pel
luister ou vrind, daar agter die bar
hoe lyk dit met nog so 'n doppie daar

en hier sit die speurder, sersant de kok
hy drink sy whiskey so on the rocks
'n koel komkommer, ons noem hom op sy nommer
hy's dubble 0, dubble 0 seven de Kock

Hier sit die manne, hier sit die manne
hier sit die manne, hier sit die manne
ja hier sit die manne in die Royal hotel
ek ken mos vir almal ek is almal se pel
luister ou vrind, daar agter die bar
hoe lyk dit met nog so 'n doppie daar

En van die noordweste kom karel bester
dra kortmou hemp en 'n khaki broek
langdrag gebore, hare kort om die ore
hy's lief om te lag, hy's lief om te vloek.

hier langs die till, sit 'n man so stil
daar's trane in sy oe
hy's se hy's die baas van 'n bankrot plaas
hier ver van die klein karoo
maar dis lekker, dis lekker, dis tog te lekker hier
musiek op die draadloos en skuim op my bier
luister ou vrind, daar agter die bar
hoe lyk dit met nog so 'n doppie daar

Hier sit die manne, hier sit die manne
hier sit die manne, hier sit die manne
ja hier sit die manne in die Royal hotel.


With special thanks to Carnivore, here are some to get us started:
https://www.ectourism.co.za/product/708/Royal_Hotel
https://www.baviaans.co.za/royalherberg/
https://www.steytlervilleaccommodation.co.za/index.htm
https://www.pilgrimsrest.org.za/royal.htm
https://www.places.co.za/html/5253.html

And some more:
https://www.theroyal.co.za/
https://www.royalinriebeek.com/

 
Top