Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Honda CB400T - My First Love  (Read 4715 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 29,645
  • Thanked: 158 times
  • WAT KYK JY
    • View Profile
Re: Honda CB400T - My First Love - Rebuilding Carbs
« Reply #200 on: October 11, 2018, 12:28:47 pm »
Een petrolstop en smoke break in Joubertina.

duidelik het jy nog nie ernstig gerook daai jare!! :lol8: ;)

Moeilik om te glo wat 'n ou daai jare aangevang het as 'normaal'. Dit was my diensplig tyd gewees, en daai terug trip was gewoonlik in die nag.

Trek agtuur die aand op die plaas weg om voor twaalfuur in die bed te wees op die basis.
A F'ugly is a different sort of bike, the 1150 is boring and the 1100s makes me smile. The RT ?... Once you ride one, there is no explanation necessary.

...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,597
  • Thanked: 190 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: Honda CB400T - My First Love - Rebuilding Carbs
« Reply #201 on: October 11, 2018, 12:40:50 pm »
Pęl van myy suster swot op UPE, koop sy eerste bike. Suzukie DR 400. Eerste trip sommer huistoe Oudtshoorn toe vir die naweek vrydag na klas. Kom laat nag in Oudtshoorn aan. Het homself moertoe gery daai eerste trip. Nie lank n bike gehad nie.

Na ons korporaals geraak het het ek n pel in Bloem gekuier. Vrydag aand op en ons trek nie n minuut voor twaalf weg by die koshuis in Bloem sondagnag. Net voor De Rust in Meiringspoort trek ons gou browns aan. Ses uur ry ons in by die hek. Maandae was gewoonlik n blerrie lang dag. Wiele was n Datsun 1400 bakkie. Goeie dae gewees. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 29,645
  • Thanked: 158 times
  • WAT KYK JY
    • View Profile
Re: Honda CB400T - My First Love - Rebuilding Carbs
« Reply #202 on: October 11, 2018, 12:58:28 pm »

Dit herrriner my aan TJ wat op 'n keer 'n girl bykom voor in sy 1400 Dutsun bakkie en op 'n manier die dakspieël met sy gat afbreek (sę hy). Ons het almal probeer om dit na te maak, om uit te figure hoe de moer hy dit reggekry het,.maar konnie  :lol8:
A F'ugly is a different sort of bike, the 1150 is boring and the 1100s makes me smile. The RT ?... Once you ride one, there is no explanation necessary.

...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
 
Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 29,645
  • Thanked: 158 times
  • WAT KYK JY
    • View Profile
Re: Honda CB400T - My First Love - Rebuilding Carbs
« Reply #203 on: October 12, 2018, 06:35:34 pm »
All back together, Started first touch. Took it for a test ride and goes very nicely indeed.

A F'ugly is a different sort of bike, the 1150 is boring and the 1100s makes me smile. The RT ?... Once you ride one, there is no explanation necessary.

...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
 
Offline Tom van Brits

Re: Honda CB400T - My First Love - Rebuilding Carbs
« Reply #204 on: October 12, 2018, 06:40:15 pm »
Pragtige foto. Rev sy nou deur?
 
Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,268
  • Thanked: 219 times
    • View Profile
Re: Honda CB400T - My First Love - Rebuilding Carbs
« Reply #205 on: October 12, 2018, 06:43:22 pm »
All back together, Started first touch. Took it for a test ride and goes very nicely indeed.
Nee wat, jy kan maar.
Bly hy loop nou lekker. :thumleft:
So gaan jy nou "moonlight" as vergasser spesialis? :peepwall:
Dakar 650
KLR650
 
Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 29,645
  • Thanked: 158 times
  • WAT KYK JY
    • View Profile
Re: Honda CB400T - My First Love - Rebuilding Carbs
« Reply #206 on: October 12, 2018, 06:48:18 pm »
Pragtige foto. Rev sy nou deur?

Soos 'n two stroke.
A F'ugly is a different sort of bike, the 1150 is boring and the 1100s makes me smile. The RT ?... Once you ride one, there is no explanation necessary.

...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
 
Offline benreaper

Re: Honda CB400T - My First Love - Rebuilding Carbs
« Reply #207 on: October 12, 2018, 07:12:09 pm »
Great stuff! Waars vroulief dan? Of is sy nog nie reg vir daai "trip down memory lane" nie?
 
Offline Mr Zog

  • Well fuck me, I'm a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XL500S
    Location: USA
  • Posts: 6,525
  • Thanked: 96 times
  • Without the gutter my mind would be homeless...
    • View Profile
Re: Honda CB400T - My First Love - Rebuilding Carbs
« Reply #208 on: October 13, 2018, 04:22:04 am »
All back together, Started first touch. Took it for a test ride and goes very nicely indeed.

Mooi G, kry ek sommer huimwee… ek het jare terug so eene ook gery. Maar toe verkoop ek hom en koop n knaterstraler… crotchrocket.  groot fokken fout… ek het nou nog die letsels van daai wipeout.  :sip:
Young enough to know I can, old enough to know I shouldn't, stupid enough to do it anyway.
 
Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 29,645
  • Thanked: 158 times
  • WAT KYK JY
    • View Profile
Re: Honda CB400T - My First Love - Rebuilding Carbs
« Reply #209 on: October 13, 2018, 07:04:53 pm »
Great stuff! Waars vroulief dan? Of is sy nog nie reg vir daai "trip down memory lane" nie?

Nee, wou net eers uitcheck en bietjie fyn verstellings maak. Ons baby sit die naweek so sy is bietjie besig. Ons wil kyk om moreoggend ent te gaan ry  :3some:
A F'ugly is a different sort of bike, the 1150 is boring and the 1100s makes me smile. The RT ?... Once you ride one, there is no explanation necessary.

...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
 
Offline benreaper

Re: Honda CB400T - My First Love
« Reply #210 on: October 13, 2018, 07:42:02 pm »
Great stuff! Waars vroulief dan? Of is sy nog nie reg vir daai "trip down memory lane" nie?

Nee, wou net eers uitcheck en bietjie fyn verstellings maak. Ons baby sit die naweek so sy is bietjie besig. Ons wil kyk om moreoggend ent te gaan ry  :3some:
Bly om te hoor hy loop so lekker. Geniet julle trippie more, vat haar uit vir n milkshake of n draai roomys.
 
Offline Tom van Brits

Re: Honda CB400T - My First Love
« Reply #211 on: October 13, 2018, 07:57:07 pm »
Great stuff! Waars vroulief dan? Of is sy nog nie reg vir daai "trip down memory lane" nie?

Nee, wou net eers uitcheck en bietjie fyn verstellings maak. Ons baby sit die naweek so sy is bietjie besig. Ons wil kyk om moreoggend ent te gaan ry  :3some:
Bly om te hoor hy loop so lekker. Geniet julle trippie more, vat haar uit vir n milkshake of n draai roomys.

Daai klink lekker, net sommer 'retro baaitjies' en jeans ook!  :laughing4:
 
Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 29,645
  • Thanked: 158 times
  • WAT KYK JY
    • View Profile
Re: Honda CB400T - My First Love
« Reply #212 on: October 14, 2018, 12:32:38 pm »
Cruising. There is just something about riding around on an old bike at 80km/h
A F'ugly is a different sort of bike, the 1150 is boring and the 1100s makes me smile. The RT ?... Once you ride one, there is no explanation necessary.

...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
 
Offline Fudge

Re: Honda CB400T - My First Love
« Reply #213 on: October 14, 2018, 12:42:47 pm »
 Zen.
Honda XR125L
Honda XL600R
Honda XR600R
Yamaha TW200
 
Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 29,645
  • Thanked: 158 times
  • WAT KYK JY
    • View Profile
Re: Honda CB400T - My First Love
« Reply #214 on: October 14, 2018, 01:13:06 pm »
Zen.

Absolute. Wil kyk hoe lyk my dinge na jaar einde toe en dan so ZEN toer met hom doen http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=88214.0
A F'ugly is a different sort of bike, the 1150 is boring and the 1100s makes me smile. The RT ?... Once you ride one, there is no explanation necessary.

...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
 
Offline Tom van Brits

Re: Honda CB400T - My First Love
« Reply #215 on: October 14, 2018, 09:06:56 pm »
Dit is hoekom die Triumph twin reeks so gewild is.
 
Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 29,645
  • Thanked: 158 times
  • WAT KYK JY
    • View Profile
Re: Honda CB400T - My First Love
« Reply #216 on: October 15, 2018, 09:09:08 am »
Vanoggend my eerste commute met die bike gedoen. Lekker man... lekker !
A F'ugly is a different sort of bike, the 1150 is boring and the 1100s makes me smile. The RT ?... Once you ride one, there is no explanation necessary.

...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,597
  • Thanked: 190 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: Honda CB400T - My First Love
« Reply #217 on: October 15, 2018, 09:54:33 am »
Vanoggend my eerste commute met die bike gedoen. Lekker man... lekker !
:thumleft: :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za