Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Montagu Meander 2018 - 12 Day Pre GS Trophy Trip  (Read 1218 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Montagu Meander 2018 - 12 Day Pre GS Trophy Trip
« Reply #60 on: September 04, 2018, 07:17:09 am »
Willem en Egbert hou by die beplande roete en volg die pad deur die Klein Karoo, deur na Bonniedale, waar hulle op die Robinson pas deur die Ruiterbos Natuur resevaat en Doring Rivier Wilderness area die teerpad volg Oudtshoorn toe.

Terwyl Deon en ek stop by George lughawe en soos instap kom sit die Groen Kulula vliegtuig… praat van betyds!? Na ‘n vinnige verwelkommings kommitee sal ons op en skiet Oudtshoorn toe. Ry weer die Montagu pas, en die keer het die pas n ander dimensie in die sonsondergang. Deur die Paarde Poort en stoot vining amper in die sonsondergang in Oudtshoorn toe.

By die kamp sluit ons aan waar Egbert en Willem reeds die bos televisie aan het, en ons maak reg vir n lekker braai die laaste aand in Oudtshoorn.

« Last Edit: September 04, 2018, 07:17:38 am by alwyn_gs »
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
The following users thanked this post: wilfwalk

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Montagu Meander 2018 - 12 Day Pre GS Trophy Trip
« Reply #61 on: September 04, 2018, 07:25:24 am »
Die volgende more is ons redelik vroeg op, tente word opgeslaan, dinge ge-organiseered, fietse gelaai en in Ďn japtrap is ons reg om Montagu toe te vertrek. Dus sluit dit ons Montagu Meander hoofstuk af. Die volgende is die BMW GS Trophy 2018 te Montagu. Ons 4 Varkies het weereens lekker saam gery en die avontuur gaan ons weer-en-weer herleef as ons erens staan en gesels. Ons was baie gelukkig in die sin geen ernstige insidente en meganiese challenge nie. Wys weerens bietjie beplanning vooraf, en om  binne jou eie vermoŽ te ry maak dat die hele groep die avontuur geniet.

Dankie Willem, Egbert en Deon, die ene is n storie vir ons ou dag
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
The following users thanked this post: wilfwalk

Offline Sonny

  • Member
  • **
  • Bike: Husaberg (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 79
  • Thanked: 3 times
Re: Montagu Meander 2018 - 12 Day Pre GS Trophy Trip
« Reply #62 on: September 16, 2018, 09:12:53 pm »
The Klein Karoo is so beautiful with so many interesting people and places.
Thanks for sharing your awesome ride, this has moved right up on my bucket list.
 
Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Montagu Meander 2018 - 12 Day Pre GS Trophy Trip
« Reply #63 on: October 02, 2018, 07:42:04 am »
Sonny move it way to the top! The photos doesnt do the experience any justice