Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Montagu Meander 2018 - 12 Day Pre GS Trophy Trip  (Read 1271 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Montagu Meander 2018 - 12 Day Pre GS Trophy Trip
« Reply #40 on: September 02, 2018, 11:36:47 pm »
Die Baviaans Natuurresevaat is vandag vir ons op die kaart! Gaan deur die hekke, betaal die conservation fee, en ons ry rustig deur die resevaat. Kruis baie lee lae water driwwe, maar die spoel klippe hou ons op ons tone. Stop wel by ‘n drif met water en ons wag laat ‘n ribbok klaar suip. Die pad volg kontoere deur die kloof, en die natuur skoon is iets besonders. Lekker warm in die son, maar koel in die suidelike hange. Die veld bly verander, en dan navigeer ons deur rots formasies wat hoog gestoot is .Baie fotos is geneem soos ons die berg op ry en ons verwonder ons aan die berge op Grasnek pas. ‘n Koppie waar ‘n mens omtrent 360 grade die Baviaans kan bewonder.

Aan die onderkant van die koppie wil Deon fotos neem om te wys hoe die pad die verskillende tipes plante groei skei, om agter te kom dat sy tank bag nie mooi toe was nie en sy foon verloor het. Positief besluit ons om die ± 2 km terug te ry om die foon op te tel, aangesien ons stadig gery het, en daar was nie verkeer op of af was nie. Het die pas 1st rat opgery, en weer afgery tot en van waar hy die laaste keer die foon  gebruik het. Willem het vir Deon op gepillion en toe vir my en ons het die pas afgestap. Deon het heeltyd sy Sena aan en af gesit in die hoop dat na die mono tone – “hello”, daar n biep biep, “phone connected” gaan wees dat ons van daar die area kon fyn kamp… maar niks, NIKS. Daar is nie sein nie in die Baviaans nie, dus die bo genoemde moeite. Toe besef ons dis so, daai Samsung is deur een van die baie bobbejane opgetel is en ons fotos beloer het vir die paar dae vooraf! Baie hartseer.
« Last Edit: September 03, 2018, 11:04:54 am by alwyn_gs »
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
The following users thanked this post: wilfwalk

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Montagu Meander 2018 - 12 Day Pre GS Trophy Trip
« Reply #41 on: September 02, 2018, 11:42:48 pm »
Volg die pad en ons kyk elke bobbejaan uit of hy n Samsung het, so arriveer ons by die infamous Smitskraal drif – 400m lang drif maar met die droogte in die Wes Kaap is die 400m na seker 120m van cobble klippe wat n lekker tegniese rivier kuising is.
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
The following users thanked this post: wilfwalk

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Montagu Meander 2018 - 12 Day Pre GS Trophy Trip
« Reply #42 on: September 02, 2018, 11:45:19 pm »
Die pad skei weer die plantegroei, suide kant woud en anderkant meer bosveld. Navigeer die berg op tot op die “Bergplaas”, en dan weer met die Combrink pas af tot by die hek uit die resevaat. Steeds in die Baviaans, maar is die plaas bedrywighede is aan beide kant van die pad.
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
The following users thanked this post: wilfwalk

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Montagu Meander 2018 - 12 Day Pre GS Trophy Trip
« Reply #43 on: September 02, 2018, 11:46:29 pm »
Ons slaap die aand in ‘n hout huise op Glencoe. Het vining uitgery Patensie toe vir proviant en terug om lekker te gaan kuier om die bos televisie.
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
The following users thanked this post: wilfwalk

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Montagu Meander 2018 - 12 Day Pre GS Trophy Trip
« Reply #44 on: September 02, 2018, 11:48:20 pm »
Die volgende more is dit koud op ons finale uitdog uit die Baviaans. Draai suid op die Andrieskraal pad, ‘n rustige grond pad met ‘n grond passie of twee. Steeds is die heated grips aan oppad na die N2. Eerste keer in ‘n lang tyd op ‘n N roete. Oor die Stormsrivier brug, draai in na die Groot Boom in die Tsitsikamma woud. Stap en gaan beloer die Outeniqua.
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
The following users thanked this post: wilfwalk

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Montagu Meander 2018 - 12 Day Pre GS Trophy Trip
« Reply #45 on: September 02, 2018, 11:49:46 pm »
Weer op die pad na die Bloukrans pas. Dis op die R102. Die pad is toegemaak aangesien die pad nie meer instand gehou word. Die pad is toegegooi met grond en gruis, maar kan met fietse verby gaan. Die pas is net basies een en n half baan die dat grond wat die berg af gly. Omdat die pad nie meer gery word nie, in die suidelike hange is die mos redelik baie, bietjie stadig in die draaie. Maar dit help dat ons die natuurskoon kan bewonder. Die pad is toe gegroei met plante, amper ‘n groen tonnel, en dan maak die pad weer oop in die vallei van die Bloukrans Rivier. Die pas was sekerlik die mees unrated pas – maar ‘n belewenis - baie uniek gewees.
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
The following users thanked this post: wilfwalk

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Montagu Meander 2018 - 12 Day Pre GS Trophy Trip
« Reply #46 on: September 02, 2018, 11:51:00 pm »
ns skiet die Groot Rivier pas af tot in Nature’s Valley. Die pas is ook redelik toegegroei met plante groei. Handel die pad met n missie af, die missie – The Motorcycle Room in Knysna
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
The following users thanked this post: wilfwalk

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Montagu Meander 2018 - 12 Day Pre GS Trophy Trip
« Reply #47 on: September 02, 2018, 11:52:56 pm »
En WOW!  120 motorfietse onder een dak! Al die fabrikate. ‘n 1150GSA wat deur Charley Boorman geteken is, ‘n Z1000 Kawasaki van die Chips TV Reeks, XR500! Egbert het gedeel watter motorfietse hy al hy al gehad het, en dink net ene wat hy in die verlede gehad het was nie op die vloer nie, maar meer dat hy so baie motorfietse gehad het nie?! Willem deel ook staaltjies van die fietse wat hy gehad het wat op die vloer staan. Dit was een van die hoogte punte sover.
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
The following users thanked this post: wilfwalk

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Montagu Meander 2018 - 12 Day Pre GS Trophy Trip
« Reply #48 on: September 02, 2018, 11:54:38 pm »
 :o

« Reply #49 on: September 03, 2018, 12:11:15 am »
Van daar is dit Pili Pili toe vir pizza en bier vir middag ete. Thomas en Jacqui van Sabie River Academy het by ons aangesluit. Deon het besluit hy gaan terug Oudtshoorn toe, om sy spaar foon by die kamp te gaan haal om fotos te neem en ek ry saam...
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
The following users thanked this post: wilfwalk

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Montagu Meander 2018 - 12 Day Pre GS Trophy Trip
« Reply #50 on: September 03, 2018, 12:12:23 am »
Ons draf die Montagu pas terug op, na die Paarde Poort en deur die Karoo terug Oudtshoorn toe. Dis nie lank nie en ons draai terug Victoria Baai toe waar ons tuis gaan die aand, die korste roete is die teer pad teen die Outeniqua pas af. By die uitsig punt sien ons die laaste son oor die Montagu pas sak waar dit teen die Outeniqua berge lê.
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
The following users thanked this post: wilfwalk

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Montagu Meander 2018 - 12 Day Pre GS Trophy Trip
« Reply #51 on: September 04, 2018, 06:52:00 am »
Die volgende more gaan loer ons vining hoe Victoriabaai lyk in Mei maand, maak net seker hoe die "kaart van Afrika lyk" en draai Knysna toe vir ‘n groot ontbyt, aangesien ons die dag by die Jaguar Simola Hill Climb Event gaan deurbring. Ons het by Egbert se pa-hulle gaan afsaal en met “sivvies” terug Knysna toe. Met die BMWs ry ons tot by die hek dus is die stap nie ver nie.

Kry die twee classiscs in die dorp
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
The following users thanked this post: wilfwalk

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Montagu Meander 2018 - 12 Day Pre GS Trophy Trip
« Reply #52 on: September 04, 2018, 06:53:27 am »
Die Jaguar Simola Hill Climb is ‘n resies teen die Simola landgoed heuwel op teen tyd, en wel, die vinnigste tyd op wen. Daar is karre uit verskillende klasse, Nissan 350Z, BMW M5, Nissan GTR; R32, R34 en n paar vinnige R35. Ford Roush Mustang, Ferrari 458, Honda VTec asook n Subaru STi. Natuurlik ook Jaguar XF, Porcshe en McClaren P1. Vir die SUV en bakkie manne n Range Rover en Peter Lindenberg se supercharged Ford Ranger wat net nie kan traksie kry nie. Dan buite gewone karre, A1 Gran Prix en n elektrise Nissan Leaf in full racing spec met wings and widened body kit! Ons het Pit Lane Access gehad en het lekker die reuk van brande rubber en die buzz van die dag saam met R34 Skyline wat klink of hulle oorlog voer uit die exhausts. Is teen middag ete vermaak deur die Jaguar se stunt driver Terry Grant wat die Baan op 2 wiele gery het met n Jaguar F-Pace. Die aand is dit terug Oudtshoorn toe nadat ons weer ons gear gaan kry het by Egbert se ma-hulle – weereens baie dankbaar…
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
The following users thanked this post: wilfwalk

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Montagu Meander 2018 - 12 Day Pre GS Trophy Trip
« Reply #53 on: September 04, 2018, 06:54:49 am »
 :biggrin:

« Reply #54 on: September 04, 2018, 06:56:51 am »
Die volgende dag was n rus dag, oftewel meer 'n was dag… het soos n Swiss horlosie het almal saam gewerk en die wasgoed is gewas en opgevou teen 10h30. Besluit om die toeriste ding te doen en is Kango Grotte toe. Was n wyse besluit want die dag het Oudtshoorn by 34ºC gedraai en die grotte is n konstante 18ºC. Die aand kuier ons lekker om die bos televisie.
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
The following users thanked this post: wilfwalk

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Montagu Meander 2018 - 12 Day Pre GS Trophy Trip
« Reply #55 on: September 04, 2018, 06:59:37 am »
Die laaste dag van die Montagu Meander was wes uit van Oudtshoorn. Draai Buffelskloof toe op die grond pad en volg die suidelike hange van die Swartberg.
« Last Edit: September 04, 2018, 07:00:17 am by alwyn_gs »
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
The following users thanked this post: wilfwalk

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Montagu Meander 2018 - 12 Day Pre GS Trophy Trip
« Reply #56 on: September 04, 2018, 07:01:07 am »
Nader aan Calitzdorp, kom ons op ‘n vlieënde varkie langs die pad af en besluit ons moet indraai. Die wynplaas Peter Bayly. Ons proe van sy ekslusiewe port en gesels lekker saam Peter en hy wys ons sy baie klein, maar effektiewe opset.
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
The following users thanked this post: wilfwalk

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Montagu Meander 2018 - 12 Day Pre GS Trophy Trip
« Reply #57 on: September 04, 2018, 07:01:43 am »
Deon forseer ons om op Calitzdorp te stop, ons eerste puncture vir die trip. Voor Willem en Egbert terug is met koeldrank is ons klaar en wag laat die compressor sy werk doen.
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Montagu Meander 2018 - 12 Day Pre GS Trophy Trip
« Reply #58 on: September 04, 2018, 07:02:35 am »
Suid ry ons dat ons die Groenfontein, Gamkaberg Conservation Area binne gaan. Die pad is hoofsaaklik ‘n enkel baan pad wat deur die area loop. Die plantegroei wissel van doring struike tot ‘n meer fynbos op die plato, waar ons met die Rooibergpas die Gamkaberg af ry na ‘n meer dorre Karoo veld. Regtig ‘n besonderse ervaring die Gamkaberg. Nader aan Van Wyksdorp draai ons in by die Rooiberg Lodge, letterlik ‘n groen oase tussen die berge. Luukse Lodge met gras groen grasperk met n potblou swembad in die middle, en net agter die n modder bruin plaasdam. Daar was ‘n privaat funksie so het net ‘n koue bier gedrink, maar die lodge bestuurder het ons verwys na die Spekboom Restaurant in Van Wyksdorp.
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
The following users thanked this post: wilfwalk

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Montagu Meander 2018 - 12 Day Pre GS Trophy Trip
« Reply #59 on: September 04, 2018, 07:03:44 am »
Al die paaie na Van Wyksdorp is grond, jip die R327 is n grondpad, oftewel GS kos, en ons 4 varkies is ook nou opsoek na kos! En die Spekboom Restaurant en Kroeg het nie teleurgestel nie. Regte karoo boerekos, saam ietsie sterker om die coke meer te verdun. Sien dat tyd nie aan my kant is nie, aangesien ek my vrou 17:00 op die George lughawe moet kry vra ons vir Garmin om Deon en myself direk Geroge toe moet vat met die direkste roete. Die twee 1200 loop soos warm stroop oor die Klein Karoo grondpad en die pas is redelik vining, ons kry ‘n ritme en stoot Herbertsdale verby waar die vroeg middag lekker ry tot ‘n einde kom, wel tot later. Van daar is dit N roete George toe.