CRF 230 Agter skok - hoekom so belaglik-Sorted by Superfoxie!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dupiepienaar

Puppy
Joined
Sep 6, 2018
Messages
13
Reaction score
0
Bike
Yamaha XT600
Middag almal

Ek het 'n CRF 230 vir plaas gebruik, skok moeg, fiets se agter tyre loop die wereld vol.
Honda quote R14500 vir skok.  Na bewering iets soos 'n mono-shock!?
Kan ek hom laat oordoen of is dit maar wors?

Terloops, ek is nie meganies aangelê nie so gebruik asb klein woordjies.

groete
 
Top