dupiepienaar
Puppy
- Joined
- Sep 6, 2018
- Messages
- 13
- Reaction score
- 0
- Bike
- Yamaha XT600
Middag almal
Ek het 'n CRF 230 vir plaas gebruik, skok moeg, fiets se agter tyre loop die wereld vol.
Honda quote R14500 vir skok. Na bewering iets soos 'n mono-shock!?
Kan ek hom laat oordoen of is dit maar wors?
Terloops, ek is nie meganies aangelê nie so gebruik asb klein woordjies.
groete