Verneukpan - 22 Sept 2018

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Smittie2

Pack Dog
Joined
Apr 13, 2011
Messages
411
Reaction score
53
Location
Langebaan
Bike
KTM 990 Adventure
Ons is so 'n spannetjie pelle wat elke jaar die langnaweek iewers heen ry, dis nou al 'n tradisie en nie iets wat jy wil misloop nie. Die jaar gaan ons bietjie Verneukpan toe of ons beplan om te gaan, met so n lekke draai by Oasis sommer.

Nou hier's die ding,ek soek bietjie inligting, is daar iemand by wie ons iets moet boek of reel? kan mens sommer net tent op slaan en mal gaan? Hoe lyk die verversings daar, neem aan daar is seker niks, moet alles in gery word? Ons is nie groot drinkers nie, maar mens mag dalk bietjie dors raak daar op die pan. :biggrin:
As alles aan gery moet word, waar sal die naaste dorp wees om wyn en vleis te koop?

 
Top