Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Verneukpan - 22 Sept 2018  (Read 156 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Smittie Weskus

Verneukpan - 22 Sept 2018
« on: September 13, 2018, 03:34:33 pm »
Ons is so 'n spannetjie pelle wat elke jaar die langnaweek iewers heen ry, dis nou al 'n tradisie en nie iets wat jy wil misloop nie. Die jaar gaan ons bietjie Verneukpan toe of ons beplan om te gaan, met so n lekke draai by Oasis sommer.

Nou hier's die ding,ek soek bietjie inligting, is daar iemand by wie ons iets moet boek of reel? kan mens sommer net tent op slaan en mal gaan? Hoe lyk die verversings daar, neem aan daar is seker niks, moet alles in gery word? Ons is nie groot drinkers nie, maar mens mag dalk bietjie dors raak daar op die pan. :biggrin:
As alles aan gery moet word, waar sal die naaste dorp wees om wyn en vleis te koop?

 

Offline woody1

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,400
  • Thanked: 64 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
    • View Profile
Re: Verneukpan - 22 Sept 2018
« Reply #1 on: September 13, 2018, 03:39:59 pm »
Bel vir Elize Losper.  Hulle besit nou die plek dink ek. Het ook gewoonlik drinkgoed en hout te koop.

Elize 082 921 6714

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Smittie Weskus

Re: Verneukpan - 22 Sept 2018
« Reply #2 on: September 14, 2018, 12:21:25 pm »
Thanks Woody, spoke to her, seems that there are a classic bike & car rally on that weekend and the club has booked out the whole venue, we see if we can't get in, will be lekke to see all the old cars and bikes as well.
 

Offline Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,321
  • Thanked: 65 times
  • Official Vendor
    • View Profile
    • Vendor
Re: Verneukpan - 22 Sept 2018
« Reply #3 on: September 14, 2018, 01:59:15 pm »
Take into account that there is no grass to camp on at Verneukpan.

You camp on virgin ground that is made up of a very fine powdery dust.

You will struggle for weeks to get your tent properly clean again.   :bueller:
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,313
  • Thanked: 59 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • View Profile
Re: Verneukpan - 22 Sept 2018
« Reply #4 on: September 14, 2018, 02:17:15 pm »
Take into account that there is no grass to camp on at Verneukpan.

You camp on virgin ground that is made up of a very fine powdery dust.

You will struggle for weeks to get your tent properly clean again.   :bueller:

Ag isnie.

Dis lekker en die stof is nie 'n probleem nie.

Smittie moenie vir daai pensioenaris van Onrusrivier luister nie.

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline Hinksding

  • is beslaan met ligte hoefysters
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,451
  • Thanked: 33 times
  • Die aai van Loeriesbaai
    • View Profile
Re: Verneukpan - 22 Sept 2018
« Reply #5 on: September 14, 2018, 03:24:21 pm »
Jy kan meeste stuff op Brandvlei koop, maar Loeriesfontein het n beter verskeidenheid. :deal:

Jy kan n lekker brekvis eet by die Windpomp by Brandvlei.

Sedert die Lospers oorgeneem het, werk die drukpomp nie meer by die storte nie en die affere word nie voor die tyd skoon gemaak nie. Daar is ook nie meer drinkgoed beskikbaar nie. Jy moet dit maar n topboxdrinkery maak.

Verneukpan bly steeds magical en het nog nooit teleurgestel nie. Die panoppervlak is lekker hard en sorg vir baie sports. 

Enjoy
Eet vleis! 'n 1 000 000 jakkalse kan nie verkeerd wees nie.