Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh  (Read 1490 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Edgar

  • The ultimate
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,686
  • Thanked: 140 times
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #40 on: September 14, 2018, 07:55:15 pm »
Ek ry lekker saam. Mooi fotos!  :thumleft:
 

Offline Phillip Flap

Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #41 on: September 14, 2018, 09:08:15 pm »
Bravo!
Dankie vir die lekker lees en mooi foto's.
Ek geniet die manier waarop jy met woorde vermaak vreeslik baie. Sommer saamgery in my fantasie wereld!
“Money is only a tool. It will take you wherever you wish, but it will not replace you as the driver.”
Ayn Rand
 

Offline Bokveld

Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #42 on: September 14, 2018, 11:16:37 pm »
   Dankie vir die deel.Altyd lekker om deel te wees van jou wegbreke. :thumleft:
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,044
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #43 on: September 15, 2018, 11:10:58 am »
Dankie manne, bly julle kon saamry maar jammer dis so kort gewees.  Ek hou aan vir myself sę ons kan nie wag totdat ons afgetree het nie voordat ons die dinge doen wat ons geniet.  Op een of ander manier moet daar eenvoudig tyd en geld gemaak word om dit nóu te kan geniet.  Die jare stap aan en mens moet plan maak.

Bravo!
Dankie vir die lekker lees en mooi foto's.
Ek geniet die manier waarop jy met woorde vermaak vreeslik baie. Sommer saamgery in my fantasie wereld!

Waardeer die kompliment FlipFlap  :biggrin: Jong, Afrikaans kan so lekker gesels, dit pynig my wanneer mense ons taal so verniel met al die Ingilse woorde tussenin.  Engels is pragtig, Afrikaans is pragtig, maar, om Hemelsnaam, hou die twee tog suiwer. Ons is mos nie affie Kaapse Vlakte nie.  :biggrin:
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
The following users thanked this post: Phillip Flap

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,044
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #44 on: September 15, 2018, 11:12:44 am »
   Dankie vir die deel.Altyd lekker om deel te wees van jou wegbreke. :thumleft:

Veldtie het my hoeka van die petalje met die ou op die 990 daar op Rooibergpas vertel.  Kon lelik geraak het.  Toe ek daai Montague bordtjie sien toe dink ek dadelik aan Oom Kallie. Ek hoor daar is nou 'n nuwe skoeter daar in die waenhuis?
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline NoRush

Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #45 on: September 15, 2018, 03:06:19 pm »
Dorsland, dankie vir die fotos en gesels. Dis mooi en hartseer gelyktydig. Sielskos, op sy beste. Eendag sal ook in daai wereld n draai maak.
Vertel asb watter bande op jou fiets is. Wat dink jy van hulle. ?
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,044
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #46 on: September 15, 2018, 06:06:57 pm »
Dankie NoRush.  Ja, die Karoo, soos so baie dinge en plekke in ons land, gryp mens om die hart en druk hom totdat jy soms nie weet watter kant toe nie.

Ek het CapraX bande voor en agter op, dis die 2de een agter en eerste een voor.  Voor het ek 'n Heidenau Scout gehad.  Baie goeie bande die Heidis, het hulle op my 800s ook gehad, enigste probleem met die agterband is hy loop vierkantig af.  Is baie tevrede met die CapraX bande.  Maar dan moet ek ook bysę, ek jaag nie asof die duiwel op my skouer sit nie.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 
The following users thanked this post: NoRush

Offline Oshkosh

Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #47 on: September 16, 2018, 12:17:02 pm »
Great RR & Photos enjoyed every bit of it, Thanks Dors !!  :thumleft:
2017 R1200RS SPORT F#ck Me what an Animal!
2010 R1200GS ADV "The Comfy Chair with GRUNT"(SOLD)
2012 R1200RT "The Wife's Little Tourer"
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,044
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #48 on: September 16, 2018, 06:48:16 pm »
Glad you enjoyed it Oshkosh
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Knucklhead

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,301
  • Thanked: 89 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles/philistine
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #49 on: September 17, 2018, 01:14:34 pm »
how do i get to see the pics.. :deal:

 :'(

I can see them, I assume some other guys here too.  I have posted them using Flickr Knucklehead.  Is that not possibly the problem?

i think our firewall at work is the problem, managed to see the pics at home  :thumleft:...did my buddy elandsrider (richard) behave himself at your place on saturday  :lol8:
 

Offline MRK Miller

Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #50 on: September 17, 2018, 03:01:05 pm »
Baie dankie vir die deel. Is dit darm nie snaaks hoe daar altyd iets is wat voorval,nes mens wil gaan ry. Maar na die heengaande van een van my jong werks kollegas, in n motorfiets ongeluk, besef n mens ook weer, jy moet jou prioriteite agter mekaar kry. So ek beplan nou n rit af dundee toe. volgende maand. Die net werk toe terug wat net 3km is, is nie genoeg om kop skoon te maak nie. Daai is fantastiese wereld daai, en ek sal altwee gee om eendag daar te kan ry. Die fotos is n inspirasie, en net deur na hulle te kyk, laat klaar die gedagtes op die wind wegry
Op God vertrou ons vir wysheid om Sy wil te aanvaar
 
The following users thanked this post: NoRush

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,044
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #51 on: September 21, 2018, 07:01:54 pm »

i think our firewall at work is the problem, managed to see the pics at home  :thumleft:...did my buddy elandsrider (richard) behave himself at your place on saturday  :lol8:

His wife accompanied him so he was forced to behave. And I was impressed he only stole one towel out the guest bathroom.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,044
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #52 on: September 21, 2018, 07:03:34 pm »
Baie dankie vir die deel. Is dit darm nie snaaks hoe daar altyd iets is wat voorval,nes mens wil gaan ry. Maar na die heengaande van een van my jong werks kollegas, in n motorfiets ongeluk, besef n mens ook weer, jy moet jou prioriteite agter mekaar kry. So ek beplan nou n rit af dundee toe. volgende maand. Die net werk toe terug wat net 3km is, is nie genoeg om kop skoon te maak nie. Daai is fantastiese wereld daai, en ek sal altwee gee om eendag daar te kan ry. Die fotos is n inspirasie, en net deur na hulle te kyk, laat klaar die gedagtes op die wind wegry
Nou maak ‘n plan, hier is altyd slaapplek. En jy hoef net een te verkoop.
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline Ama ride ride

  • Gravel unlimited
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Zero (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 5,735
  • Thanked: 66 times
  • Ride to ride again
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #53 on: September 24, 2018, 05:45:37 am »
Dankie Dors. Ek het lekker gelees en saamgery. :thumleft:

Jammer as ek jou laat terug verlang ARR, dit gaan seker nooit heeltemal weg nie.

Absoluut. Ek mis die natuurskoonm veral die Karoo, Noord Kaap en die Kgalagadi.
Gewoontlik n@@i ek reguit aan op fyndraai.