Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh  (Read 1003 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,526
  • Thanked: 192 times
  • Opsaal kerels!
    • View Profile
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #20 on: September 14, 2018, 09:11:14 am »
Dankie vir die saamry, Dorsland. Pragtige foto's!

Hoop om eendag binnekort te ontmoet! :thumleft:

Ek kuier altyd lekker by die Klaarstroom gastehuis as ek daarlangs moet oorstop. Ek het op my eerste veeldag motorfietsrit daar oorgeslaap, en Sharon en Jeremy was verstom dat ek my eie motorfiets ry - "But you're so little!" :lol8:

Baie sterkte met 'n baie moeilike besluit. Daar is liefde hoër as die blou lug en genade wyer as die Karoovlaktes, wat julle ookal besluit en waarheen julle ookal gaan. Ons dra julle op die hart.

Ou ChrisL het 'n veldtog geloods om 'n kampstorie hier in Oktober te hou.  Ek sal sien of ek die aanslae kan weerstaan, anders kamp ons in Oktober.  Jy kan in die gastehuis bly as jy dit eerder wil doen.  :thumleft:

En baie dankie vir jou mooi woorde ivm die emigreer.  Ek dink dié ding kom tot 'n punt.  Ek gaan ęrens oppie forum skryf.  Jou woorde is bemoedigend.
Die manteldraaier maak vriende al in die rondte, totdat hy op die end al in die rondte vyande het.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,526
  • Thanked: 192 times
  • Opsaal kerels!
    • View Profile
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #21 on: September 14, 2018, 09:12:37 am »
Dankie Dors. Ek het lekker gelees en saamgery. :thumleft:

Jammer as ek jou laat terug verlang ARR, dit gaan seker nooit heeltemal weg nie.
Die manteldraaier maak vriende al in die rondte, totdat hy op die end al in die rondte vyande het.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,526
  • Thanked: 192 times
  • Opsaal kerels!
    • View Profile
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #22 on: September 14, 2018, 09:24:56 am »
Lekker gelees en kiekies gekyk, dankie.   :thumleft: :thumleft:

Ek hoop jou koppie is nou effe skoon.   :biggrin:

Smaak my jy is soos ek,  as Nannie nie saam is nie beplan ek 'n lekker lank trip net om my weer oor drie dae by die huis te kry.     :eek7:

Ek hoef dit seker vir niemand wat op 'n motorfietsforum is te vertel nie, maar daar is niks wat die roet kan wegwaai soos 'n solo trippie tussen ęrens en nęrens nie. Trouens, dit kan in 'n bakkie of op 'n fiets wees, maar die ooppad het 'n gewoonte om mens sommer anders na dinge te laat kyk.

My ding loop gewoonlik so: 

Op die dag wat ek moet ry dan is ek druk besig om eers alles op die plaas na te gaan, take uit te deel, seker te maak daar is geen siek vee nie en so aan.  Dan kom ek gewoonlik later weg as wat ek gehoop het. 

Dag 1 kom ek nog agter die kap van die byl, kom eers weg van bekende paaie naby aan die huis.  Eers as ek op redelik onbekende paaie kom dan begin ek ontspan.  Daai aand dan bel ek plaas toe om te hoor of niks onverwags opgeduik het nie.  Gewoonlik is dit goeie nuus en ek slaap rustig.

Dag 2 raak die litte los, die fiets het bietjie stof gekry en my kop raak oop.  Dit raak lekker. 

Dag 3 wil ek my lyf Easy Rider hou en sommer laaaaaaangpad vat oor die horison en die volgende horison en om daai draai en oor daai doerse ver berge. Teen dag 3 dan kan die węreld maar maak nes hy wil, ek voel 'n veer.

Dag 4 - as ek ooit so lank wegkom - dan begin ek ordentlik sleg raak. Dag 4 is daai Civvy Kak wat die korporaal destyds in die weermag uit jou wou uitjaag, die duiweluitdrywing.

Dag 5 moet ek huistoe anders is daar g'n salf aan my te smeer nie. Dan is ek vir die werkende mens se geledere verlore. Ek sal dan ongeskeerd en vol stof tot in lengte van dae die węreld kan stukkend toer.  Dan raak ek soos Michnus en Elsabé. Maar eintlik teen Dag 5 sien ek uit om weer op die plaas te wees.
« Last Edit: September 14, 2018, 09:29:13 am by Dorsland »
Die manteldraaier maak vriende al in die rondte, totdat hy op die end al in die rondte vyande het.

CJ Langenhoven
 

Offline Knucklhead

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,027
  • Thanked: 38 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles
    • View Profile
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #23 on: September 14, 2018, 10:38:29 am »
how do i get to see the pics.. :deal:

 :'(
 

Offline Casting from Turd

  • I am the reason my children will never have kids
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,653
  • Thanked: 110 times
    • View Profile
    • addobackpackers.com
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #24 on: September 14, 2018, 11:35:39 am »
Mooi een Johan

Lekker trippie daai  :thumleft:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,426
  • Thanked: 174 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #25 on: September 14, 2018, 11:37:34 am »
Ou ChrisL

 :peepwall:
Ek is jonger as jy :deal: ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Casting from Turd

  • I am the reason my children will never have kids
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,653
  • Thanked: 110 times
    • View Profile
    • addobackpackers.com
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #26 on: September 14, 2018, 11:44:22 am »
Ou ChrisL

 :peepwall:
Ek is jonger as jy :deal: ;)

Jou chassis sekker n bietjie meer gebuig, of hoe?  :imaposer:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,426
  • Thanked: 174 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #27 on: September 14, 2018, 11:45:58 am »
Ou ChrisL

 :peepwall:
Ek is jonger as jy :deal: ;)

Jou chassis sekker n bietjie meer gebuig, of hoe?  :imaposer:
Gebreek en gebuig swaer ma ek kan nog vinnig dink.....................................is ook al!! :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,122
  • Thanked: 31 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • View Profile
    • My Towns A to Z
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #28 on: September 14, 2018, 12:12:16 pm »
Baie dankie vir die deel Dorsland, ons het baie lekker saamgery  :thumleft:

Sulke solo trippies is siels-kos en goed vir die gemoed.
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R
 

Offline roxenz

  • rocks make sense
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,071
  • Thanked: 22 times
  • cheerful yesterdays and confident tomorrows
    • View Profile
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #29 on: September 14, 2018, 12:12:52 pm »
Dankie Dorsland! Mens kon omtrent die stof en Karoobossies ruik!
 

Offline Lem

Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #30 on: September 14, 2018, 12:42:06 pm »
varsgedruk uit Dorsland se pen  :deal:

altyd goeie saamry en leesstof.

Dankie vir die deel, ons hoop jy skryf nog honderde verslae oor sulke wegbreektrips  :thumleft:
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,426
  • Thanked: 174 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #31 on: September 14, 2018, 12:46:54 pm »
varsgedruk uit Dorsland se pen  :deal:

altyd goeie saamry en leesstof.

Dankie vir die deel, ons hoop jy skryf nog honderde verslae oor sulke wegbreektrips  :thumleft:
In Suid Afrika :deal:

fixed
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Lem

Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #32 on: September 14, 2018, 12:52:58 pm »
varsgedruk uit Dorsland se pen  :deal:

altyd goeie saamry en leesstof.

Dankie vir die deel, ons hoop jy skryf nog honderde verslae oor sulke wegbreektrips  :thumleft:
In Suid Afrika :deal:

fixed

Dankie Chris  :deal: presies wat ek bedoel
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,526
  • Thanked: 192 times
  • Opsaal kerels!
    • View Profile
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #33 on: September 14, 2018, 02:13:06 pm »
how do i get to see the pics.. :deal:

 :'(

I can see them, I assume some other guys here too.  I have posted them using Flickr Knucklehead.  Is that not possibly the problem?
Die manteldraaier maak vriende al in die rondte, totdat hy op die end al in die rondte vyande het.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,526
  • Thanked: 192 times
  • Opsaal kerels!
    • View Profile
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #34 on: September 14, 2018, 02:14:42 pm »
Ou ChrisL

 :peepwall:
Ek is jonger as jy :deal: ;)

Dis slegs by wyse van spreke, nie letterlik nie ou Chris  :imaposer: :peepwall:
Die manteldraaier maak vriende al in die rondte, totdat hy op die end al in die rondte vyande het.

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,526
  • Thanked: 192 times
  • Opsaal kerels!
    • View Profile
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #35 on: September 14, 2018, 02:18:05 pm »
Mooi een Johan

Lekker trippie daai  :thumleft:

varsgedruk uit Dorsland se pen  :deal:

altyd goeie saamry en leesstof.

Dankie vir die deel, ons hoop jy skryf nog honderde verslae oor sulke wegbreektrips  :thumleft:

Dankie Dorsland! Mens kon omtrent die stof en Karoobossies ruik!

Baie dankie vir die deel Dorsland, ons het baie lekker saamgery  :thumleft:

Sulke solo trippies is siels-kos en goed vir die gemoed.

Dankie kęrels, ek weet dis nie vir almal so nie maar vir my is die RR skryf deel van die trippie.  Ek weet nie, maar as ek langpad vat dan werk my kop op gans 'n ander stasie.  Mens kry tyd om sin van dinge te maak, om goed te oordink, om bietjie iets anders as die alledaags raak te sien. 

Bly julle geniet dit.

@Lem, jy raak aan iets waaroor ek op 'n ander fred bietjie wil uitbrei.  Gee kans, ek kou die gedagtes nog bietjie fyn, dan gaan ek hulle herkou, dan sal ek 'n paar gedagtes neerpen.
Die manteldraaier maak vriende al in die rondte, totdat hy op die end al in die rondte vyande het.

CJ Langenhoven
 

Offline Carrots

  • KTSSSSK!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,393
  • Thanked: 9 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
    • View Profile
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #36 on: September 14, 2018, 02:28:14 pm »
Dankie vir die deel Oubaas Johan.  :pot:

Min dinge so lekker soos kletterpet tyd op jou eie nie.  :thumleft:
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline ROOI

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,138
  • Thanked: 11 times
  • XR650R YZ 250 2t WR AKA Red Rider
    • View Profile
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #37 on: September 14, 2018, 02:35:30 pm »
Dankie vir die deel Dorsland ek het regtig lekker saam gery die karoo is darrem maar spesiaal   :thumleft:
FTS
 

Offline Knucklhead

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,027
  • Thanked: 38 times
  • aka: Mooseknuckle/ knucky/knuckles
    • View Profile
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #38 on: September 14, 2018, 04:56:55 pm »
how do i get to see the pics.. :deal:

 :'(

I can see them, I assume some other guys here too.  I have posted them using Flickr Knucklehead.  Is that not possibly the problem?

could be yes  :'(
 

Offline Ri

  • Stray DR Collector
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,150
  • Thanked: 229 times
  • DR650 Fleet Owner
    • View Profile
Re: Liewer laat as nooit, my solo Thumper Bęsh
« Reply #39 on: September 14, 2018, 07:38:44 pm »
Dankie vir die saamry, Dorsland. Pragtige foto's!

Hoop om eendag binnekort te ontmoet! :thumleft:

Ek kuier altyd lekker by die Klaarstroom gastehuis as ek daarlangs moet oorstop. Ek het op my eerste veeldag motorfietsrit daar oorgeslaap, en Sharon en Jeremy was verstom dat ek my eie motorfiets ry - "But you're so little!" :lol8:

Baie sterkte met 'n baie moeilike besluit. Daar is liefde hoër as die blou lug en genade wyer as die Karoovlaktes, wat julle ookal besluit en waarheen julle ookal gaan. Ons dra julle op die hart.

Ou ChrisL het 'n veldtog geloods om 'n kampstorie hier in Oktober te hou.  Ek sal sien of ek die aanslae kan weerstaan, anders kamp ons in Oktober.  Jy kan in die gastehuis bly as jy dit eerder wil doen.  :thumleft:

En baie dankie vir jou mooi woorde ivm die emigreer.  Ek dink dié ding kom tot 'n punt.  Ek gaan ęrens oppie forum skryf.  Jou woorde is bemoedigend.

Ek geniet kamp baie, dan kan ek my "fairy lights" uithang. :biggrin:
Ek moet net kyk watter van my opblaasmatrasse is nog heel ::)
Tales of the Purple Turtles: Ride Reports
PROJECT SAS WILDEHOND III Contributions: R Snyman Capitec Savings Account 1545860511 Balance (2017/12/07): R3005,00 - R1,600 for steel purchase