Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Carbon Fibre plane repairs  (Read 766 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online tau

  • hasbeen and a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,579
  • Thanked: 3 times
  • The Tool from Tulbagh
    • View Profile
Re: Carbon Fibre plane repairs
« Reply #20 on: October 09, 2018, 06:18:07 am »
Doen jou lisensie eers, die vliegtuig, hanger en vliegveld bou op die plaas kan later kom. Maar ja die hanger en vliegveld bou moet ook in die kost ingereken word as jy bein vlieg. Alles die moeite werd, Vlieg jy ook Robert ;-)

Ons het reeds n hanger wat op buurman se plaas is. My Pa se Gyro en CTsw staan daar binne. Hy het aanloopbaan vir cropspraying en n 210 land op hom so lekker laaank .

Maar ja ek het nie nou die  fondse vir my eie aerie nie.

Nemo, ek sal darem self my Oupa se ou Cub wou vlieg, maar dit sal sukkel hy is erg beskadig in n prop start in die Namib. Iemand het vliegtuig geleun en besluit om hom te propstart. Die aerie het gedraai en wind en sonder enige iemand agter die stokke n propstrile gahad.  Wat daarna van aerie geword het weet ek nie.

Ek is bly jy kon jou Pa se ou aerie vlieg, dit is n awesome ervaring.
 

Offline Skipskop

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,916
  • Thanked: 5 times
  • ;-)
    • View Profile
Re: Carbon Fibre plane repairs
« Reply #21 on: October 09, 2018, 09:22:45 am »
Tau jy moet dink aan n sidikaat en sodoende n viegtuigie koop. Nemo , ekke en twee ander manne het so ooreenkoms en dit werk baie goed..jy kan teen  n kwart van die normale koste n vliegtuiig besit en vlieg net so veel as wat jy wil. Praat met ons vir meer inligting. Robert ek is bly jy kon weer in die Cubie vlieg man, elke dag is n nuwe ervaring as jy vlieg ne !
" Of all the things I lost in life, what I miss the most, is my mind"
DRZ 400 E ,1200GS WR450- KLR650 Side-car
Yamaha CV80 Beluga
"We do not quit playing because we grow old, we grow old because we quit playing"
"Old age is not for the inexperienced" "If you haven't grown up by age 50 , you don`t have to"
 
The following users thanked this post: nemodakar

Offline ktmmer

Re: Carbon Fibre plane repairs
« Reply #22 on: October 09, 2018, 09:33:59 am »
Tau jy moet dink aan n sidikaat en sodoende n viegtuigie koop. Nemo , ekke en twee ander manne het so ooreenkoms en dit werk baie goed..jy kan teen  n kwart van die normale koste n vliegtuiig besit en vlieg net so veel as wat jy wil. Praat met ons vir meer inligting. Robert ek is bly jy kon weer in die Cubie vlieg man, elke dag is n nuwe ervaring as jy vlieg ne !

Wil julle nie vir ons dromers n aanduiding gee van kostes nie?  :thumleft:
Loose wimmen tightened here.