0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Did the necrosis make you feel bad /sick at any point?
Klink rof , maar ons is sterk.Glo die meeste van die pyn is agter die rug. Voorspoed met die herstel
Die skok toe jy jou eie voet sien was seker so erg soos die pyn?
Sterkte Dwerg, hoop jy word vinnig heel !! Ek weet hoe dit voel, pyn, met my knieg.Vinnige vragie, by watter hos was jy ?Wie is die ortopeed ?
Shucks Dwerg - a few more months ?? I recall you hinting in another thread that you had an off and were injured but this was a mean one. Did the necrosis make you feel bad /sick at any point?Sterkte with the physio.
Quote from: VaalBaas on September 20, 2018, 09:06:36 amKlink rof , maar ons is sterk.Glo die meeste van die pyn is agter die rug. Voorspoed met die herstel Shit tjom, die eerste post het seer geklink. Dit lyk fokken rof. Dink pyn ifs ligtelik te min vir daai voet.Sterkte met die phisio Laat my nou dink aan daai song van Tove lo Habits - Aauw, auw auw.... auw auw. Is nie wat hulle sê nie, maar klink of hulle voete ook moertoe is.Aan die anderkant ook goeie raad. Stay high