Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Why we (should) wear boots. WARNING VERY GRAPHIC!!!  (Read 5723 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,899
  • Thanked: 2140 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Why we (should) wear boots. WARNING VERY GRAPHIC!!!
« Reply #60 on: September 20, 2018, 07:05:48 pm »
Jy en ou Andy660 kan mos nou kopstukke gesels.

Of sal ek se, voetstukke.
 

Offline Welsh

  • BMW R1150GSV
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 19,188
  • Thanked: 673 times
  • Thunder Twonk. The two legged Twat Monkey.
Re: Why we (should) wear boots. WARNING VERY GRAPHIC!!!
« Reply #61 on: September 20, 2018, 07:22:53 pm »
Dwerg, glad you are still here, in AUS it might have been a different outcome.  :sip:
An aspiring Coddiwompler
I want to grow my own food, looking for Bacon seeds
 

Offline Oubones

Re: Why we (should) wear boots. WARNING VERY GRAPHIC!!!
« Reply #62 on: September 20, 2018, 07:28:46 pm »
Ai, nie mooi.
Ek hoop jy voet kom heeltemal reg.
Ek sal nou maar voortsukkel om te leer met my gs boots ry, gaan darem beter nadat die ouens my so mooi gehelp het by die bash.
Sterkte en doen maar die eina( ek bedoel physio) :thumleft:
Dakar 650
SR 500
 

Offline Fransw

Re: Why we (should) wear boots. WARNING VERY GRAPHIC!!!
« Reply #63 on: September 20, 2018, 07:29:47 pm »
Watter voet is dit nou weer Jaco? Te bang om weer na fotos te kyk! :eek7:

Kry n automatic bike..AT met agter rem op linkerhand. Dan kan jy vroeer begin ry!
 

Offline Oubones

Re: Why we (should) wear boots. WARNING VERY GRAPHIC!!!
« Reply #64 on: September 20, 2018, 07:43:29 pm »
Watter voet is dit nou weer Jaco? Te bang om weer na fotos te kyk! :eek7:

Kry n automatic bike..AT met agter rem op linkerhand. Dan kan jy vroeer begin ry!
Linkervoet, ironies my seun kannie kar bestuur want sy linkerbeen is nog seer na sy kar ongeluk, maar ry met sy NC 750 DCT.
Goeie voorstel :thumleft:
Dakar 650
SR 500
 

Offline Dwerg

Re: Why we (should) wear boots. WARNING VERY GRAPHIC!!!
« Reply #65 on: September 20, 2018, 07:59:07 pm »
Eks nie bang vir bietjie ongemak as mens ry nie maar die dokters reken die interne weefsel skade is die grote en swelling gaan nog pla na die wonde en bene gesond is. Ek moet nogsteeds omtrent heel dag my voet hoog hou om dit in toom te hou. Kan nie met die voet grond toe sit of staan vir meer as ‘n paar minute op ‘n slag nie. Maar ja die oomblik wat ek kan is ek terug op die bike. Die keer met boots aan


Sent from my iPhone using Tapatalk
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline 8 min Mark

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 213
  • Thanked: 28 times
Re: Why we (should) wear boots. WARNING VERY GRAPHIC!!!
« Reply #66 on: September 20, 2018, 09:45:34 pm »
Wow. Hard to believe that amount of damage can occur at 30km/h. The shoe actually survived rather well. I hope you have a full recovery. Lesson to all of us.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Makes no difference to me what you ride, as long as you ride!
 

Offline SmartyPants

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Gauteng
  • Posts: 275
  • Thanked: 7 times
  • Smart by name but not always by nature
Re: Why we (should) wear boots. WARNING VERY GRAPHIC!!!
« Reply #67 on: September 21, 2018, 07:44:18 am »
Is die bike OK ?
 

Offline Dwerg

Re: Why we (should) wear boots. WARNING VERY GRAPHIC!!!
« Reply #68 on: September 21, 2018, 07:51:22 am »
Is die bike OK ?

hy is ja

Gear lever het af gebreek en ‘n stuk van die shaft saam gevat
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 
The following users thanked this post: WOESTER

Offline SmartyPants

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Gauteng
  • Posts: 275
  • Thanked: 7 times
  • Smart by name but not always by nature
Re: Why we (should) wear boots. WARNING VERY GRAPHIC!!!
« Reply #69 on: September 21, 2018, 08:13:51 am »
So jy het nie geval na die "ontmoeting met paal" nie ?
Huistoe gery met pootjie so ?
 

Offline Dwerg

Re: Why we (should) wear boots. WARNING VERY GRAPHIC!!!
« Reply #70 on: September 21, 2018, 08:19:43 am »
So jy het nie geval na die "ontmoeting met paal" nie ?
Huistoe gery met pootjie so ?

Die bike het om geval na regs na ek die paal getref het en 2-3m van die paal af gelê. Briek pedaal is gebuig maar dis dit. Bike op getel en huis toe gery
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Online Grunder

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Free State
  • Posts: 3,665
  • Thanked: 428 times
  • Maak 'n koffie
Re: Why we (should) wear boots. WARNING VERY GRAPHIC!!!
« Reply #71 on: September 21, 2018, 08:24:04 am »
So jy het nie geval na die "ontmoeting met paal" nie ?
Huistoe gery met pootjie so ?

Die bike het om geval na regs na ek die paal getref het en 2-3m van die paal af gelê. Briek pedaal is gebuig maar dis dit. Bike op getel en huis toe gery

Jy is 'n rockster  :thumleft:
the Truth will offend at first
 

Offline CorCorlia

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 208
Re: Why we (should) wear boots. WARNING VERY GRAPHIC!!!
« Reply #72 on: September 21, 2018, 08:24:40 am »

Did the necrosis make you feel bad /sick at any point?



Don’t know about @Dwerg , but it made the whole family sick to look at the pics....

Ek het gister, hier reg voor my rekenaar flou geword/uitgepass toe ek daai fotos sien - I kid you not!!! Ek sal maar nou versigtig wees om nie weer die tweede bladsy van die draad oop te maak nie...

Sterkte Dwerg, hoop jy herstel vinnig!
 

Offline SmartyPants

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Gauteng
  • Posts: 275
  • Thanked: 7 times
  • Smart by name but not always by nature
Re: Why we (should) wear boots. WARNING VERY GRAPHIC!!!
« Reply #73 on: September 21, 2018, 08:27:36 am »
Jy Dwerg is een tuff koekie !!!
 

Offline Dwerg

Re: Why we (should) wear boots. WARNING VERY GRAPHIC!!!
« Reply #74 on: September 21, 2018, 08:36:22 am »

Did the necrosis make you feel bad /sick at any point?



Don’t know about @Dwerg , but it made the whole family sick to look at the pics....

Ek het gister, hier reg voor my rekenaar flou geword/uitgepass toe ek daai fotos sien - I kid you not!!! Ek sal maar nou versigtig wees om nie weer die tweede bladsy van die draad oop te maak nie...

Sterkte Dwerg, hoop jy herstel vinnig!
.

Ai sorry man  :lol8:
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline Dwerg

Re: Why we (should) wear boots. WARNING VERY GRAPHIC!!!
« Reply #75 on: September 21, 2018, 08:43:07 am »
So jy het nie geval na die "ontmoeting met paal" nie ?
Huistoe gery met pootjie so ?

Die bike het om geval na regs na ek die paal getref het en 2-3m van die paal af gelê. Briek pedaal is gebuig maar dis dit. Bike op getel en huis toe gery

Jy is 'n rockster  :thumleft:

Adrenaline is amazing  :deal:
Previous: KTM 690R, 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline Dustbin Dog

Re: Why we (should) wear boots. WARNING VERY GRAPHIC!!!
« Reply #76 on: September 21, 2018, 08:56:41 am »
Thanks for sharing Jaco. Get well soon.
Yamaha XT500 / Montesa 250 King Scorpion
Suzuki GSX 1100
Ducati 900 MHR
BMW R100RS
Current BMW R1200GS
 

Offline mikelawry

Re: Why we (should) wear boots. WARNING VERY GRAPHIC!!!
« Reply #77 on: September 21, 2018, 09:12:38 am »
Lekker Dwerg , Ons kry darem gereeld updates van die herstel , en bly dit gaan goed daar met foet herstel. Maar ook eye opener . Gab se juis vir my norafok ry jy sonder gear , sien wat het met dwerg gebeur
SXV550 / CR 250 / G650GS
 

Offline TeeJay

Re: Why we (should) wear boots. WARNING VERY GRAPHIC!!!
« Reply #78 on: September 21, 2018, 09:42:50 am »
Wat het eintlik gebeur - het jy omgedraai toe jy 'n mooi poppie sien  :imaposer: - jy kan maar eerlik wees - dit gebeur  :3some:

En toe jy weer omdraai het die paal net voor jou uitgespring - se die ou vir sy versekering  :imaposer:
Ja/Nee
 

Offline EssBee

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 4,660
  • Thanked: 99 times
Re: Why we (should) wear boots. WARNING VERY GRAPHIC!!!
« Reply #79 on: September 21, 2018, 09:45:12 am »
Holy f*ck, Dwerg, that is radical! Glad you're kinda OK.

Guys, for pity sakes, DON'T compromise on foot and ankle protection. EVER!