0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Watter voet is dit nou weer Jaco? Te bang om weer na fotos te kyk! Kry n automatic bike..AT met agter rem op linkerhand. Dan kan jy vroeer begin ry!
Is die bike OK ?
So jy het nie geval na die "ontmoeting met paal" nie ?Huistoe gery met pootjie so ?
Quote from: SmartyPants on September 21, 2018, 08:13:51 amSo jy het nie geval na die "ontmoeting met paal" nie ?Huistoe gery met pootjie so ?Die bike het om geval na regs na ek die paal getref het en 2-3m van die paal af gelê. Briek pedaal is gebuig maar dis dit. Bike op getel en huis toe gery
Quote from: BlueBull2007 on September 20, 2018, 02:45:19 pmDid the necrosis make you feel bad /sick at any point?Don’t know about @Dwerg , but it made the whole family sick to look at the pics....
Did the necrosis make you feel bad /sick at any point?
Quote from: Noneking on September 20, 2018, 02:50:46 pmQuote from: BlueBull2007 on September 20, 2018, 02:45:19 pmDid the necrosis make you feel bad /sick at any point?Don’t know about @Dwerg , but it made the whole family sick to look at the pics....Ek het gister, hier reg voor my rekenaar flou geword/uitgepass toe ek daai fotos sien - I kid you not!!! Ek sal maar nou versigtig wees om nie weer die tweede bladsy van die draad oop te maak nie...Sterkte Dwerg, hoop jy herstel vinnig!
Quote from: Dwerg on September 21, 2018, 08:19:43 amQuote from: SmartyPants on September 21, 2018, 08:13:51 amSo jy het nie geval na die "ontmoeting met paal" nie ?Huistoe gery met pootjie so ?Die bike het om geval na regs na ek die paal getref het en 2-3m van die paal af gelê. Briek pedaal is gebuig maar dis dit. Bike op getel en huis toe geryJy is 'n rockster