Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Orrie Baragwanath pass and Mothlapitse Valley - A photo report  (Read 2432 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online Noneking

Re: Orrie Baragwanath pass and Mothlapitse Valley - A photo report
« Reply #20 on: September 25, 2018, 07:55:22 am »

2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
The following users thanked this post: wilfwalk

Online Noneking

Re: Orrie Baragwanath pass and Mothlapitse Valley - A photo report
« Reply #21 on: September 25, 2018, 07:58:54 am »

2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,775
  • Thanked: 249 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Orrie Baragwanath pass and Mothlapitse Valley - A photo report
« Reply #22 on: September 25, 2018, 08:27:35 am »
Lekker Pics, ek ry saam!!

Daai Forester S-Ed trek seker daai trailer vol bikes laat hy K@K   :biggrin:

En ons beursies! :'(

Net kort van 16l/100km! :o

Maar jy voel nie dit wat agter jou is nie! :biggrin:

Soos die prentjies vertel...was dit meer as die moeite werd! ;)
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 
Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,775
  • Thanked: 249 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Orrie Baragwanath pass and Mothlapitse Valley - A photo report
« Reply #23 on: September 25, 2018, 08:37:14 am »
@0012

Coen

Dis my "nuwe" oranje baba links op die sleepwa! ;)

Saterdag (Dag2), staan ons by die hek...sien "iemand" het 2 Yamaha decals op die oranje geplak. Ek spot nog, en se ek hoop die KTM is betroubaar vandag. ::)

20 Meter buite die hek, voel dit soos 'n papwiel agter, maar ek het 'n mousse in? :o

Ry die dag met Gerrit Jnr se KTM 300. (Vet pret! :biggrin:)

Sit die aand 'n binneband in vir Maandag se rit. Met die inpakslag gistermiddag sien ek die mousse is 'n 120, en die band is 'n 140! :o

Amper my kortstondige vertroue in mousses verloor. :'(
« Last Edit: September 25, 2018, 09:26:34 am by chopperpilot »
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 
Online Noneking

Re: Orrie Baragwanath pass and Mothlapitse Valley - A photo report
« Reply #24 on: September 25, 2018, 08:55:56 am »
Disdan ook tradisie dat Gerrit die 990 verdrink op die roete....

2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
The following users thanked this post: wilfwalk

Online Noneking

Re: Orrie Baragwanath pass and Mothlapitse Valley - A photo report
« Reply #25 on: September 25, 2018, 08:57:37 am »
Die twee laaities swem ń bietjie

2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,157
  • Thanked: 838 times
    • dustriders.co.za
Re: Orrie Baragwanath pass and Mothlapitse Valley - A photo report
« Reply #26 on: September 25, 2018, 09:32:51 am »
Daai Chopperpilot ken van bike laai, hy doen dit sommer met sy hande agter sy rug!! :peepwall: ;) :lol8:
Waar kom al daai water vandaan die tyd van die jaar?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,775
  • Thanked: 249 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Orrie Baragwanath pass and Mothlapitse Valley - A photo report
« Reply #27 on: September 25, 2018, 09:37:35 am »
Daai Chopperpilot ken van bike laai, hy doen dit sommer met sy hande agter sy rug!! :peepwall: ;) :lol8:
Waar kom al daai water vandaan die tyd van die jaar?
Dis nog niks Chris! ;)

Jy moet my sien bande ruil! :o :imaposer: :peepwall:
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 
Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,157
  • Thanked: 838 times
    • dustriders.co.za
Re: Orrie Baragwanath pass and Mothlapitse Valley - A photo report
« Reply #28 on: September 25, 2018, 09:40:10 am »
Daai Chopperpilot ken van bike laai, hy doen dit sommer met sy hande agter sy rug!! :peepwall: ;) :lol8:
Waar kom al daai water vandaan die tyd van die jaar?
Dis nog niks Chris! ;)

Jy moet my sien bande ruil! :o :imaposer: :peepwall:
Jy meen as die manne jou tyre toesak staan jy terug!!? :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,775
  • Thanked: 249 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Orrie Baragwanath pass and Mothlapitse Valley - A photo report
« Reply #29 on: September 25, 2018, 09:45:30 am »
Daai Chopperpilot ken van bike laai, hy doen dit sommer met sy hande agter sy rug!! :peepwall: ;) :lol8:
Waar kom al daai water vandaan die tyd van die jaar?
Dis nog niks Chris! ;)

Jy moet my sien bande ruil! :o :imaposer: :peepwall:
Jy meen as die manne jou tyre toesak staan jy terug!!? :lol8:
Net so! Ek konsulteer dan net van die kantlyn af! :biggrin:

Ons het 'n Quest semi-finalis by ons gehad...net seker gemaak hy't nie geroes geraak nie. :o

@JesseH  ;)

Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 
Online Noneking

Re: Orrie Baragwanath pass and Mothlapitse Valley - A photo report
« Reply #30 on: September 25, 2018, 10:01:35 am »
Daai Chopperpilot ken van bike laai, hy doen dit sommer met sy hande agter sy rug!! :peepwall: ;) :lol8:
Waar kom al daai water vandaan die tyd van die jaar?

Ek sou raai die water kom uit die Wolkberge wat die vallei omring? Mag verkeerd wees
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Offline 0012

  • Double-oh-Tkwarf
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 2,977
  • Thanked: 126 times
  • Race the rain. Ride the wind. Chase the sunset.
Re: Orrie Baragwanath pass and Mothlapitse Valley - A photo report
« Reply #31 on: September 25, 2018, 11:14:11 am »
@0012

Coen

Dis my "nuwe" oranje baba links op die sleepwa! ;)

Saterdag (Dag2), staan ons by die hek...sien "iemand" het 2 Yamaha decals op die oranje geplak. Ek spot nog, en se ek hoop die KTM is betroubaar vandag. ::)

20 Meter buite die hek, voel dit soos 'n papwiel agter, maar ek het 'n mousse in? :o

Ry die dag met Gerrit Jnr se KTM 300. (Vet pret! :biggrin:)

Sit die aand 'n binneband in vir Maandag se rit. Met die inpakslag gistermiddag sien ek die mousse is 'n 120, en die band is 'n 140! :o

Amper my kortstondige vertroue in mousses verloor. :'(

Hahahaha lekker lag ek nou   :imaposer:   :lol8:
Daai nuwe oranje baba lyk baie schweet, ek laaik daai tenk!!!
So deurmekaar geraak met die mousse, dit gebeur maar as mens oud raak   ;)   :lol8:
Ag eks jaloers, kort hoekka weer n lekker trippie, ek koop hierdie week n 3-bike trailer, dan kan ek my bike + maat s'n saam sleep as ons 2 gesinne saam gaan kamp... mens moet maar aanpas met jong gesin soos die pienkvoete by kom   ;D
->    TransAlp 650 - sold
:(    Yamaha XT1200Z - written off - R.I.P.
 
Online Noneking

Re: Orrie Baragwanath pass and Mothlapitse Valley - A photo report
« Reply #32 on: September 25, 2018, 11:18:50 am »
« Last Edit: September 25, 2018, 11:19:47 am by Noneking »
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
The following users thanked this post: wilfwalk

Online Noneking

Re: Orrie Baragwanath pass and Mothlapitse Valley - A photo report
« Reply #33 on: September 25, 2018, 11:20:29 am »
« Last Edit: September 25, 2018, 11:20:54 am by Noneking »
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
The following users thanked this post: wilfwalk

Online Noneking

Re: Orrie Baragwanath pass and Mothlapitse Valley - A photo report
« Reply #34 on: September 25, 2018, 11:22:43 am »
Resting after a tough, rocky climb out of the valley

Me getting into position for a pic or two

« Last Edit: September 25, 2018, 11:23:52 am by Noneking »
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Online Noneking

Re: Orrie Baragwanath pass and Mothlapitse Valley - A photo report
« Reply #35 on: September 25, 2018, 11:31:56 am »
Daai Chopperpilot ken van bike laai, hy doen dit sommer met sy hande agter sy rug!! :peepwall: ;) :lol8:
Waar kom al daai water vandaan die tyd van die jaar?

Daai Chopperpilot ken van bike laai, hy doen dit sommer met sy hande agter sy rug!! :peepwall: ;) :lol8:
Waar kom al daai water vandaan die tyd van die jaar?
Dis nog niks Chris! ;)

Jy moet my sien bande ruil! :o :imaposer: :peepwall:

Dis maar sy manier @ChrisL - DUSTRIDERS .....

http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=222177.msg4023452#msg4023452
2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,157
  • Thanked: 838 times
    • dustriders.co.za
Re: Orrie Baragwanath pass and Mothlapitse Valley - A photo report
« Reply #36 on: September 25, 2018, 11:43:33 am »
Daai Chopperpilot ken van bike laai, hy doen dit sommer met sy hande agter sy rug!! :peepwall: ;) :lol8:
Waar kom al daai water vandaan die tyd van die jaar?

Daai Chopperpilot ken van bike laai, hy doen dit sommer met sy hande agter sy rug!! :peepwall: ;) :lol8:
Waar kom al daai water vandaan die tyd van die jaar?
Dis nog niks Chris! ;)

Jy moet my sien bande ruil! :o :imaposer: :peepwall:

Dis maar sy manier @ChrisL - DUSTRIDERS .....

http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=222177.msg4023452#msg4023452
Ja ek kan sien die man kan delegeer, ek hoor selfs dit maak sommige mense moeg!! :deal: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline chopperpilot

  • Afrikaans...Dis my taal! Engels...Dit verstaan ek ook!
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 7,775
  • Thanked: 249 times
  • "Jack of all Trades... Master of Some."
Re: Orrie Baragwanath pass and Mothlapitse Valley - A photo report
« Reply #37 on: September 25, 2018, 11:59:16 am »
Daai Chopperpilot ken van bike laai, hy doen dit sommer met sy hande agter sy rug!! :peepwall: ;) :lol8:
Waar kom al daai water vandaan die tyd van die jaar?

Daai Chopperpilot ken van bike laai, hy doen dit sommer met sy hande agter sy rug!! :peepwall: ;) :lol8:
Waar kom al daai water vandaan die tyd van die jaar?
Dis nog niks Chris! ;)

Jy moet my sien bande ruil! :o :imaposer: :peepwall:

Dis maar sy manier @ChrisL - DUSTRIDERS .....

http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=222177.msg4023452#msg4023452
Ja ek kan sien die man kan delegeer, ek hoor selfs dit maak sommige mense moeg!! :deal: :lol8:
Delegeer...was deel van my opleiding as offisier in die SAW/SALM! :thumleft: :o :imaposer:

En op my ouderdom...'n noodsaaklike kwalifikasie! :o :imaposer: :peepwall:
Current Bikes : KTM 990 R, KTM 500 XCW

End of an Era : Suzuki DR 650 SE, Husqvarna 610 TE
 
Online Noneking

Re: Orrie Baragwanath pass and Mothlapitse Valley - A photo report
« Reply #38 on: September 25, 2018, 02:39:50 pm »

2007 KTM 990 S
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 
Online Noneking

Re: Orrie Baragwanath pass and Mothlapitse Valley - A photo report
« Reply #39 on: September 25, 2018, 02:41:48 pm »