Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: GS Trophy 2018 Montagu - Agteroppie Styl Deur Michelle  (Read 1089 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,079
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
GS Trophy 2018 Montagu - Agteroppie Styl Deur Michelle
« on: September 27, 2018, 11:17:44 am »
GS Trophy 2018 -  Agteroppie Styl  Deur Michelle

( Michelle het by ons aangesluit na on Pre Trophey trip, ongelukkig moes se weer pillion... maar altyd lekker om saam jou beter helfde so avontuur aan te pak, en was ook deels haar verjaardag geskenk, dat ons bymekaar sal wees op haar verjaardag. So logistieke is vinnig vinnig gesort en planne is in werking)

Manloos vir ‘n week en ‘n half, kon ek nie meer wag om in die Wes-Kaap te kom nie - Angstig wag ek vir die vlug na George. Uiteindelik neem ons die sitplekke in, vas gegordel en daar gaan ons... Met my lees boek en koffie is ek reg om die tyd verby te kry. Na ‘n uur en 45min land ons, vroeg op skedule.
« Last Edit: September 27, 2018, 12:47:37 pm by alwyn_gs »
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,079
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: GS Trophy 2018 Montagu - Agteroppie Styl Deur Michelle
« Reply #1 on: September 27, 2018, 11:19:11 am »
Die wind is ysig soos ons afklim. Klein lughawe. Soos ek by die 2de glas deur deur stap wag my man en Deon vir my, biker gear en al. Wat ‘n verligting!!

So saal ons op en vat ons eerste grond pad, Montagu pas, na Oudshoorn. Een van die mooiste passe wat ons al gery het. In Oudshoorn sluit ons die dag af met ‘n vleisie op die vuur en…
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,079
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: GS Trophy 2018 Montagu - Agteroppie Styl Deur Michelle
« Reply #2 on: September 27, 2018, 11:28:54 am »
Vroeg  Woensdag more, 9 Mei, begin die koel lig oor trek, die stilte hang oor die kamp terrein saam die reuk van koffie in die lug. Begin ons skarrel om die kamp op te pak, oppad Montagu toe.   
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,079
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: GS Trophy 2018 Montagu - Agteroppie Styl Deur Michelle
« Reply #3 on: September 27, 2018, 11:30:08 am »
Ons stop by Boplaas vir hulle verskeidenheid van wyn proe. My gunsteling was die muskadel en hulle wel bekende Block 1932 Hanepoort. Terwyl ons wyn bestellings reg kry word, geniet ons ‘n vinnige ontbyt voor ons aan beweeg met die roete.
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,079
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: GS Trophy 2018 Montagu - Agteroppie Styl Deur Michelle
« Reply #4 on: September 27, 2018, 11:31:45 am »
‘n Uur later draai ons in Ronnies Sex Shop, glad nie wat ek verwag het nie. Vir die wat al vir Ronnie ontmoet het sal kan bevestig hy is ‘n interesante karakter. Ruil sommer bra’s vir ‘n bier. Terwyl ons die toeriste ding doen; memorabilia shop en fotos neem saam Ronnie en weer in die pad – GS Trophy Montagu toe…
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline m0lt3n

  • Ervare noob
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,912
  • Thanked: 119 times
Re: GS Trophy 2018 Montagu - Agteroppie Styl Deur Michelle
« Reply #5 on: September 27, 2018, 11:33:18 am »
Ek mis die dae voor die kinders toe my vrou nog saam gery het. Nou is dit sukkel vir n geleentheid om weg te kom op 2 wiele.
George lughawe vir my ook altyd so koud, Montagu pas bly darm maar lekker.
Dooie visse gaan saam met die stroom...
 
Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,079
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: GS Trophy 2018 Montagu - Agteroppie Styl Deur Michelle
« Reply #6 on: September 27, 2018, 11:40:29 am »
Die dreuning van BMW motorfietse vul die lug in Montagu, oral hang GS Trophy borde in die dorp en vlae wapper by die ingang van Montagu Karavaan Park.  Kry hoendervleis  - Dis GS Trophy in my are. Slaan vining kamp op en skrop nes vir die volgende paar dae. Die aand is ‘n gekuier saam pelle, uitstekende Mexikaanse kos en roete beplanning vir die eerste van die volgende 3 dae se grondpaaie.
« Last Edit: September 27, 2018, 12:48:52 pm by alwyn_gs »
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,079
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: GS Trophy 2018 Montagu - Agteroppie Styl Deur Michelle
« Reply #7 on: September 27, 2018, 11:43:58 am »
Donderdag breek aan, Wes-Kaap grondpaaie hier kom ons, Deon, Alwyn en ekke. Cape Agullas toe vir bietjie vitamin “see”. Hierdie agteroppie was eerste klaar en reg vir die dag. In die vroeë oggend temperatuur  van 5 grade volg ons die pad na ons ontbyt stop in Swellendam, ‘n rustige dorpie. Die grond pad begin, wye oop grond paaie. Mens kan nie dink dat grond en klip ‘n skoonheid van self in hou nie. Ons wag ons beurt af om met die Malgas Pont die Breë rivier te kruis. Die baie intresant dat menslike arbeid ons oor te trek.
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,079
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: GS Trophy 2018 Montagu - Agteroppie Styl Deur Michelle
« Reply #8 on: September 27, 2018, 11:45:24 am »
. Vandaar is die pas vining en die grondpad  sny deur landbou bedrywighede. Van Bredasdorp draai ons suid, en dis nie lank nie en die see lug vul ons neuse en die kalmte kleef aan ons. Net soos enige toeris vind ons die mees suidelikste punt van Afrika. Ons neem n paar foto’s en gaan soek weskus  seekos vir middagete. Dis die lewe!
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,079
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: GS Trophy 2018 Montagu - Agteroppie Styl Deur Michelle
« Reply #9 on: September 27, 2018, 11:46:15 am »
 :thumright:

« Reply #10 on: September 27, 2018, 11:47:17 am »
 ^-^

« Reply #11 on: September 27, 2018, 11:48:40 am »
Oppad terug Montagu volg ons ons eie roete terug na die kamp vir die gesellighede van die aand.
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,079
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: GS Trophy 2018 Montagu - Agteroppie Styl Deur Michelle
« Reply #12 on: September 27, 2018, 11:49:51 am »
 :biggrin:

« Reply #13 on: September 27, 2018, 11:51:24 am »
Vrydag is Anysberg Natuur Resevaat, Gamkapoort dam en Seweweekspoort. Die groep bestaan uit Willem, Egbert, Deon Alwyn en is is weer agteroppie. Die Anysberg gedeelte is n mooi rooi roete. Met sand, fynbos en ver verlate vlaktes, en dan weer in ‘n rivierbed, ‘n belewenis wat mens moet beleef- veral op die BMW motorfiets.
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,079
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: GS Trophy 2018 Montagu - Agteroppie Styl Deur Michelle
« Reply #14 on: September 27, 2018, 11:52:01 am »
Grondpaaie ly ons deur die berge  noord van die Klein Swartberg opvang gebied.
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,079
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: GS Trophy 2018 Montagu - Agteroppie Styl Deur Michelle
« Reply #15 on: September 27, 2018, 11:53:22 am »
Net voor Seweweekspoort  braai ons noordoos en met die Boschluiskloof  25km pas af na die Gamkapoortdam, volg die twee spoor al langs die berg af. “Moet nie af kyk nie” is al wat deur my kop gaan soos ons nader en verder beweeg van die rand. By die dam besef ons hoe droog die Kaap is! Nie n drup water in die Gamkapoortdam nie. 
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,079
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: GS Trophy 2018 Montagu - Agteroppie Styl Deur Michelle
« Reply #16 on: September 27, 2018, 11:54:30 am »
Oppad terug help ons mede klub ryers ( John, Marinus, Gerhard, Clive en Alex) met ‘n papwiel. Die enigeste agteroppie tussen die 6 mans, kan mens net dink die “fun and games” wat daar uitgekom het, videos en fotos hoe ons vir Gerhard leer om sy papwiel reg te maak.
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,079
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: GS Trophy 2018 Montagu - Agteroppie Styl Deur Michelle
« Reply #17 on: September 27, 2018, 11:55:02 am »
 8)

« Reply #18 on: September 27, 2018, 11:56:02 am »
Draai links die Seweweekspoort in, waar die draaie ons groet en lei deur  berge, meer rots lyste en rots banke,  so naby dat dit voel dat ‘n mens daaraan kan raak. Die kleur  variasie van die rotse  wat oor mekaar in verskillende teksture geplak is  - is onbespryflik mooi. Die is een van die top 10 passe in hierdie agteroppie se lys wat ek graag self wil gaan ry. Die aand by die tent ruil ons stories oor die dag se roetes en elkeen deel sy ervaaringe. By die tent drink ons iets vir die koue voor die dag  groet.
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,079
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: GS Trophy 2018 Montagu - Agteroppie Styl Deur Michelle
« Reply #19 on: September 27, 2018, 12:00:21 pm »
Saterdag is ‘n fees dag, my verjaarsdag! Dis net ek en Alwyn op ons roete vandag.  Die beplanning van ‘n vinnige kort rooi roete, of so het ons gedink.