GS Trophy 2018 Montagu - Agteroppie Styl Deur Michelle

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

alwyn_gs

Race Dog
Joined
Aug 17, 2010
Messages
2,086
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
GS Trophy 2018 -  Agteroppie Styl  Deur Michelle

( Michelle het by ons aangesluit na on Pre Trophey trip, ongelukkig moes se weer pillion... maar altyd lekker om saam jou beter helfde so avontuur aan te pak, en was ook deels haar verjaardag geskenk, dat ons bymekaar sal wees op haar verjaardag. So logistieke is vinnig vinnig gesort en planne is in werking)

Manloos vir ‘n week en ‘n half, kon ek nie meer wag om in die Wes-Kaap te kom nie - Angstig wag ek vir die vlug na George. Uiteindelik neem ons die sitplekke in, vas gegordel en daar gaan ons... Met my lees boek en koffie is ek reg om die tyd verby te kry. Na ‘n uur en 45min land ons, vroeg op skedule.
 

Attachments

  • Lughawe01.jpg
    Lughawe01.jpg
    26.7 KB · Views: 449
  • Lughawe.jpg
    Lughawe.jpg
    56.2 KB · Views: 449
Top